* Grensbakens, drade of mure, wat eens was in die suidelike Afrika streek was, word selde of ooit onderhou. Dit word eenvoudig deur misdadigers van aangrensende lande afgesteel en totaal afgebreek. Suid-Afrika se grense is oop vir almal en is 'n totale klugstorie of sirkus vir elkeen wat wil binnekom. Dienste, skole, hospitale en selfs… Continue reading Grense SA, Botswana, Zimbabwe, Namibië, Mosambiek, Zambië
Kategorie: Municipal borders – munisipale grense
Borders SA Grense
Verplaas uself in 27 jaar se rewolusionêre opruiende protesaksie geskiedenis waar alles letterlik tot op die grond geplunder, besteel en afgebrand is deur ANC kaders en genote. Dit gaan nie anders in die Afrika lande nie. Honderde duisende van ons blanke volksmense en besighede het verkas, ander krepeer in armoede in kampe of nedersettings. … Continue reading Borders SA Grense
Appointment of members at Municipal Demarcation Board
Bepaling van die afbakening van Suid-Afrika se munisipale grense. Ramaphosa het al die nuwe aanstellings reeds sowat twee maande gelede gedoen. Dus, wie bepaal ons munisipale grense? ANC regering bepaal die munisipale grense. The new Board was appointed by the President of the Republic, Cyril Ramaphosa, on 01 March 2019, following the end of… Continue reading Appointment of members at Municipal Demarcation Board