Eskom – Ramaphosa 2019

* Almal is bewus daarvan wie en wat Eskom is, dat die reus wat die land en selfs ander Afrika lande van krag voorsien, nie oornag ontstaan het nie.   Daar is inligting daaroor beskikbaar.   Dit is feite dat Eskom al onder die vorige regering geteiken, kragstasies en infrastrukture beskadig is deur die huidige ANC en… Continue reading Eskom – Ramaphosa 2019

Tigris en Eufraat riviere

* Daar beoort altyd 10-20 jaar vooruitbeplanning te wees en wat belangrik is om te leer uit ander lande se toestande.  Daar behoort altyd goeie en relevante impakstudies gedoen te word met die aanpassing of vergroting van bestaande strukture om nuwe infrastrukture in plek te kry, hoe 'n land hulself, sowel as hul buurlande  kan… Continue reading Tigris en Eufraat riviere

Tigris en Eufraat riviere – damme

* Die Tigrisrivier is die tweede grootste rivier in Wes-Asië. Sy kom word deur vier lande gedeel: Iran, Irak, Sirië en Turkye. Benewens bydraes van neerslag wat in die Armeense Hooglande ontstaan, word die Tigris gevoed deur talle sytakke wat in die Zagrosberge in Iran, Irak en Turkye ontstaan het.  Waterkwaliteit in die kom word… Continue reading Tigris en Eufraat riviere – damme

Afrika vredesending in Poland

* Ramaphosa van Suid-Afrika was deel van 'n span van sewe lede van Afrika-staatshoofde en topgesante wat die sogenaamde vrede sending na Rusland en die Ukraïne aangepak en probeer deurvoer het.  Gesante en afgevaardigdes was van die Comore, Kongo, Egipte, Senegal, Uganda en Zambië afkomstig.   Nog meer kommerwekkend was, is die feit dat daar met… Continue reading Afrika vredesending in Poland

Japan infrastrukture, drome en lewenskwaliteit

* Suid-Afrika en Japan verskil in grote, maar die inhoudsmaat is nie vergelykbaar nie.    Die Japanese droom groot om alles vir hul op te bou, te verbeter vir 'n beter lewe en kwaliteit.   Hulle breek nie hul land af met rewolusies, sabotasies en korrupsie nie.   Hul mag dalk klein van formaat en bou wees,… Continue reading Japan infrastrukture, drome en lewenskwaliteit

Grenspos Beitbrug Finansiering

* Wat het die spul 'kommuniste en liberale demokrate' in 1990 verwag met geen of min beheer van immigrante oor ons lang grenslyne?   Was hierdie rewolusies alles eerder netjies deur kommuniste en liberale blanke maatskappye beplan met die voorafgaande besprekings buite ons landsgrense sedert wyle Dr Verwoerd se moord.      Die massas wat daarna… Continue reading Grenspos Beitbrug Finansiering

Inmenging in huishoudelike aangeleenthede

* Suid-Afrika se aangestelde massaregering kan nie namens alle burgers of ander lande praat of dink nie.  Hul maak besluite met lelike en soms onherstelbare gevolge.   Dis hulle wat die korrupsie en misdaad toelaat, niemand anders nie.   Indien regeringsleiers en politici agter ander aanhardloop vir finansiering, moet hul eenvoudig in die sogenaamde demokrasie uitgehaal word. … Continue reading Inmenging in huishoudelike aangeleenthede

Swart kat grondboontjiebotter Black cat

* Swart kat grondboontjiebotter is eg Suid-Afrikaans en is oorspronklik op plaaslike bodem vervaardig.   Alombekend as BLACK CAT.  Inteendeel dit word steeds hier vervaardig en is een van die lekkerste happies op 'n varsgebakte brood of peuselhappie.   Die botter kan basies enige ander voedsel op die tafel gemeng word en 'n spesiale geur kan aangeleer… Continue reading Swart kat grondboontjiebotter Black cat

Aardbewings en Mineraal ontginning

* Om vir kilometers te myn, die aarde se binnekant te skuif met groot toerusting, sal 'n groot impak en effek hê met nagevolge op inwoners en burgers wat bo so 'n gebied huise gebou, werk of selfs inkopies doen.   Dis net logies dat die uitgeholde gate wat deur mynmaatskappye gelos word en nie ordentlik… Continue reading Aardbewings en Mineraal ontginning

Suid-Afrika, foutlyne en aardbewings en Afrika

* 'n Tektoniese fout is 'n breuk of diskontinuïteit in die planeet se oppervlak, waarlangs beweging en verplasing plaasvind. Op Aarde is hulle die resultaat van aktiwiteit met plaattektoniek, waarvan die grootste by die plaatgrense plaasvind. Energie wat vrygestel word deur die vinnige beweging op aktiewe foute is wat vandag die meeste aardbewings in die… Continue reading Suid-Afrika, foutlyne en aardbewings en Afrika

Het jou gesê

* Rooi flikkerligte het al van voor 1994 geflikker oor wat ons tewagte kan wees na 'n kommunistiese en radikaal vernietigende oorgang.   Flikkerligte wat meeste Afrikaner liberaliste in die kiem probeer smoor het dat dit nooit sou gebeur nie.   Alles 'n spul leuens.   Selfs die Afrikaners se deelname voor Idasa sluit aan by Kodesa en… Continue reading Het jou gesê

Gordhan – Staatsentiteite – Eskom en ander

* Pravin Jamnadas Gordhan is tans die Minister van Openbare Ondernemings van die Republiek van Suid-Afrika; ’n pos wat hy sedert 27 Februarie 2018 beklee en op 30 Mei 2019 heraangestel is. Hy is lid van parlement, betrokke by SAKP gewees en was voorheen Minister van Finansies.   Terug in die geskiedenis, was hy gedurende die… Continue reading Gordhan – Staatsentiteite – Eskom en ander

Herstel van Menslike Stamselle

* Kan spesifieke dieëte menslike stamselle skep en die liggaam se stamselle herstel?    Volgens kenners is dit 100% moontlik.   Siektes word soms juis veroorsaak deur verkeerde dieët wat gevolg word.    Wat vir een persoon geld, sal nie noodwendig vir 'n ander van toepassing wees nie.  Soms kan daar ook allergiese toestande vir voedselsoorte… Continue reading Herstel van Menslike Stamselle

Wapenhandel groot moondhede

* Geld is nie stom nie.    Bestudeer gerus wat op die groot moondhede se handelsfronte gebeur, waar baie finansies betrokke is en waar ook groot korrupsie betrokke is.   Die groot moondhede spog altyd met wie se wapens, vegvliegtuie, duikbote, ens die beste, grootste en duurste is.   Soms is daar selfs kleiner lande wat netso… Continue reading Wapenhandel groot moondhede

Wapenhandel internasionaal

* Wapenhandel tussen lande op al die kontinente is en was nog altyd binne sekere tydperke 'n baie groot bedryf en dit sluit nie net die groot moondhede daarby in nie.      Die aanbod en aanvraag in handel groei en is beslis groter as dekades gelede.  Dit blyk ook dat sommige lande wat meer… Continue reading Wapenhandel internasionaal

nie-Volhoubare Ontwikkelings en vals fronte

* Doelwitte en veral dubbel standaarde word meestal op alle vlakke van die samelewings toegepas.  Dit kom voor as vals fronte en propaganda veldtogte.   Dis veral ook op internasionale vlak aan die gebeur waar die moontlikheid bestaan dat daar meer inmenging vanaf die verskillende internasionale arenas plaasvind as om van onderlinge konflikte, diskriminasie en rassisme… Continue reading nie-Volhoubare Ontwikkelings en vals fronte

Seesout, pienksout, minerale en spoorelemente

*In vergelyking met tafelsout word die proses van seesout minder verwerk en bevat meer spoorvoedingstowwe.     Sommiges glo dat die verbruik van seesout gemeng met lou water vertering aanhelp.   Chloried is nodig om maagsuur te produseer, en natriumchloried (sout) vergemaklik die opname en vervoer van voedingstowwe in die ingewande nadat dit tydens vertering afgebreek is.  Himalaja-pienk… Continue reading Seesout, pienksout, minerale en spoorelemente

Landbou, voedselproduksie en besoedeling

* Hoe kan al hierdie probleme wat gesamentlik ervaar word,  voorkom word om voedselsekerheid op elkeen se tafel te besorg?    Misdaad speel 'n groot rol om voedsel op ons tafels te kry.   Veilige voedselproduksie word heelwat oorskadu met negatiwiteit.  Organiese boerdery is ‘n benadering tot gewas en diereproduksie wat die gebruik van natuurlike insette… Continue reading Landbou, voedselproduksie en besoedeling