Sabotasie – brande – terroristiese dade

So van brande gepraat - enige persoon wat 'n ander eiendom vernietig met brande, is niks anders as 'n terroris nie.    Beweeg maar net op ons geskiedenis terug, dan word daar by die britse kolonies uitgekom voor daar 'n Suid-Afrika was.  Veral tydens die Anglo boere oorlog was ons voorouers net so verniel en… Continue reading Sabotasie – brande – terroristiese dade

Advertisements

State capture …. SOUTH AFRICA

Paar brokkies geskiedenis ... oor die Guptas, Zuma en kie The State Capture commission, headed by deputy chief justice Raymond Zondo, has 180 days, which translates into roughly six months, to complete its work. On Monday, the commission held its first hearings – eight months after that first proclamation.   The Guptas, Zuma and his son Duduzane… Continue reading State capture …. SOUTH AFRICA

Guptas- Oakbay-Tegeta

  The Tegeta mining company is owned by the Gupta family in South Africa, who are strongly linked with President Jacob Zuma.     Business media reported 2018 - A South African consortium called Project Halo has submitted the winning bid of R3.05 billion for three major assets of Tegeta Exploration & Resources, the Gupta family-linked mining… Continue reading Guptas- Oakbay-Tegeta

Eskom>AREP>IPP – Ramaphosa>Motsepe>Radebe

Motsepe ontken dat hy bevoordeel word deur die aankondiging van sy familielid in Parlement, Ramaphosa.      Dis net baie toevallig dat daar heelwat ooreenkomste bestaan, en dit het nie "oornag" ontstaan nie.   Volgens hom het hulle reeds bestaande kontrakte wat nie net gekanselleer kan word nie - hoe is tenders uitgegee is 'n ander… Continue reading Eskom>AREP>IPP – Ramaphosa>Motsepe>Radebe