Israel se Drobles plan 2020

* Die oorlog tussen Israel en Palestina, woed steeds voort en sal voortgaan tot alles vernietig is en sekere groepe hul sin kry om hul meesterplan oral uit te dien.   Dit is opvallend dat sodra Palestina simpatiseerders het, word hulle deur Israel aangeval en gebombardeer.   Interessant dat daar voortdurend na verskillende planne verwys word.   Die… Continue reading Israel se Drobles plan 2020

Israel Sionist state

* Possible valuable reading that highlighted and mentioned some important things about the war in the Middle East. The war rages not only between Israel and Palestine, but also to neighboring countries that sympathize with Palestine. There are more countries involved in this or sometimes even threatened. Thus, according to an opinion, possibly more than… Continue reading Israel Sionist state

Israel Sioniste planne

* Moontlik waardevolle leesstof wat 'n paar belangrike dinge uitlig en genoem het oor die oorlog in die Midde-Ooste. Die oorlog woed nie net tussen Israel en Palestina nie, maar ook na buurlande wat simpatie het teenoor Palestina.  Daar is meer lande hierby betrokke of soms selfs afgedreig.  Dus word daar volgens 'n opinie, moontlik… Continue reading Israel Sioniste planne

Geheime van Istandbul, Turkye

* Tydens die opgrawings in die gebied, is daar ongeveer 37 gesinkte skepe van verskillende soorte en groottes ontdek wat dateer uit die tydperk van die vyfde tot die 11de eeue, die grootste Middeleeuse gesinkte skeepsversameling ter wêreld.  Daar kan moontlik nog meer wees, tyd sal leer. * Terwyl die skeepswrakke belangrike inligting sal verskaf… Continue reading Geheime van Istandbul, Turkye

Turkye se Marmaray tonnel

* Die Marmaray tonnel projek sou 'n omgewingsvolhoubare openbare vervoerstelsel wees, maar daar was heelwat onderbrekings terwyl dit gebou is. Dit word gedemonstreer deur die nuutgeboude gebou van die spoorwegstelsel, wat aangevul word deur vlote nuwe treine, sodat die Marmaray die ruggraat van 'n nuwe openbare vervoernetwerk sal wees, wat maklike toegang, gemaklik en vinnig… Continue reading Turkye se Marmaray tonnel

Newgate gevangenis in London ..

* Newgate was London se grootste gevangenis en het 40–50 gevangenes gehuisves. Dit dateer uit 1188 en is in 1777 gesloop en herontwerp en herbou.  Die brutale, amper vensterlose voorkoms was 'n opsetlike deel van straf en afskrikmiddel. Die tronkdeur van 1780 is te sien in die Museum: * Vir meer as 600 jaar was… Continue reading Newgate gevangenis in London ..

Newgate gevangenis in London .

* Vandag is die gevangenis,  beter bekend as die Sentrale Strafhof, of nog beter as die Ou Bailey, maar oorblyfsels van die gevangenis oorgebly. In die hof aan die agterkant van die hedendaagse hofgebou, word van die Newgate-tronkmuur aangetref. * Die plek is besaai met siektes, vuil en beslis ongesond.   Dit is Londen se Newgate-gevangenis… Continue reading Newgate gevangenis in London .

Tarshish – Tartessos – Atlantis – Spanje

* Hou Spanje moontlik die geheim van Atlantis in haar binnekring en gebiedswaters, as die stad wel bestaan en gesink of oorstroom is.   Niks is onmoontlik nie.    Die Sahara woestyn wat nie ver hiervandaan is nie, was ook nie altyd so 'n groot woestyn nie, maar groen.   Iets moes dit verander het.   Natuurrampe, aardbewings… Continue reading Tarshish – Tartessos – Atlantis – Spanje

Napoleon, Egipte, Ottomans, Palestina

*Die hoof artikel kan beskryf word as 'n kas wat menslike beendere bevat het.   Beendere het altyd 'n geskiedenis, van waar en deur wie en wat dus onbeantwoorde vrae nalaat.  Dit  is tydens 'n bergingsuitgrawing in die Kishle, die Ottomaanse polisiekompleks in Jaffa gevind. 'n Tweede konsentrasie beendere is naby 'n 18de-eeuse vesting wat aan… Continue reading Napoleon, Egipte, Ottomans, Palestina

1933-1934 – Nag van Lang messe – Stormtroepe – Sturm abteilung (SA)

* Nag van lang messe - 1933 - Duitsland - hier is 'n paar artikels daaroor...  'n Ander tipe oorlogvoering was destyds uitgevoer deur regeringsleiers.   Wat 'suiwering' genoem is. Stormtroepe - Sturm abteilung (SA).    Tussen 30 Junie en 2 Julie 1934 het die leierskap van die Nazi-party die leierskap van die Nazi-paramilitêre formasie, die… Continue reading 1933-1934 – Nag van Lang messe – Stormtroepe – Sturm abteilung (SA)

Suid-Afrika se volksetnisiteite

* Die Republiek van Suid-Afrika beskik oor verskillende minderheidsvolke wat elkeen met mekaar verskil.   Die verskillende swart minderhede vorm 'n eenheid wat meestal politieke multi-kulturele partye soos die ANC, DA, EFF, IVP, COPE, ACDP en VF steun.   Bo-en-behalwe dit, het meeste volke of stamme (soos die Khoi san, Zoeloes, Ndebele en ander) steeds hul eie… Continue reading Suid-Afrika se volksetnisiteite

Boereheld Jopie Fourie en Smuts

* Bekende Afrikaner leier en sionis, Jan Smuts se mees omstrede optrede in hierdie tyd was die goedkeuring van die teregstelling van rebel Josef Johannes “Jopie” Fourie (1879-1914) vir hoogverraad.   Fourie was in murg en been 'n Boere held en sal dit altyd bly.  Fourie is glo met militêre uniform gevang en het nie sy… Continue reading Boereheld Jopie Fourie en Smuts

Swart bemagtiging in die blanke landboubedryf: uitvoere

*Die Boere en konserwatiewe Afrikaners in Suid-Afrika is die proefkonyne wat na 1994 getoets word met 'n vals gedweepte grondwet (1955 anc-pac manifes),  radikale rewolusies, rassisme, diskriminasie en onteiening.   Swart bemagtiging en regstellende aksie sowel onteiening van bates, eiendom neem die vryheid weg van elke blanke in SA met behulp van wetgewings wat ook in… Continue reading Swart bemagtiging in die blanke landboubedryf: uitvoere

Palestynse Etniese volksmoord en Grondbesettings

* Die mandaat van VN (en haar onderskeie lede) het nie 'n mandaat gegee vir volksuitwissings nie.  Die oorlog in midde ooste het nog minder op 7 Oktober 2023 begin, dit is al sedert 1917-1920 aan die gang - lees op oor die geskiedenis wat hier aangaan, wie en wat sit agter hierdie oorlog, teenoor… Continue reading Palestynse Etniese volksmoord en Grondbesettings

Gas in Israel en Palestina

* Buitelandse ontdekkings, insluitend die Leviathan-veld, wat 'n geraamde 22 triljoen kubieke voet gas bevat, het groot olie- en gasontdekkingsreisigers, soos die Amerikaanse energiereus Chevron, gelok om met plaaslike maatskappye saam te werk.    In 2020 het Israel aardgas vanaf die Leviatan-gasveld na Egipte begin pomp.   Ongeveer in Junie 2019 het Israel, Egipte en die Europese… Continue reading Gas in Israel en Palestina

Die Leviatan-gasreservoir

* Die Leviatan-gasreservoir was en is steeds (2023) een van die wêreld se grootste diepwater gas ontdekkings van 2000-2010, en die ontwikkeling daarvan is die grootste energieprojek in Palestynse geskiedenis. Sowat 200 ingenieurs het aan die projek se ingenieursontwerpproses deelgeneem, terwyl 7 000 werkers van 25 verskillende lande in die konstruksie daarvan in diens was.… Continue reading Die Leviatan-gasreservoir

Jaffa 1900 (Ottomans) (Brittanje)

* Gedurende 1900 het 'n besonderse klok bo die stad Jaffa in Palestina uitgetroon - dit was in die tydperk Ottomans en nadat Brittanje gebiede geannekseer het.   Net soos ons kerke op die platteland hul aanwesigheid toon, vandag sowel as in die verlede.     Daar is ander stede en dorpies wat ook mooi klokke gehad… Continue reading Jaffa 1900 (Ottomans) (Brittanje)

J C Smuts, Balfour, Zionism …

* Jan Smuts het heelwat op sy geheime agendae gehad wat enige persoon se hare laat rys.   Hy was deel van die Unie van Suid-Afrika en sogenaamd in die Boere kommando's gedien, maar hy was daar as iets anders, nie as ondersteuner vir Suid-Afrika of die Boere nie.  Hy was lid van die Britse Oorlogskabinet,… Continue reading J C Smuts, Balfour, Zionism …

Fritz Joubert Duquesne (ABO) …

* Volkslede wat hom geken het, het Fritz Joubert as 'n held vereer.   Sy naam vir sommige dalk onbekend, maar daar is heelwat oor hom wat ons as volkslede nie geweet het nie.        Daar was 'n hartseer binne Fritz, wat baie nie van kennis gedra het nie en hy nie kon stilkry… Continue reading Fritz Joubert Duquesne (ABO) …