Riviere in Suid-Afrika

*
Riviere is ‘n natuurlike landelike vloei van water, wat maak dat mense en volke ‘n lewensvatbare bestaansreg kan uitvoer in Suid-Afrika.     Damme word ontwerp en gebou.   Indien ons, die mense,  die ekosisteme, veral van riviere agterweë laat of besoedel en nie in stand hou nie, is dit nadelig vir elke inwoner in die land.   So is dit in ander lande en ook op die res van die kontinente.     Besproeiingskema’s kan in almal se guns ontwikkel en uitgebrei word.   Tydens groot reënval kan meer opgaardamme en selfs riviere aangewend word vir besproeiingskemas en permanente kanale.  In die huidige omstandighede word niks gedoen om voedselproduksie en selfs watervoorsiening regtig verbeter nie.  Dienste het net eenvoudig agteruit gegaan sedert 1994.

Rivers of South Africa - 1:500 000

*

Riviere wat besoedel is, versoorsaak groter besoedelingsprobleme in heelwat streke, damme en oseane.   Ongelukkig is daar die besoedelingsfaktore wat weens onopgevoede indiwidue besoedel word met rou riool en rommel of andersinds mynbedrywighede en lugbesoedelings.   Al hierdie besoedelings het ‘n lang nadelige effek op mense, diere en omgewings.  Riviere, kanale en veral damme kan in die vorm van hidro-elektriese krag netwerke bevorder en aangewend word.  Dit kan alles beheer word.  Myne wat nooit gerehabiliteer word nie, laat ‘n seer oog van besoedeling en erosie.

Naburige lande kan hierby ingesluit word via ooreenkomste en handelsverdrae.  Werkskepping wat hand aan hand loop met onderhoud, is uiters belangrik vir enige ekonomie om te kan voortbestaan.

Die hele Afrika kontinent het heelwat lande met groot riviere wat ‘n pluspunt vir elke individuele land en selfs ander lande kan wees en wat meer kan bydrae tot die ekonomiese vooruitsig van die land, streek en kontinent.

*

Besoedeling vind regdeur Suid-Afrika plaas.  Rou riool en ander gemors word in riviere en afvoerpype in stede/dorpe gestort, wat na damme vloei en selfs uiteindelik in die see beland.  Tot nadeel van elkeen van ons.   Rioolwerke word selde of ooit onderhou en die foute is die munisipaliteite wat onbevoegdes, veral swart bemagtigers aanstel wat nie weet wat hul take en verantwoordelikhede is nie.   Hier is die raadslede wat uiteindelik die publiek verteenwoordig, ook gebrekkig, nie net in kennis of ervaring nie.   Baie min raadslede en amptenare weet nie waarom hulle raadslede of amptenare is nie, maar net om ‘n maandelikse salaris te ontvang.

Dis absoluut nag vir elke dorp en stad.   Dit is betreurenswaardig.   Regerings het geen idee wat hulle doen nie.   Munisipaliteite en ministers doen nie hulle werk behoorlik nie.   Daar word gewedywer wie die meeste kan steel, saboteer en verniel.

South Africa’s rivers of sewage: More than half of SA’s treatment works are failing

&

Daar is heelwat mensgemaakte damme en besproeiingskemas in Suid-Afrika ontwikkel.   Al daardie damme word steeds gebruik en selfs kragopwekking word gedoen.

Map of South Africa showing major existing dams and Inter Basin... |  Download Scientific Diagram

https://www.researchgate.net/figure/Rivers-and-man-made-lakes-dams-in-South-Africa-with-fish-protection-areas-as-a-part-of_fig1_334487229

https://www.researchgate.net/publication/334487229_River_connectivity_and_fish_migration_considerations_in_the_management_of_multiple_stressors_in_South_Africa

*

Vanaf 1972 tot ongeveer 2011 is daar voortdurende watertoetse gedoen om die situasie op alle vlakke te monitor en uitslae daarvan is beskikbaar.

An inorganic water chemistry dataset (1972-2011) of rivers, dams and lakes  in South Africa

http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S1816-79502013000200018

https://www.waterscience.co.za/waterchemistry/data.html

https://www.businessinsider.co.za/survey-to-figure-out-why-map-of-south-african-rivers-captivates-people-2018-9

*

Heelwat individue, politieke partye, besighede en regerings buite ons grense is steeds van mening dat daar in 1994 afstand gedoen is van tuislande en kroongebiede.  Dit is nie die geval nie.   Daar sal opgemerk word dat veral die ou Tuislande of Reservate van voor 1900 in die beste reënvalgebiede in Suid-Afrika, val.   Daar is ook heelwat riviere in die gebiede ter sprake.   Na 1994 is al die gebiede opgeëis onder die ANC grondwet en Grondeise (CPA en Trustgebiede).   Al hierdie gebiede is net vir sekere volksgroepe, naamlik Khoi san, Griekwas en swart volke.   Daar is oor die 8840 tradisionele leiers na 1994 wat steeds onderhou word met salarisse en byvoordele.   Heelwat van die grondeisers het byvoordele ontvang, soos produktiewe plase, trekkers, saad, diere en finansiële bystand.

Relevante inligting

Trustgebiede-Tuislande-Reservate

CPA landclaims and study Northern Province

CPA  in SA  –  2021

Richtersveld  – KHOISAN AND CPA

Sewage and other pollution: Vaaldam

Water and Pollution – Rooiwal Waste Water Treatment Plant

Municipal services – Water  –  Munisipale dienste  –  Mpumalanga

Lesotho Highlands Water Project

RIVERS IN SOUTH AFRICA

Hendrik Verwoerddam

2 gedagtes oor “Riviere in Suid-Afrika”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s