Classical liberals – SA – IRR – IRV

The "Classical Liberalism in South Africa - Multi-cultural forums and organisations" - die Multi-kulturele liberalisme in Suid-Afrika is nou "klassiek". Watter grondwet is in 1994 "onderhandel" - dis op die tafel van die kommuniste vandag - lees dit saam met hul 1955 radikale "freedom charter" .    Hoe verdedig mens hoegenaamd ‘n FW de klerk -… Continue reading Classical liberals – SA – IRR – IRV

Advertisements

Ramaphosa besittings – B-BBEE

Ramaphosa en sy hele familie is lief  vir mag en smagting na eiendom en besittings (eiendom, aandele, bates).   Hulle besit nie net een plaas en eiendom nie.    Doen hulle dit vir hulself, of word hul vergoed as die "koordineerder" van die "onsigbare manipuleerders" ?   Dis waarneembaar voor 1990 dat handjies is geskud - Oppenheimer… Continue reading Ramaphosa besittings – B-BBEE

Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE

Sal dit nie as 'n prestasie beskou dat die ANC 'n baie groot rol speel met die gebruik van hul mag binne die BRICS lande (wat Suid-Afrika insluit).  En 'n nog groter rol wat die Gupta ook in Suid-Afrika gekry het sedert hul die land ingewurm het net nadat die ANC die regering/land oorgeneem het. … Continue reading Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE

Cyril Ramaphosa “Empire” (1)

RYKDOM val nie uit die lug uit nie - netso is Rome ook nie in een dag gebou nie.   Om ryk te word uit jou eie hande en besigheidsvernuf is beter versadiging van jou innerlike as om ryk te word uit skenkings, donasies of van die armes afvat wat jou nie toekom nie.  Die twee… Continue reading Cyril Ramaphosa “Empire” (1)