*
Nou ja 15 jaar (PLUS) is ‘n lang tyd – die regering moet elke sent aan belastingbetalers terugbetaal wat in al hierdie jare verlore geraak het in ander vreemde bankrekenings. Dit is langer as 15 jaar wat ons rot en kaal besteel word. Plus al die brekasies wat vervang moes word as gevolg van beurtkrag en onderbrekings. Ekstra sekuriteit en versekerings wat uitgehaal word omdat misdadigers ons omring. Besighede wat hul deure moes sluit en alles verloor het, moet hul status terugkry. Plus rentes. Niks kom verniet nie. Almal wat bydrae tot staatskas, betaal rentes daarop. Skuld ‘n belastingbetaler geld, word hulle summier vervolg.
*
Die regering en hul ondersteuners, blanke liberales wat rondom dieselfde tafel sit en die wat help bou het aan Kodesa en 1996 grondwet het inderwaarheid meegehelp in wat rondom ons plaasvind vandag. Dit was net vals fronte. Die Parlement is verantwoordelik hiervoor. Eskom is nes die ander STAATSentiteite, wat gemanipuleer en besteel word.
Alles mooi beplan en van die ou regering het saamgespeel omdat dit hulle pas. Of kruip hul eerder weg agter die skouer van die aangestelde hoof uitvoerende beamptes al die jare, druk hul voor om saam hul korrupsie te pleeg teen ‘n groot salaris en prys. Dit kos ons belastingbetalers enorme ekstra uitgawes, want sien, die regering druk nog al die jare 15% BTW in hul sakke met alles wat herstel en vervang moet word. Selfs die families en vriende, besigheidsvennote wat genoodsaak was om ander heenkome te soek, ten duurste in ander lande, wat nie kon wag om ons mense te gryp nie. Niemand kan oorsee ‘n land binneval sonder ‘n paar miljoen in hul bankrekenings nie. Die ander regerings speel te lustig voort want dit is manna uit die hemel vir hulle.
Dis nie net chaos nie, dis misdaad en skending van menseregte teen elkeen van ons wat hier bly. Inderdaad het aftakeling van SA reeds voor 1900 begin, waar alle grond en minerale geplunder is vanaf buitelanders en vreemdelinge. Na 1994 het die aftakeling, afbreek, plunder, korrupsie en sabotasie nog nooit opgehou nie. En so word die hele Afrika op hul knieë gehou, vuisvoos geslaan deur hul regerings. Daar is netsoveel grondgrype vir minerale rykdom in die hele Afrika, wat baie het.
2023
Almal is omgekrap oor al die beurtkragte, en tog word weinig daaraan gedoen om dit te verbeter, want met swart bemagtiging weet hulle nie HOE en WANNEER nie.
*
ANC IS 100% VERANTWOORDELIK VIR ESKOM SE GEMORS EN KADERS WAT AANGESTEL IS (SWART BEMAGTIGERS). EN VOER OPDRAGTE UIT…..
ANC manipuleer en viktimiseer elkeen van ons met ons belastings.
Dit het nie by Zuma begin nie, maar by Thabo Mbeki. Die WEF. Dalk is daar nog meer korrupsie voor Thabo Mbeki se hand van regering in die koek. Dink aan die wapenskandaal, wat in Mandela se tyd begin is. Nou, hier in 2007 reeds word genoem van beurtkrag 4 wat toegepas is. Dus, was daar toe al sabotasie en korrupsie gepleeg teenoor die belastingbetalers.
*
Diegene wat alles voor De Ruyter se deur plaas, of sy kop eis, moet teruggaan skool en universiteit toe om hul geld terug te vra. Hy het die gemors netso gekry, dit was lankal in bedryf. So hy word aangestel omdat hy blank is, sodat die korrupsie en sabotasie van die ANC weggesteek kan word.
So hoop die ANC verloor al hul setels in parlement en alle vlakke van regerings, hulle verdien nie om die land te regeer nie. Dis hoekom daar so baie diefstal en gemors in plaaslike owerhede ook plaasvind.
Waar is al hierdie vorige direkteure of bestuurslede al ooit vervolg deur ANC wat in beheer is van Eskom en al hul tenders.
En waarom kry Soweto elektrisiteit terwyl hulle dit nie betaal nie? Daar is baie ander dorpe ook. Wie is hierby betrokke voor 1994?
*
DIT IS REEDS 15 JAAR VAN BEURTKRAG, nee BAIE LANGER AS 15 JAAR.
KRAG onderbrekings en beurtkrag het reeds voor 2008 ontstaan. 2007 ….
Tydens ‘n ete het Mbeki verskoning gevra – is leuens – toe al was alles vooruitbeplan.
https://www.iol.co.za/news/politics/mbeki-apologises-for-sa-power-cuts-382421
Hier word beurtkrag ook uitgewys waar en wanneer dit begin het, so ook al die korrupsie en diefstal, die verkeerde tenders.
*
In die laat 1980’s en vroeë 1990’s het die WEF na ANC persone wat in ballingskapkampe gewoon het gesoek, en hulle reeds op daardie stadium in ons gemeenskap geïntegreer. Mandela was die begin saam de klerk.
*
@CyrilRamaphosa https://t.co/Q17Cn7vNCh—
George West (@GeorgeWest3112) December 11, 2022
@CyrilRamaphosa https://t.co/Q17Cn7vNCh—
George West (@GeorgeWest3112) December 11, 2022
*
*
*
*
Korrupsie het daagliks plaasgevind. Die onwettiges steel daagliks krag van lamppale af, sonder om een sent daarvoor te betaal. Dis in hul kultuur, om alles gratis te kry en te ontvang.
Eskom Soweto onwettige elektrisiteit
Eskom Soweto R3.6 bn ander wanbetalers
Soweto and others claim free electricity
Matshela Koko en ander in hof: Oktober 2022 Eskom
Sabotage inside Eskom 2020 report
*
Soos duidelik gesien kan word, is sekere organisasies ingespan om dit te bewerkstellig om die vooruitgang in Afrika, maar veral Suid-Afrika te stop. Instansies, wat onder die vorige regering met mag en mening gebou en vooruitstrewend was, is letterlik leeg geplunder en afgebreek. Eskom soos al die ander staatsentiteite, het in 1994 niks makeer nie, maar 100% gewerk.
Die WEF is maar een van daardie organisasies wat ook die lig gesien het om dit voort te bou op ‘n wêreld forum. Regerings is in die proses aangewend om hul doelwitte te vervul. Dit het ook by Mandela begin, waar hy nie al die jare in die tronk deurgebring het nie, maar in ‘n gerieflike huis.
Kragstasies wat nog kon werk, word en is nooit instandhouding gedoen nie, daarom val alles inmekaar. Swart bemagtiging is aan Ramaphosa gegee om te bedryf, met sy eie kommissie, maar die hand van die blanke liberaal strek verder terug voor 1990 om veral blankes so ekonomies af te takel en van alle menseregte te beroof.
@jsteenhuisen Anyone with half a beain cell can put 2 and 2 together… https://t.co/OE3qijWvxJ—
Dezikr#VoetsekANC (@Dezikr1) December 11, 2022
2015 Ramaphosa
*
Zuma het die aanstelling gedoen en Ramaphosa het beheer oorgeneem om alles af te takel.
*
Hulle was deel van die afbreekproses.
*
Beurtkrag het reeds in 2006-2007 onder Mbeki die lig gesien. Die wapenskandaal het ook onder Mandela en Mbeki begin. Die broer van Mbeki het front maatskappye begin, waar hy die front maatskappye aangewend het om vir China kontrakte in Afrika los te slaan. Met hierdie front maatskappye is heelwat infrastrukture, na veral myne ook aangebou.
Steenkool word nou uitgevoer na groot lande, wat aan Suid-Afrika voorskryf ons mag nie steenkool gebruik nie, maar hulle mag dit gebruik. Hulle het fisies ervaar dat groen krag nie genoeg is om hul lande ekonomies in bedryf te hou nie, tog skryf hul aan ons voor wat ons mag en nie mag doen nie, en dit nogal met die stem van Biden uit Amerika.
En dis ons , die belastingbetalers wat alles moet terugbetaal en beurtkrag moet verduur, nie die Europese lande , China en Indië wie se liggies gaan aanhou brand nie. Ons besighede wat nie die onkostes van ekstra uitgawes kan aangaan om besighede se deure oop te hou nie. Dus, in die proses is dit weer eens blanke besighede wie hul deure moet sluit.
*
Die onwettiges stroom die land in, maar hulle ligte brand helder en hulle kry dit absoluut gratis en verniet.
Onwettige konneksies
Waarom word die spul nie eenvoudig ontkoppel nie. Ons krag word dan totaal afgesit, maar nie hierdie spul nie.
Die belastingbetalers wat wel hul elektrisiteit betaal, betaal ook vir die gemors wat Eskom, munisipaliteite, staatsdepartemente en polisie toelaat om daar te plak en gratis krag te ontvang. Tot hul sypad is uitgeplavei met stene – en belastingbetalers sin word nie eers onderhou nie. Almal weet dit word gesteel, maar waar en wanneer is die kriminele al ooit vervolg? Sabotasie op vlak een regering dryf af na die ander vlakke. Daar word ook aan ander Afrika lande elektrisiteit ‘verkoop’ – weet nie of hulle beurtkrag het nie. Dit word betwyfel, want brandstof is ook goedkoper wat vanaf SA afgelewer word.
Onwettiges stroom die land binne
Onwettige Stakings, ook by Eskom en ander instansies, nes al die ander genoemde sabotasie en diefstal, wurg die hele ekonomie dood.
*
[…] EN STAATSKAPINGS15 jaar PLUS beurtkrag onder ANCEskom sabotage from insideEskom corruptionSabotage inside Eskom 2020 reportPhala Phala Verslag […]
LikeLike
[…] 15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC […]
LikeLike
[…] https://businesstech.co.za/news/energy/640791/the-truth-behind-eskoms-big-power-station-lie/**LEES GERUS15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC […]
LikeLike
[…] 15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC […]
LikeLike
[…] Daar is geen demokrasie soos wat daar voorgehou word nie. Die blanke in die land word totaal onderdruk met meer as 110 diskriminerende rasgewende wetgewings om alle besighede en huishoudings tot op grondvlak te verwoes. Blankes in Suid-Afrika is al vuisvoos geslaan deur hierdie eensydige diskriminerende wetgewings wat in hulle oë reg of regverdigbaar is. Dis egter internasionale menseregteskendings om teen enige ras te diskrimineer.Development of One Plans – Ramaphosa15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC […]
LikeLike
[…] 15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC […]
LikeLike
[…] hoe nou – De Ruyter is nie meer daar nie of hoe?Relevante inligting15 jaar PLUS beurtkrag onder ANCZondo: Guptas en GigabaWaarheid rondom Eskom sedert 1990 – DezzSA Staatskaping en […]
LikeLike
[…] 15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC […]
LikeLike
[…] 15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC […]
LikeLike
[…] 15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC […]
LikeLike
[…] 15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC […]
LikeLike
[…] 15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC […]
LikeLike
[…] 15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC […]
LikeLike