Duitsland steenkool kragstasies

* Nou toe nou, maar ook nie 'n geheim nie.  Die Duitsers doen dit weer en voer heelwat steenkool van Suid-Afrika in om hul ou kragstasies te laat werk.   Hulle doen dit vir hulself en hul mense soos dit hoort.  Die Mehrum-steenkoolkragsentrale in Hohenhameln, Nedersakse, is inderhaas op 1 Augustus vanaf die reserwe status herroep… Continue reading Duitsland steenkool kragstasies

Coal – Steenkool – ESKOM

  * Eskom se bestuur moet wakker wees oor kragstasies.   Daar is teveel en te lank gepoog om dit totaal en al te vernietig sodat ons almal in die donker moet wees en van honger en koue  / hitte omkom.  Andre de Ruyter en al sy top personeel, die ware toesighouers en diegene wat omgee… Continue reading Coal – Steenkool – ESKOM

Koeberg Western Cape – Jacobs

Op 12 Augustus 2021 is 'n verklaring uitgereik dat Jacobs gekies is om noodsaaklike ingenieurswysigings uit te voer as deel van 'n program om die bedryfslewe van die Koeberg-kernkragsentrale naby Kaapstad, Suid-Afrika, te verleng.  Of dit sal slaag, sal die toekoms bepaal en almal in Suid-Afrika sal Koeberg met arendsoë volg.  Ons wag in spanning… Continue reading Koeberg Western Cape – Jacobs

Red revolution at Koeberg

Maak nie saak watter metodes word gebruik of aangewend om die hele ekonomie in totale chaos en donker te dompel nie.    Dit word steeds na 1994 gedoen.   Al het die ANC in 1994 in beheer gekom is alles bykans vernietig, heelwat besighede se deure het gesluit, juis as gevolg van die kommunistiese en ekonomiese… Continue reading Red revolution at Koeberg

Eskom – Koeberg

Eskom has suspended its general manager, Velaphi Ntuli at the Koeberg Power station, while investigations are being conducted into his performance at the nuclear power station.  Unit 1 is not working since January 2021. * Eskom design faults* Mantshantsha also said Chief Nuclear Officer, Riedewaan Bakardien will oversee all the operations of the power station… Continue reading Eskom – Koeberg