* An observation of all the corruptions, captures, crime and killings are that different countries, their governments and some organisations are all sinking ships. It will end up in a huge tsunami all over. There is no such thing as 'global warming' or the endless pollution problems, it is man-made and state captures,… Continue reading South African and world “tsunami”s
Kategorie: Coal
Coal exports from SA to Europe
* Positioned at one of the world’s deep sea ports, RBCT in Richards Bay, Kwazulu-Natal, is able to handle large ships and subsequent large volumes. As such, it has gained a reputation for operating efficiently and reliably. The 276 hectare site currently boasts a quay 2.2 kilometres long with six berths and four ship loaders.… Continue reading Coal exports from SA to Europe
Sout – Salt
* Daar is ongeveer 181,5 miljoen ton se globale soutproduksie, ongeveer 5 miljoen ton wat in Afrika geproduseer word. Soutproduksietegnieke in baie Afrika-lande suid van die Sahara is konvensioneel en in sommige gebiede uiters primitief. Rotssout word in sy vaste vorm ontgin, terwyl seesout geproduseer word deur seewater te laat verdamp. * In die… Continue reading Sout – Salt
Coal in the snow and cold
Kyk gerus hierna - al die steenkooltrokke agter die engine, is oop al vir jare, ook in wind, weer en selfs sneeu... stoomtreine. Ons dit in Suid-Afrika ook gebruik en alles steenkool - ook in reen en koue. Stoom engines ook oorsee en Rusland. * Steenkool – Coal – steam trains * Union… Continue reading Coal in the snow and cold
Nersa approves Tshwane’s proposal to 13.07%
Nersa supported to increase electricity as they wish in the Pretoria area? Increases all over. Eskom managers did not show any competency and now Government want to grab the pension funds too to "bail them out" - pension funds "bi-bi". Government want to grab the old age people's funds and those that contributed for… Continue reading Nersa approves Tshwane’s proposal to 13.07%
Eskom>AREP>IPP – Ramaphosa>Motsepe>Radebe
Motsepe ontken dat hy bevoordeel word deur die aankondiging van sy familielid in Parlement, Ramaphosa. Dis net baie toevallig dat daar heelwat ooreenkomste bestaan, en dit het nie "oornag" ontstaan nie. Volgens hom het hulle reeds bestaande kontrakte wat nie net gekanselleer kan word nie - hoe is tenders uitgegee is 'n ander… Continue reading Eskom>AREP>IPP – Ramaphosa>Motsepe>Radebe
Terrorisme en sabotasie
Die tydperk voor 1994 is "oordonder" met sabotasie, geweld, terrorisme en vernietiging. Daarom was daar gereeld "noodtoestande", juis om dit te probeer hokslaan. Swart op swart geweld is deur hulself veroorsaak, nes vandag. Mfecane was nie anders nie. Daar is altyd iemand anders wat die skuld kry. Ten spyte hiervan reël die Broederbondlede geheime… Continue reading Terrorisme en sabotasie
#THUMAMINA with COAL and ESKOM
Eskom het sy eie planne laat implementeer, sy #Thumamina. "Eskom kies die tye beslis met presisie vir beurtkragte regdeur die land." TOEVALLIG "breek masjienerie nie almal gelyktydig nie", dus hoekom die skuld plaas daarop - verseker was daar genoeg tyd vir herstelwerk of normale onderhoud? Werkers het reeds maande gedreig met stakings. Is dit regtig… Continue reading #THUMAMINA with COAL and ESKOM
Coal South Africa – Steenkool
Die sages rondom steenkool en Eskom in Suid-Afrika se steenkool (aanvraag en aanbod) duur voort. Dis eerder te gemaklik om te rapporteer dat daar geen steenkool is, terwyl groot gedeeltes eerder na China en ook Indië uitgevoer word. Brics lande. Die belastingbetaler se "skades en heffings" om krag te mag gebruik word net verhoog om… Continue reading Coal South Africa – Steenkool