Loadshedding Eskom beurtkrag

A report shows that production has dropped by 4.3% in the 10 years between 2010-2019, and by 8.8% between 2010-2020 resulting in annual average reductions of 0.5% (2010-2019) and 0.9% (2010-2020).   Another article stated that South Africa spends more or less 10% of the year on load shedding .  But there are extras as well… Continue reading Loadshedding Eskom beurtkrag

Eskom – H J van der Bijl

Bankrot en op Ashoop - is Eskom se dae getel?   Niemand wil pessimisties wees om te vra: Hoe lank nog voor Eskom totaal in duie stort en hoe gesond lyk dinge daar by Eskom?     Landwyd word meer elektrisiteit gesteel van pale en onwettige kenneksies af as wat daar waarskynlik punte is wat wettig betaal… Continue reading Eskom – H J van der Bijl

Corruption Eskom SA Nuclear Korrupsie

Suid-Afrika is reeds geruime tyd in 'n rommelstaat gedompel, maar die skimpe (of besluite vir ongesonde vooruitgang) vir kernkrag gaan nie weg nie.   Korrupsie / sabotasie word nie aangespreek en ook nie minder nie.   Geen land kan 'n fondasie op vals hoop en korrupsie voortbou nie.   Die brug en mure sal verder omval en nog… Continue reading Corruption Eskom SA Nuclear Korrupsie

Corruption – Eskom – Parliament

Eskom se skuldbrug kom al 'n lang pad aan en dit was al meer as een keer in Parlement bespreek met hoeveel komitees wat net niks bereik het nie.   Eskom se korrupsie en kapings veroorsaak heelwat ontwrigting in Suid-Afrika.    Korrupsie is die grootste oorsaak van ons rommelstatus en dit word nie deur parlementslede aangespreek… Continue reading Corruption – Eskom – Parliament

May 2020 – Transformer theft – Diepsloot

  Daar is verskeie redes hoekom die betaling van krag jaarliks verhoog word en die onderbrekings of nie-beskikbaarheid leemtes laat.   Wat is die werklikheid agter die gordyne van Eskom reus as dit so effe gelig word.   Nie net gewone kabeldiefstal nie, maar groot gedeeltes van kragstasies word weggedra.   Is dit nie so dat ons voor… Continue reading May 2020 – Transformer theft – Diepsloot

Eskom – Loadshedding 7/3/2020

Sien die meegaande skrywe van Eskom oor moontlike beurtkrag. Letter of information from Eskom regarding possible loadshedding. * AS IN THE PAST - NOTHING NEW Eskom lost as much seven generation units overnight, which has increased the likelihood of load shedding this weekend, the power utility said in an update issued on 7 March 2020. … Continue reading Eskom – Loadshedding 7/3/2020

Eskom – Pension funds

  Die regering of politieke party het geen reg om pensioene uit 'n Trust te verkry om hul korrupsie toe te smeer by Eskom nie.   Die wat gesteel het, moet die geld terugplaas, en die diefstal geld nie net vir korrupsie nie, maar al diegene by munisipaliteite wat so krag steel en gratis verbruik, asook… Continue reading Eskom – Pension funds

Soweto and others claim free electricity

They want and demand everything for free, if it is not education it is services and houses and think Eskom own them free power.   It was like that before 1994 and it is after 1994 - no differences but always blame the whites or socalled apartheid for everything.   And,  since when is electricity free to… Continue reading Soweto and others claim free electricity

“Pay your electricity” – nothing is for free

Andre de Ruyter is wel nuut in die Eskom besigheid, waar hy al hierdie slegte skuld veral, hier in Suid-Afrika en elders buite ons landsgrense ge-erf het.   Dit maak sy taak nog moeiliker.    Stop die slegte skuld en stem saam, betaal vir jou gebruik.   Die ander probleem is Eskom intern en nie slegte skuld… Continue reading “Pay your electricity” – nothing is for free

2020 – Eskom – André de Ruyter interview

  In an exclusive interview with Fin24 and Business Insider SA, the new CEO of Eskom, André de Ruyter said that he will ask Eskom's board for a mandate to "implement some significant changes" at the embattled utility. Government need to stop all discriminatory legislation like B-BBEE and EE against whites that the right people can be appointed at all… Continue reading 2020 – Eskom – André de Ruyter interview

Sabotage – ESKOM – Sabotasie

  Eskom officials have caught one of their own in the act:   An employee suspected of sabotage was arrested on 21 January 2020 for stealing 270m of copper cables.   If anybody steal electricity illegal it is also sabotage.   If you do not pay for your electricity, it is also sabotage.    What about Soweto and… Continue reading Sabotage – ESKOM – Sabotasie

Eskom: IPPP: B-BBEE- Karen Breytenbach

  KARÉN BREYTENBACH was previously with the National Treasury, Public Private Partnership Unit and is currently in the IPP Office, a partnership between the Department of Energy, National Treasury and the Development Bank of Southern Africa. Karén has extensive experience in the procurement of large scale infrastructure projects.  As Head of the IPP Office, Karén… Continue reading Eskom: IPPP: B-BBEE- Karen Breytenbach

Eskom is a failure – Eskom se wiele is pap en leeggesuig

Eskom is not too big to fail – it has already failed. The issue now is how we deal with this. There is an urgent need for constructive, pragmatic efforts, free of ideological constraints and dogma, to end generation capacity shortages and load-shedding in South Africa in the short- and medium-term.    Who are responsble … Continue reading Eskom is a failure – Eskom se wiele is pap en leeggesuig

Insika Economic Movement (IEM)

  The name of the organisation is called Insika Economic Movement (IEM). IEM was founded out to respond to societal needs as well as the need to restore ethical and relevant systems in achieving proactive governance and inclusive economy. INSIKA is a Zulu word meaning the following: Pillar of strength, Trustworthy, Dependable, and Selfless.   * In… Continue reading Insika Economic Movement (IEM)

Eskom – Jabu Mabuza

  Verbaas - Hulle hou nie lank in die "top bestuursposte" nie, maar dis ook kommerwekkend hoeveel is "gekwalifiseerd of het die ervaring" - daar is geen ervaring, behalwe hoe om miljoene te laat wegraak in tenders in wat ook nie geskik is vir Eskom nie.    .. .. ..   Eskom board chairperson Jabu Mabuza… Continue reading Eskom – Jabu Mabuza

Eskom – “Sabotage – corruption”

  Hierdie is nie net korrupsie waar daar 'n paar rand gesteel is nie, dit het in 'n domino effek verander en ons ekonomies baie geskaad .        Aan die einde moet ons as lede van die publiek baie duur betaal vir sabotasie en terrorisme, wat "gemanipuleer" word deur dieselfde spul wat destyds… Continue reading Eskom – “Sabotage – corruption”

Eskom – B-BBEE damage – Tubular Construction – Tony Trindade

  Nothing less than B-BBEE damaged our people, the economy and country - this is ongoing since 1994.   Who are the ownership(s) of all this SOE entities? Alles word met opset gedoen, gerieflik word maatskappye geskep om die werk te doen wat hulle doen.  Wie besit al die aandele in al hierdie entiteite? * Talle… Continue reading Eskom – B-BBEE damage – Tubular Construction – Tony Trindade