Wetenskaplikes vra vir moratorium op 5G

Die artikel waarna verwys word rakende 'wetenskaplikes' wat vra vir 'n moratorium op 5G,  se inhoud en aanbevelings is belangrik om kennis te neem vir die mensdom, diereryk en hele omgewing in elke land.  Daar is dalk nie genoeg navorsing gedoen om sulke groot stelsels eenvoudig op ons mense af te dwing nie, waarmee ook… Continue reading Wetenskaplikes vra vir moratorium op 5G