Antieke sandkastele

* Daar is verskeie soorte woestyne wat met die hart en siel van 'n mens gesels, sing of ween in antieke tale.  Bewerings dat die Sahara woestyn voorheen 'n groen lafenis en OASE was, is nie vergesog nie.  Wat beteken lewe in alle vorme.   Alle tekens dui aan dat die Sahara heelwat groen en lewendig… Continue reading Antieke sandkastele

Lowergroen Kontinente

* Hou die Sahara net respek vir sommiges in of skuil daar ander belangrike dinge in die boek van hierdie magdom van sandgolwe en -woestyn wat met elemente verander.  Verseker is die gebiede nie geskep net vir fotografie nie.   Elemente wat hier uitgewoed het is nie altyd of noodwendig natuurlik van aard nie.  Waarom word… Continue reading Lowergroen Kontinente

Grense SA, Botswana, Zimbabwe, Namibië, Mosambiek, Zambië

* Grensbakens, drade of mure,  wat eens was in die suidelike Afrika streek was, word selde of ooit onderhou.   Dit word eenvoudig deur misdadigers van aangrensende lande afgesteel en totaal afgebreek.   Suid-Afrika se grense is oop vir almal en is 'n totale klugstorie of sirkus vir elkeen wat wil binnekom.   Dienste, skole, hospitale en selfs… Continue reading Grense SA, Botswana, Zimbabwe, Namibië, Mosambiek, Zambië

Grensoorlog – SA Bushwar

The SA Bushwar lasted for 23 years, from 1966 till 1989, making it one of Africa's longest conflicts.    The Bushwar was fought primarily in Northern Namibia and Southern Angola. However if the total onslaught against the South African nationalist Government is considered, the conflict could be extrapolated to these theatres of conflict and opposing… Continue reading Grensoorlog – SA Bushwar