Illegal dumping and hotspots in South Africa

  Dis hoe die nasionale blomme in Suid-Afrika lyk.      "Spesiale Groentes groei  met 'n spoed en kan enige tyd afgepluk word.   Katte kan ook sommer kleintjies kry".     Oral is inwoners verseker trots op hul blommewêreld wat hul geskep het, want die " groentes " wat aangeplant is, kos hulle niks nie en… Continue reading Illegal dumping and hotspots in South Africa

Onwettige stortingsterreine – RATS/ROTTE – Illegal waste areas

Johannesburg het reeds miljoene spandeer om van rotte ontslae te raak - raak eerstens ontslae van rommelstrooiers en mense wat ons strate met rommel tydens protesaksies bevuil.  Hou op om dit toe te laat, want dis waar dit begin.  Hou op om rommelstrooiers in ons strate los te laat , vullis te strooi en te… Continue reading Onwettige stortingsterreine – RATS/ROTTE – Illegal waste areas