*
Verseker word ‘n hele aantal sindikate, moordenaars en misdadigers beskerm in Suid-Afrika. Ons tronke is oorvol van hulle. Eskom is beslis nie nommer een of die laaste een waar soveel sabotasie en diefstal plaasvind nie. Sindikate wat bedryf word, bedryf onder ons neuse en van hulle is so welaf, dat hulle nie weet waar die einde van hul die geld is nie. Die fonteine van Suid-Afrika droog nie net op nie, dit voer hierdie misdadigers en hul families. Hulle is te lui om te werk vir ‘n inkomste. Misdaad is makliker en geriefliker as daar vir hulle gesorg word. Sodra die panele gesteel is, word persele in donker gelaat vir nog meer misdaad om plaas te vind.
*
Diefstal en moord loop meestal hand aan hand. Uitlokking en vrees is hul strategieë. Moenie slagoffer daarvan word nie. Dis juis hoe onskuldiges as ‘misdadigers’ aan die pen ry. Moenie dink as daar sonpanele op dakke is dat dit nie ook gesteel kan word nie. Misdadigers weet wat sonpanele werd is of neem dit vir eie gebruik. Almal van ons moet hoogsparaat wees te alle tye.
Diegene wat werkers het in of op hul persele en huishoudings, hulle is die grootste deelnemers en deel van sindikaatnetwerke van misdaad en stuur boodskappe uit. Maak seker dat hierdie misdadigers nie in jou eie huis of besighede bedryf nie. Plaas kamera’s en ook ander sterk troeteldiere om jou van hulp te wees.
Natuurlik is daar ander metodes om eenvoudig ontslae te raak van die spul misdadigers. Gebruik dit met verantwoordelikheid en beskerm jouself, huishoudings en families. Wees altyd paraat en leer die familie hoe om hulself te verdedig.
Eienaars en huurders van persele of plase, moenie die foute maak om owerhede in kennis te stel nie. Soms word daar hand en tand saamgewerk om alles rondom besighede en huise te vernietig. Raak self ontslae van bewyse as dit moet.
Hou op om totale vreemdelinge in diens te neem, want dis juis die spul misdadigers wat so inwurm in huishoudings en besighede om totale anargie en vernietiging veroorsaak. Werk self of stel eie volksgenote aan wat bereid is om te werk. Die spul steel waar hul kan en rig ontsettend skade aan. Let op na Afrika tekens wat oral geplaas word om huisgesinne en besighede te beskerm.
Die moontlikheid bestaan dat al hierdie sonpaneel diefstalle gekoppel kan word aan sindikate, sodat hul meer produkte vervaardig. Indien dit gesteel word verkry die regering ‘n groot hap uit versekering en ook 15% BTW. Met sonkrag en veral die voorsiening, of diefstal, gaan dit oor aanbod en aanvraag, wie dit beheer. Eskom het ook bewys hoeveel sindikate word binne hul eie geledere verdwerg.
*
2016
Buitelanders het die geleentheid gesien om van die sonpanele te steel en het so hul besighede bedryf en sodoende die munisipaliteit skade te berokken om water te voorsien aan hul gemeenskappe.
https://www.son.co.za/dieson/nuus/suid-kaap/buitelanders-steel-dorp-se-sonpanele-20160811
*
Diefstal van sonpanele is beslis nie ‘n nuwe ding nie. Ook op plase word enige artikel of toerusting gesteel wat goedkoop verkwansel kan word. Hier was dit reeds in 2017 waar sonpanele gesteel is.
https://www.suidkaapforum.com/News/Article/General/r10-000-beloning-vir-gesteelde-sonpanele-20170711
*
In 2020 is daar ook heelwat sonpanele en ander toerusting gesteel. Hulle kom so met alle tipe van misdaad weg, selfs moorde word soms so gepleeg waar moordenaars vlug sonder om skuldig te voel oor wat hulle gedoen het.
Volgens brig. Mohale Ramatseba, polisiewoordvoerder, was adjudant-offisier Serame Noko op patrollie toe hy ‘n motor in Mathanzima in Kagisho gestop en deursoek het. Hy het die sonpanele, doringdraad en gereedskap in die verdagte se motor gevind. Die 37-jarige verdagte kon geen rede gee vir waarom hy dié goedere in sy besit gehad het nie.