Pretoria elektrisiteit TERREUR 9 April 2023



*


Dis niks anders as sabotasie en terrorisme nie.  Beslis nie die eerste of laaste keer dat Eskom se oorhoofse maste en pale erg beskadig word en groot dele van ‘n stad soos Pretoria op 9 April in donkerte geplaas.  Wanneer dit donker is, vind nog meer misdade plaas teenoor burgers sodat die hele ekonomie in duie moet stort.   Vandalisme en sabotasie van hierdie graad is ernstig en word deur misdadigers veroorsaak, nie as gevolg van die storm nie.   Wie is die ‘base’ wat agter alles sit om die land te verwoes?  Interessante feite is dat die huidige regering, ANC het ook voor 1994 heelwat van Eskom se oorhoofse drade en veral pale vernietig en beskadig, dus is niks nuut nie.

Electricity pylons, Eskom, City of Tshwane


*

Kragmaste val nie maklike net om soos nou nie.   Waar is die weermag en polisie wat pale gereeld behoort na te gaan en oppas?   Waar is al die onwettiges, immigrante en informele sektore, veral diegene wat skroot materiaal verkoop.

https://www.youtube.com/watch?v=IQMAlb4o794

*


Die maste van hoë spanningsdrade word met opset gevandaliseer deurdat die pale van metaal te stroop sodat alles omval soos ‘domino’s’.  Daar word nie ‘n sterk wind of donderstorm benodig om dit fisies om te waai nadat dit gevandaliseer is nie.   Slegs twee tot vier van die hoë spanningspale wat beskadig word, sal ‘n groter kettingreaksie veroorsaak en ellende veroorsaak en stede in die donker plaas.   Mensgemaakte terreurdade.

https://www.youtube.com/watch?v=pV9zBsb-N2U

*


Op die N4 – kragmaste wat oor die snelweg omgeval het weens terrorisme, sabotasie en vandalisme.

https://www.youtube.com/watch?v=DWNlmGnEOBI

*

Raadslid Themba Fosi gesels oor die hoë spanning kragpale wat beskadig is deur vandalisme en sabotasie, wat groot dele van Pretoria in donkerte gehul het.  Heel gerieflik sodat maatskappye en besighede hul deure sluit.  Op grondvlak word voedsel ook vernietig en winkel sal binnekort nie bederfbare voorrade aanhou nie.   Raak selfvoorsienend waar moontlik.

https://omny.fm/shows/the-breakfast-show-702/update-on-the-tshwane-blackout


*

12 April 2023 – Elektrisiteit sal waar moontlik roteer word om woongebiede van krag te voorsien.
Image

 


Die nutsmaatskappy het voorheen gesê die geraamde koste van die herbou van ‘n kragmast is tussen R3-4 miljoen, wat die totale koste vir sewe maste op tussen R21-R28 miljoen sal plaas.   Daar is duidelike tekens van vandalisme en sabotasie aan die kragmaste.

https://mybroadband.co.za/news/energy/487459-pretoria-getting-load-rotation-after-pylons-collapse.html

*

Groot dele van Pretoria oos en noord is steeds sonder elektrisiteit ná die ineenstorting van verskeie elektrisiteitsmaste en oorhoofse kabels is erg beskadig oor snelweg, N4 (beide rigtings), (tussen Solomon Mahlangu- en Simon Vermooten-paaie) geval, en selfs vragmotors beskadig.    Sekere gedeeltes is herstel.   Die hele aangeleentheid na sabotasie en vandalisme word ondersoek.

  • Lyttelton — herstel
  • Die Hoewes — herstel
  • Moreleta Park — herstel
  • Baviaanspoort Prison
  • Boschkop
  • Bultfontein
  • Derdepoort (Zambezi Manor)
  • Donkerhoek
  • Doornpoort
  • Eersterust
  • Equestria
  • Faerie Glen
  • Garsfontein
  • Glenway Estate
  • Grootvlei East
  • Grootvlei West
  • Kameeldrift
  • Kilner Park
  • Leeuwfontein
  • Mamelodi
  • Montana Park
  • Mooikloof
  • Mooiplaats
  • Môregloed
  • Olympus
  • Pretorius Park
  • Pretorius Park ext40
  • Pumulani
  • Roodepark
  • Rooiwal
  • Sable Hills
  • Shere
  • Silver Lakes
  • Silverton
  • Sinoville
  • Six Fountains
  • The Wilds
  • Vastfontein extension
  • Waltloo
  • Wapadrand
  • Waterval
  • Waverley
  • Willow Acres
  • Woodhill
  • Woodlands
  • Woodlands Boulevard
  • Zeekoegat
  • Zwavelpoort

https://mybroadband.co.za/news/energy/487229-high-voltage-power-lines-dont-just-collapse-update-on-big-pretoria-outage.html



*

Terrorisme, sabotasie en vandalisme

Die Burgemeester van Tshwane, Cilliers Brink het gesê dat die stadsbestuurder tydens ‘n hoëvlak-inligtingsessie wat deur Mettler en sy span, insluitend die hoof van elektrisiteit en die Tshwane Metropolitaanse Polisiedepartement bygewoon is, gesê daar is duidelike bewyse dat ten minste drie van die oorhoofse maste erg onder vandalisme deurgeloop het om metaal van hierdie massiewe oorhoofse pale te stroop.  Sien ook die video materiaal daaroor.

https://www.moneyweb.co.za/news/south-africa/massive-electricity-outage-still-affecting-large-parts-of-pretoria/

City of Tshwane, Eskom, Electricity pylons


*

Heelwat bederfbare voedsel het afgegaan as gevolg hiervan en moes vernietig word.   Dink aan al die winkels wat voedsel voorsien, gaan binnekort leeg staan.

https://www.iol.co.za/pretoria-news/news/electricity-minister-kgosientsho-ramokgopa-says-tampering-caused-pylon-collapse-in-pretoria-east-16bbf174-ab4f-498f-b64c-3bf69f4a7a7f

*
*
*

Nou hoe nou – De Ruyter is nie meer daar nie of hoe?


Relevante inligting

15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC

Zondo: Guptas en Gigaba

Waarheid rondom Eskom sedert 1990 –  Dezz

SA Staatskaping en Eskom

Sabotage inside Eskom 2020 report

Deliberate Sabotage at Eskom

Matshela Koko en ander in hof: Oktober 2022 –  Eskom

Eskom sabotage from inside

Eskom and Africa

Eskom design faults

Eskom – Koeberg

ANC electricity plan

Enel Green Power RSA (EGP) RSA

Eskom>AREP>IPP – Ramaphosa>Motsepe>Radebe

Eskom: IPPP: B-BBEE- Karen Breytenbach

Eskom – Radebe – IPP – REIPPP

R131 billion for renewable electricity

Eskom – 27 IPP projects

Turkey Floating Karpowership

Gordhan (what future with Eskom) – Ramaphosa

Eskom is a failure – Eskom se wiele is pap en leeggesuig

Eskom capture

ESKOM – Trillians – Guptas – State capture

Capture of people – Black Empowerment – Zondo

Eskom – Medupi (faults)

Corruption Eskom SA Nuclear Korrupsie

Corruption – Eskom – Parliament

Loadshedding Eskom beurtkrag

SA Parliament Eskom 2 September 2020

Eskom – media

Eskom information and off grid systems

Eskom – Solly Tshitangano

Eskom 2019 – Tutuka

Eskom and Africa

Eskom inligting en jaarverslae – Information

Deliberate Sabotage at Eskom

Eskom – corruption

Eskom – Rotek – Shanahan

Eskom Rotek Industries

Eskom corruption – Michael Lomas

Deliberate Sabotage at Eskom

Eskom – Oracle



2 gedagtes oor “Pretoria elektrisiteit TERREUR 9 April 2023”

Lewer kommentaar