Corruption Eskom SA Nuclear Korrupsie

Suid-Afrika is reeds geruime tyd in 'n rommelstaat gedompel, maar die skimpe (of besluite vir ongesonde vooruitgang) vir kernkrag gaan nie weg nie.   Korrupsie / sabotasie word nie aangespreek en ook nie minder nie.   Geen land kan 'n fondasie op vals hoop en korrupsie voortbou nie.   Die brug en mure sal verder omval en nog… Continue reading Corruption Eskom SA Nuclear Korrupsie