Fireblade OR Tambo

 


*

Dis dalk ou nuus vir sommiges, maar dit bly nuus.  Die private ‘Fireblade” lugvaart-sektor, wat deur die Oppenheimer-familie besit word, het gedurende 2018 hul eerste internasionale vlugte by die private Fireblade-terminaal te Johannesburg se OR Tambo Internasionale Lughawe uitgevoer.    Dit is op 27 Oktober deur die Pretoriase hooggeregshof goedgekeur.     Sal interessant wees om te weet wie almal hiervan gebruik maak.

The private Fireblade terminal at OR Tambo Airport processed its first international flights.

 

*

 Amptenare, soos die departement van binnelandse sake (DHA), die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) was ter plaatse by die terminaal om die vereiste regeringsklaring vir die internasionale vlugte te verskaf.    Die hantering van alle aankomelinge by die Fireblade-terminaal word gedoen deur doeane- en immigrasiefasiliteite aangrensend aan die sake sitkamer, ontwerp deur en onder die streng beheer van staatsamptenare, was in ‘n verklaring uitgereik.

Die vraag is, indien dit so uniek en streng beheer word, hoe het dit dan gebeur dat Ramaphosa ook daarvan gebruik gemaak het?

https://www.tourismupdate.co.za/article/oppenheimers-private-terminal-or-tambo-welcomes-first-international-flights

Familie besigheid

Nicky Oppenheimer Biography, Net Worth and How He became One of South Africa’s Richest Men

 



*

https://www.trendsmap.com/twitter/tweet/1599285974923894784

*

 

Gold and Diamonds – South Africa

Guptas –  Suid-Afrika  –  KORRUPSIE

 

Guptas

#THUMAMINA with COAL and ESKOM

Guptas ~ Ramaphosa

Mandela, Mbeki and the Guptas

“Eskom bank betaal baie goed”

Terrorisme en sabotasie

 

POLITIEKE MOORDE

Toe Cyril Ramaphosa die amp as Suid-Afrika se president aangeneem het, het hy belowe van ’n “nuwe dagbreek” .   Min mense verstaan die konsep daarvan en waaraan dit regtig gekoppel is.   Indien dit ten volle geïmplementeer is, is dit te laat om trane te stort.   Dit is openlik verklaar en hy het daarna verwys as die nuwe wêreld orde.   Hierdie belofte word ondermyn deur sy adjunkpresident, David Mabuza, wat ‘n spoor van korrupsie agtergelaat het in die nasleep van sy meteoriese opgang binne die A.N.C. Onder sy leiding het kinders verdrink nadat hulle in vervalle skoolput toilette geval het en miljoene dollars aan onderwysfinansiering het verdwyn.   Dan word daar nie eers al die ander korrupsie soos wapenskandaal, teksboeke, tenders genoem nie.   Aan wie is al hierdie triljoene dollars oorhandig – landuit beslis.

Political killings / Politieke Moorde (SA)

Political killings SA (2)

Moorde Killings/Rapes: QUATRO
ANC helkampe voor 1994 was daar heelwat!!

Kommunisme SA 2021 Communism

RSA  –  Terrorism – Terrorisme

ANC – Quatro camps

 

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s