Boere (2016-2017 ANC jaarboek) Minerale rewolusie en arbeid

* Daar word 'n verskeidenheid stellings gemaak, feitelik in 'n ou 2016/17  jaarverslag van die ANC wat gepubliseer is dat afsonderlike gebiede, nie net vir ons as Boer vanuit die Boere republieke raak nie, maar dat dit lankal terug in die verlede bestaan het.  Die ontstaan van die konsep van afsonderlike gebiede of apartheid was… Continue reading Boere (2016-2017 ANC jaarboek) Minerale rewolusie en arbeid

Witkruismonument 16 September 2023

* Sterkte aan elkeen wat op 16 September 2023 hier 'n kruis vir hul familielid(lede) gaan plaas om aan te sluit by die ander vermoordes van ons volkslede.  Dit is met jammerte en groot simpatie wat aan elkeen betuig word.   Mag Hy elkeen bewaar, beskerm en ook help om dit wat gebeur het te verwerk. … Continue reading Witkruismonument 16 September 2023

ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) – kultuurskatte

* Verseker het niemand van ons voorgeslagte gedroom om so baie aan die dood af te staan nie.   Selfs vandag nog, weet meestal van ons dat geen oorlog sonder menseverliese sal wees nie.   Hier was in 'n baie kort tydjie meer as 34000 vroue en kinders van die Boere volk in moordkampe uitgewis deur middel… Continue reading ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) – kultuurskatte

Regstellende Aksie, Swart bemagtiging en Onteiening

* Die kommuniste was in hul noppies met so 'n maklike oorgawe deur liberaal verligte Afrikaners in 1994.  Meer het op die Boere en konserwatiewe Afrikaners gewag na 1994.  Wetgewing wat rykes nog meer ryker maak en armes nog armer - dit is nie net beleid nie.   Nie net word daar gediskrimineer teenoor Boere en… Continue reading Regstellende Aksie, Swart bemagtiging en Onteiening

Dekades van donker Koalisies in SA

* Dis juis politici wat jare magsdeling en politieke blyspel probeer speel,  staande hou en opbou met hul samesprekings vir koalisies en magsdeling veral op plaaslike en provinsiale regeringvlakke.  Ook op Nasionale vlak.     Dieselfde pad is tydens Kodesa samesprekings gevolg.  Dit is bykans 30 jaar later en daar is nog geen wonderwerke van opregte… Continue reading Dekades van donker Koalisies in SA

Witkruis monument 15-16 September 2023

* Die Witkruis monument is op 16 Junie 2004 met sowat 1200 kruise in die omgewing van Pietersburg begin.  'n Boer het 'n gedeelte van sy plaas hieraan afgestaan.    Elkeen van die kruise, verteenwoordig 'n boer of gesinslede wat vermoor is tydens grusame martelings-,  moord- en plaasaanvalle.    Al hierdie aanvalle, martelings en moorde… Continue reading Witkruis monument 15-16 September 2023

Ramaphosa Apartheid skadukleed

* In 'n onlangse gesprek val die apartheidskaduwee oor Ramaphosa waarin hy weer eens apartheid blameer vir alles wat verkeerd is in SA en hulle as leiers dit nie kan beheer of regeer nie.   Volgens hom, en voor die aanbreek van demokrasie in 1994 was die 'apartheid' staat, RSA 'n paria in die internasionale gemeenskap,… Continue reading Ramaphosa Apartheid skadukleed

OUTA – Ramaphosa en apartheid infrastrukture

* Soos altyd, skiet Ramaphosa homself en sommer al sy ondersteuners in hul voete en vernietig SA se ekonomie en burgers se geleenthede verder die afgrond in.  Volgens Ramaphosa word apartheid weer eens blameer vir al die gebreke en gebrek aan goed gekwalifiseerde ingenieurs en stadsbeplanners.   Maar die data wys dat sy regering gekwalifiseerde mense… Continue reading OUTA – Ramaphosa en apartheid infrastrukture

Vermoor die Boer lied – “Kill the Boer song”

* Hierdie lied "Kill the Boer, kill the farmer",  is meer as net 'n sing en dans byeenkoms, maar 'n opsweep gesang om nog meer aan te hits om moorde en onreg te pleeg.   Die doelwit is uiteindelik die uitwissing van 'n spesifieke minderheidsvolksgroep in SA.   Daarmee saam kom kultuur, taal, tradisies, rassisme en diskriminasie… Continue reading Vermoor die Boer lied – “Kill the Boer song”

Swart long siekte en swart steenkoolstof

* Heelwat mineraalstowwe veroorsaak siektes, maar veral longsiektes, dink aan goudstof, asbestof en nou steenkoolstof, wat eintlik nie as 'n onlangse siekte gediagnoseer is nie.   Dit kom wêreldwyd voor en dis veral harde werkers wat die meeste geraak word.   Hierdie longsiektes kan voorkom of grootliks beperk word.   Swartlong siekte is afkomstig van steenkoolstof wat ingeasem… Continue reading Swart long siekte en swart steenkoolstof

Onafhanklikheid van ‘n volk

* Die multi-kulturele AFRIKANER nasie kan nie aanspraak maak op enige Boere volk gebiede in Suid-Afrika nie.  Afrikaners het nie Boere republieke gestig nie.   Boere het Boere republieke gestig voor 1902 - daar is 'n hele paar Boere republieke gestig deur die Boere.    Verwys na die 'Afrikaner' akkoord hierby.  Dit voel lank gelede, tog… Continue reading Onafhanklikheid van ‘n volk

Grond in SA vir landbou en minerale

* Daar word heelwat oor grondbesit gelieg vir die burgers van Suid-Afrika, juis om radikale opstokery te bespoedig sodat die land tot op grondvlak afgebreek kan word.   Malema en Anc leiers wat sing om die BOERE te vermoor is deesdae ook 'n afgewaterde afdreiging, veral vir die Boere volk.   Ongelukkig moet die Boere volk eerder… Continue reading Grond in SA vir landbou en minerale

Anys

* Een van die oudste natuurlike speserye, wat mense gekweek het, was anys.   Die STERanys.   Dit bereik sowat 50 cm in hoogte, dit is 'n jaarlikse plant en afkomstig vanuit Líbanon.     Anys is 'n blomplant in die Apiaceae-familie, afkomstig van die oostelike Middellandse See en die suidweste van Asië. Die geur daarvan het ooreenkomste… Continue reading Anys

Sino-Frans, Viëtnam, Kambodja

* Indochina, ook genoem (tot 1950) French Indochina of French Indochine Française, die drie (vyf) lande Viëtnam, Laos en Kambodja  wat voorheen met Frankryk geassosieer is, eers binne sy ryk en later binne die Franse Unie. Wat ons vandag Viëtnam noem, was eens deur Frankryk besit en bestuur. Van die laat 1800's tot 1954 was… Continue reading Sino-Frans, Viëtnam, Kambodja

Viëtnam en Kambodja oorloë

* Dit word berig dat die Viëtnam burgers in 1858 eerstens deur Frankryk kolonialiste aangeval is en waarteen die Viëtnamese hul teëgesit het.    Enige volk sal hul vryheid verdedig.    Indien Frankryk, Engeland of Amerika aangeval word, sal hierdie nasies of volke hulself ook verdedig.    'n Gedeelte van Viëtnam was kommunisties terwyl die… Continue reading Viëtnam en Kambodja oorloë

Kambodja en Viëtnam oorloë – Kissinger

* Kissinger was die hoofargitek van die Amerikaanse oorlogsbeleid in Suidoos-Asië, en het byna medepresidentstatus in sulke sake behaal. Kissinger en Nixon was ook uniek verantwoordelik vir aanvalle wat honderde duisende Kambodjane gedood, gewond of verplaas het en die grondslag gelê het vir die Khmer Rouge-volksmoord. * Henry Kissinger was heelwat betrokke by die bomaanvalle… Continue reading Kambodja en Viëtnam oorloë – Kissinger

Etnisiteit en onafhanklikheid

* Dit is selfs in die natuur ooglopend sigbaar:  Olie en water meng nie.    Soort soek soort.   Dit is egter 'n feit dat die kommuniste en hul kaders, die verligte Afrikaner liberalis probeer om dit al vir dekades te doen dat die vals reënboognasie in 1994 geskep is, met geen geskiedenis om op trots… Continue reading Etnisiteit en onafhanklikheid

Rassisme, diskriminasie en onteiening – water lisensie aandele

* Dis ontsettend belangrik om kennis te dra wat rondom ons gebeur, veral swart bemagtiging, regstelaksies en onteiening.  Opregte Boere en konserwatiewe Afrikaners moet saamstaan in dorps en plaaswagte vir self beveiliging.   Hul moet werk daaraan om hul ou Boere republieke te herstel soos dit hoort.   Die waterkwessie en -lisensiekwotas is van toepassing in hierdie… Continue reading Rassisme, diskriminasie en onteiening – water lisensie aandele

Ramaphosa se militante oproepe

* Troebel besoedelde waters vloei daagliks oor Suid-Afrikaners om meeste uit te wis, maar veral die Boere en die wat voedsel voorsien word die ergste geraak.   Volksmoorde is reeds aan die gang sedert 1900 en na 1994 het dit meer intensief geraak.   Herhalings van voor 1900 vind nou weer plaas, soos die verbrande aarde beleid,… Continue reading Ramaphosa se militante oproepe

Hoggar gebergtes, Sahara Algerië

* Dit is Afrika, bo in die noorde van Afrika.   Die Hoggar gebergtes is 'n hooglandstreek met baie unieke bergpieke, en dit is geleë in die suidelike deel van die Demokratiese Volksrepubliek Algerië. Die berge, wat 'n oppervlakte van ongeveer 550 000 vk km (212 000 vk myl) dek, is ook deel van die buitensporige… Continue reading Hoggar gebergtes, Sahara Algerië