Voortrekker monument 2022

*Vraag:   Wie se geld was die Christiaan de Wet fonds wat gestig is na die Anglo-BOERE oorloë nou eintlik en deur wie word dit bestuur?   In die April 2021 skryf die Afrikanerbond in hul nuusbrief,  as ʼn Kategorie A1 lid, is die saak onder sy lede se aandag gebring vir hulp en bystand veral met… Continue reading Voortrekker monument 2022

SA Staatskaping en Eskom

* Dis duidelik die ANC regering speel sedert 1994 ongemagtigde magsbasis speletjies saam hul ander liberale kaders oor die Eskom- en regering kapings.    Die ander staatsentiteite blom in hul afwesigheid.     Die blaam van kapings van die staat en Eskom sedert 1994, word nou in 2022 voor die deur van die blanke, André De… Continue reading SA Staatskaping en Eskom

Waarheid rondom Eskom sedert 1990 – Dezz

*Dis absoluut die waarheid wat in die beeldmateriaal bekendgemaak is.   Eskom was die beste vir etlike dekades, 'n eerste wêreldland staatsentiteit wat met 'n minderheid se belastinggeld opgebou is.  Kennis en ervaring kan nie gekoop word nie, nog minder kan so iets vervang word deur swart bemagtigers of regstellende aksies.   Baie ander staatsentiteite het dieselfde… Continue reading Waarheid rondom Eskom sedert 1990 – Dezz

Korrupsie in EU parlement

*Korrupsie vind regdeur alle kontinente plaas, nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in die EU parlement.   Heelwat mede kollegas op so 'n hoë vlak leef lank in ontkenning en dan word sommige totaal uitgevang,   Die ondersoek het glo 'n paar maande geduur en gaan steeds voort.   Natuurlik was dit vir heelwat 'n ontnugtering en… Continue reading Korrupsie in EU parlement

15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC

* Nou ja 15 jaar (PLUS) is 'n lang tyd - die regering moet elke sent aan belastingbetalers terugbetaal wat in al hierdie jare verlore geraak het in ander vreemde bankrekenings.  Dit is langer as 15 jaar wat ons rot en kaal besteel word.   Plus al die brekasies wat vervang moes word as gevolg van… Continue reading 15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC

Boer op Villiers in Vrystaat vermoor

*Simpatie gaan aan die naasbestaandes vir die bejaarde boer, Tobias Spies, wat aangeval en vermoor is.   Sy moordenaar het gevlug met twee selfone en R40.    Hy is verskeie kere met 'n vleismes gesteek.   Nugter alleen weet wat 'n moordenaar met twee selfone gaan maak en dit vir bloed op sy hande en sy hart… Continue reading Boer op Villiers in Vrystaat vermoor

Fireblade OR Tambo

  * Dis dalk ou nuus vir sommiges, maar dit bly nuus.  Die private 'Fireblade" lugvaart-sektor, wat deur die Oppenheimer-familie besit word, het gedurende 2018 hul eerste internasionale vlugte by die private Fireblade-terminaal te Johannesburg se OR Tambo Internasionale Lughawe uitgevoer.    Dit is op 27 Oktober deur die Pretoriase hooggeregshof goedgekeur.     Sal interessant… Continue reading Fireblade OR Tambo

Geloftedag 16 Desember

* Dat hierdie dag herdenk word vir dekades, is die waarheid.   Al gebeur dit ook net onder sekere blanke groepe en nie die res daarvan wat hulle daarvan distansieer, is dit 100% reg.    Vir die Boere volksgenote sal dit wees om spesiale voorbereidings te tref om êrens deel van die dag se verrigtinge te… Continue reading Geloftedag 16 Desember

Iran se waardes en waterkanale

*Indrukwekkend is nie die beste woord om dit alles te beskryf nie.    Ons as volk kan heelwat by ander volke en lande leer, veral diegene wat in geharde warm, dorre wêreld bly en  werk, selfs voedsel produseer.   Iran is een daarvan met 'n interessante en ryk geskiedenis wat sommige steeds in gebruik is.   … Continue reading Iran se waardes en waterkanale

Republiek van Iran en minderheidsvolke

*Iran se verskillende bevolkingsgroepe word op sowat 87 000 000 beraam, waarvan ongeveer die helfte etniese Perse is wat oorwegend in sentraal-Iran woon,  die res is Koerde, Baluchis, Azeriërs, Arabiere, Turkmeense, Lurs en Kaspiese etniese groepe.   Alhoewel die opeenvolgende regerings in Iran daarin geslaag het om etniese opstande aan te pak, het hulle die ideologiese… Continue reading Republiek van Iran en minderheidsvolke

AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

* Vanaf samesprekings sedert 1980, die Idasa en Kodesa samesprekings, sowel wetgewings wat teen blankes diskrimineer, soos SWART bemagtiging en regstellende aksie word die Boere volk  en ander groepe heuning om die mond gesmeer om betrokke te raak om 'n land wat reeds gefaal het, te laat werk.   Hulle wag vir die groenlig al sedert… Continue reading AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

Frontorganisasies in SA

* Een artikel in die Afrikaner van die HNP van 18 Maart 2022 vra 'n belangrike vraag onder die opskrif:  "Die regte aas om blankes mee te vang."    Veral die Boere volk.    Daaruit spruit 'n paar stukkies stof tot nadenke.       Is die Solidariteit Beweging en AfriForum nie moontlik hedendaagse frontorganisasies, Afrikaner… Continue reading Frontorganisasies in SA

Jan Smuts en Brittanje (44)

* Hulle was ooglopend meer as net vriende.  Smuts is volgens een artikel en navorsing, glo 'n buitengewone persoon.   Volgens die artikel was hy 'n filosoof en liberale humanitêre dog wit rasse-oorheersing, 'n VALS Boere "nasionalis" en later 'n genooide lid van die Britse Oorlogskabinet, 'n stigter van die Volkebond en die Verenigde Nasies, asook… Continue reading Jan Smuts en Brittanje (44)

Berg Washington-hotel in Bretton Woods

* Ontdek meer oor die Omni Berg Washington-oord,  Bretton Woods, terrein van die Bretton Woods-konferensie van 1944 waaruit die Internasionale Bank vir Heropbou en Ontwikkeling en die Wêreldbank gestig is.    Die idee vir so 'n manjifieke hotel het ontstaan by 'n spoorwegmagnaat en steenkoolmakelaar genaamd Joseph Stickney.  Duidelik was geld geen probleem vir die… Continue reading Berg Washington-hotel in Bretton Woods

Bretton Wood en Goud 1944

* In Julie 1944 het 44 lande ingestem tot ooreenkomste wat bereik is rakende die Internasionale Monetêre Fonds en onderteken.      Die internasionale monetêre stelsel is in Julie 1944 deur afgevaardigdes van vier-en-veertig nasies in Bretton Woods, New Hampshire, gesmee. Afgevaardigdes na die konferensie het ingestem om die Internasionale Monetêre Fonds te stig en… Continue reading Bretton Wood en Goud 1944

Quercetin – Uie, groentes en vrugte – Vitamien P

* Uie is veral bekend vir hul skerp geur, nie net noodwendig vir hul voedingswaarde nie.   Baie persone word afgesit deur die reuke as uie en knoffel geëet word.  Die totale inhoud van quercetin in uie is 300 mg/kg, wat aansienlik hoër is as in baie ander vrugte en groente.   Twee van hierdie verbinding se… Continue reading Quercetin – Uie, groentes en vrugte – Vitamien P

Die Anglo-Boere Oorloë in kleur

* Ons voorgeslagte het durf en deursettingsvermoë gehad om weg te beweeg van Engelse oorheersing vir hul vryheid in twee onafhanklike Boere republieke.  Voorwaar baie groter as legendes en hartseerverhale, maar deel van ons trotse Boere en Boere republieke se geskiedenis.   Diegene wat in die twee onafhanklike Boere republieke, asook ander Republieke wat gestig was,… Continue reading Die Anglo-Boere Oorloë in kleur

Troonbehoeftes en toilette

* Gedurende die jaar 1167 het die klooster in Christchurch 'n uitgebreide rioolstelsel wat lopende water, reëndreinering en afval skei, ontwerp.   Dit kan gesien word in rooi gemerk in die onderstaande tekening. * Daar is heelwat snaakse en interessante ontwerpe van 'buite toilette' , maar wat deel gevorm het in die huise, besighede of kastele. … Continue reading Troonbehoeftes en toilette