* Dis dalk ou nuus vir sommiges, maar dit bly nuus. Die private 'Fireblade" lugvaart-sektor, wat deur die Oppenheimer-familie besit word, het gedurende 2018 hul eerste internasionale vlugte by die private Fireblade-terminaal te Johannesburg se OR Tambo Internasionale Lughawe uitgevoer. Dit is op 27 Oktober deur die Pretoriase hooggeregshof goedgekeur. Sal interessant… Continue reading Fireblade OR Tambo