Kazungula Brug in suidelike Afrika

* Die brug vertel uit lug uit wat ons wil weet.    Dit kan met die blote oog waargeneem word.   Die verskillende kaarte toon die Kazungula-brug wat Zambië en Botswana oor die Zambezi-rivier verbind. Dit is 'n splinternuwe toevoeging tot die groeiende oorgrens transito- en handelsverbindings in Afrika.   Die lande moet trots wees op so… Continue reading Kazungula Brug in suidelike Afrika

Terrorism acts in Mozambique – SADC

Terreurdade en terrorisme sal nie geduld word nie - so spreek die leier (president) van Suid-Afrika en ook voor SADC gehoor, (as voorsitter)  hom uit.   Hierdie geweld in die Mosambiekse noordelike provinsie het alreeds voor 2017 begin en is  nie 'n nuwe aanslag in 2021 nie.   Wat is die werklike rede waarom die SADC lande… Continue reading Terrorism acts in Mozambique – SADC