Duitsland steenkool kragstasies

* Nou toe nou, maar ook nie 'n geheim nie.  Die Duitsers doen dit weer en voer heelwat steenkool van Suid-Afrika in om hul ou kragstasies te laat werk.   Hulle doen dit vir hulself en hul mense soos dit hoort.  Die Mehrum-steenkoolkragsentrale in Hohenhameln, Nedersakse, is inderhaas op 1 Augustus vanaf die reserwe status herroep… Continue reading Duitsland steenkool kragstasies