*
Een artikel in die Afrikaner van die HNP van 18 Maart 2022 vra ‘n belangrike vraag onder die opskrif: “Die regte aas om blankes mee te vang.” Is die Solidariteit Beweging en AfriForum nie dalk hedendaagse frontorganisasies van die regime en/of die Geldmag om die BoereAfrikanervolk van verset te weerhou en op die langtermyn die volk te vernietig nie? Is dit moontlik dat hulle linkse leiers dalk selfs regeringsagente is? Daaroor is daar geen twyfel nie en selfs bewyse daarvoor. Daarom het die herstel van die onafhanklike Boere republieke en ander grondgebiede (Retief traktaat en Vryheid) noodsaaklik geword en is gebiede waar ons kan vestig en onafhanklikheid internasionaal verkry.
*
HNP
Hier is heelwat artikels wat gelees kan word:
*
Vals reënboognasie
Front organisasies of politieke partye dateer terug in ons geskiedenis wat teruggaan na voor 1880 en die Groot Trek waar voorouers eenvoudig nie kon voortleef onder dieselfde manipulasie van liberalisme en die Britse kroon nie. Ironies is dit nie? Ons voorgeslagte het identies dieselfde tipe van ‘fronte’ weer eens ervaar wat in 1910 op hul afgevorseer is met Uniewording, wetgewing wat uit London beheer is. Ons voorgeslagte het nooit deel gevorm van ‘n sogenaamde reënboognasie nie en nog minder ons na 1994.
Zoeloes, Xhosa, Venda, Khoi San en ander volke bly steeds APART met eie wetgewings, slegs vir hulle.
Dit kan letterlik ook van die Zoeloe, Xhosa, Venda, Pedi, Sotho, Khoisan, Griekwas, Indiërs en ander gesê word. Almal glo die media dat ‘aparte gebiede’ afgeskaf is. Inderwaarheid nie, lees die anc grondwet, wetgewing en hansards van parlement.
Vanaf Kodesa in 1992, het die ou Tuislande (reservate) en Kroongebiede verander na iets anders. Die gebiede wat deur die verskillende Swart en Khoi San groepe beset is sedert Mfecane net na 1800, is deur Brittanje geannekseer. Dit word as vals front voorgehou dat blankes en die ‘apartheids regering’ hierdie gebiede van die volksgroepe gesteel is. Dis ‘n spul leuens.
Al die gebiede is slegs aan spesifieke volke toegeken met hul tradisioinele leiers en kommunale reg wetgewings. Daar bly letterlik oor die 30 miljoen in die gebiede wat onder ANC wetgewings gereguleer word. Hierdie situasie kom reeds voor sedert Mfecane in 1810 ongeveer, waar swart en khoi san gebiede beset het, dit hulle sin gemaak het.
Hul uiteindelike doelwit is steeds aparte gebiede met nuwe wetgewing. Niemand kan op ander se gebiede ingaan en daar gaan werk of bly nie. Lees ook die “een plan” van 2019 wat ramaphosa en zuma in gedagte het oor hoe om die tradisionele leiers te laat inkoop daarin.
*
ANC kan dit nie alleen uitvoer nie.
Development of One Plans – Ramaphosa
Opinies rakende die multi-kultuur organisasies, bewegings en fronte, is dat dit 100% saamhardloop met FW stigting en die Afrikanerbond oftewel Broederbond voor 1994 en al hul ‘assistent’ front maatskappye rondom 1990 kodesa tydperk tot datum. Sekere organisasies probeer om namens ‘n minderheidsvolk te praat, terwyl hul multi-kultureel is – multikultuur het nie volke nie, maar lidmate.
Ons volkslede soek meestal na spesifieke antwoorde om by oplossings uit te kom. Soms as daar verskillende menings gelug word, dan is dit nie ‘baklei’ of dat daar nie saamgestaan word nie. Inteendeel dit bring ons nader aan die realiteite wat daar is. :
OPLOSSING
Ons as volk het ‘n internasionale reg tot selfbeskikking.
Daar moet nie eers getwyfel word oor ons reg tot selfbeskikking, wat totale onafhanklikheid beteken, nie net ‘selfhelp’ of ‘selfstandigheid’ nie,
Onafhanklikheid is ons enigste opsie hieruit. Weg van die statebond (brittanje)
1994 verkeising
Die Volkstaatraad van 1994, was nie onder die Britse statebond onderhandel of onderteken nie. Die ondersoek ook nie, want dis onder die interim regering se grondwet uitgevoer, wat nie statebondstatus gehad het nie.
So is daar ook die 1902 Vredesverdrag , waar daar aan ons voorgeslagte onderhandel is dat ons ons onafhanklikheid sou behou het. Ook nie deel van die statebond nie.
Selfbeskikking en onafhanklikheid word internasionaal gedoen, tot die grondregters met 1996 grondwet het dit bekragtig dat anc eff geen politieke party het reg om in enige volk se pad te staan vir onafhanklikheid nie. Dis met bekragtiging 1996 gedoen. Geen wet is daarvoor nodig nie. Dit bots met die artikel 235. Regters het dit ook uitgewys daar moet aan internasionale vereistes voldoen word, wat nagekom moet word. Gebiede wat geskiedkundig aan ons behoort is ook daar. Internasionale reg, nie plaaslik nie.
*
Minerale regte is in 1902 deur Brittanje geannekseer, so ook heelwat grondgebiede. Wie beheer die minerale regte in Suid-Afrika vandag? In die verlede het alles gehandel oor minerale in die hele suidelike halfrond, daarom is daar soveel Britse kolonies geskep. Heel laaste van almal is die twee onafhanklike BOERE republieke se handjievol burgers geteiken om oorlog te voer. Boervroue, kinders en ou mense is in helkampe geplaas. Daar is ookal voorgehou dit is nie konsentrasiekampe nie, maar ‘vlugtelingkampe’. Maar in dieselfde tyd word mans en seuns landuit verband en na eilande gestuur, En dan kom liberales en probeer die BOERE se geskiedenis verander met ‘n Suid-Afrikaanse oorlog, wat leuens is. Daar was in 1900 nog geen Suid-Afrika nie. Nog ‘n front wat geskep was.
*
Verwante inligting en artikels
Diamonds/Diamante – Gold/Goud -MINERALS
British colonial empire in Africa (SA) – Rhodes and BSAC
Minerals SA Minerale
Shepstone and ABW
Mineral Rights – Minerale regte
Afrikanerbond – Afrikaner-Broederbond in SA
Stem uit die Graf
Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament
VF+ en Afriforum – Cato Instituut
Afriforum – Wit nasionalisme word verwerp en moet teengestaan word
Veelrassige organisasies – ABN
ABN en Dinokeng
Liberale denke na 40 jaar
Wetgewings SEB-RA : B-BBEE-EE legislations
Inhoudsopgawe B-BBEE Index
Multi-culture failed in South Africa
Legkaart vir ons volk se voortbestaan
Etniese volke / Ethnic people (SA)
Richtersveld – KHOISAN AND CPA
Richtersveld 1847
Ingonyama Trustland (Zulu people)
Indigenous land (old homelands) – Trustland – CPA – landclaims
CPA’s in SA – 2021
Secret talks before 1994
George Soros – OSF.SA – FW stigting – Grondeise: 1994
Legkaart vir ons volk se voortbestaan
Human rights violations – Menseregteskending
Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995)
Peoples international right to self-determination
Genocide – Vernietiging van ‘n volk
Immigrante – misdaad – statistiek
Discrimination and Racism – 21 March 2019
“Operation White Hatred” in South Africa
B-BBEE – violation of white people’s human rights – sport quotas
Whites – you are not welcome in your country
Grond eienaars: ANC regeringsplase
ongoing Revolution in South Africa
Die Ingonyama Trust was voorheen die ou Zoeloe tuislande, slegs vir die Zoeloevolk is en so het al die ander gevolg.
Zulu people – Ingonyama Trustland
Trustgebiede>Tuislande>Reservate
Traditional leaders South Africa: 8840
Zwelithini: Traditional leaders: SA – budget
Khoi en San het ook na 1994 Trustgebiede gekry, sowel grondeise via die CPA (kommunale regte) wetgewing.