Eskom blitse finansiële verliese

Alles in ons lewens draai vandag om geld en oorlewing, daarsonder kan min mense oorleef.   Alles kos enorme uitgawes, waarvan Eskom nommer een is.    Eskom wat ‘n regeringsentiteit is, weet hulle het die monopolie en buit die burgers en besighede uit om te vernietig.   Die maatemmers wat gevul is met korrupsie kan bykans nie meer gemeet word nie.   Diegene daaragter en in beheer gee nie om oor wie hulle loop en ruïneer nie.   Die burgers en besighede wat alreeds lê en skop vir oorlewing, word nog verder geskop om vernietig te word en dit geld op alle vlakke van die samelewing.   Swart bemagtiging is nie net ‘n euwel nie, maar onwettig wat elke blanke se menseregte skend, asook verdere hupstote aan die korrupsie sindikate verskaf om die land se ondergang bewerkstellig.   NIE net op ekonomiese front nie.

*

RAKENDE ESKOM

Eskom Raad 

Eskom doen jaarliks ‘n evaluering van die algehele doeltreffendheid van die implementering van die beginsels en praktyke vervat in King IV*TM. Gebaseer op die assessering vir die jaar geëindig 31 Maart 2022, bly ons algehele implementering van King IV*TM gedeeltelik effektief.

https://www.eskom.co.za/about-eskom/leadership/

*

Soos die geld by Eskom instroom, gaan dit uit na al hierdie ‘beleggingstrategie’ of ‘EEN aandeelhouer’,  wat reeds voor 1994 bepaal is en wat die finansies bymekaar maak.     Word alles beheer uit Londong – “KING IV”?

Wie is die sogenaamde Koning IV wie uit Suid-Afrika vet gevoer word?

1960
From London and Harry Oppenheimer
https://www.iodsa.co.za/page/history

https://www.iodsa.co.za/page/who-we-are

Links to relevant legislation and authorities:

*
*

Eskom Holdings SOC Bpk het die Regering van die Republiek van Suid-Afrika as sy enigste aandeelhouer

Met die aandeelhouers-verteenwoordiger die Minister van Openbare Ondernemings in beheer van alles.   Saam die res in die parlement.   As ‘n openbare entiteit word dit beheer deur die bepalings van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur 1 van 1999 (PFMA).

Die WOFB vereis dat ‘n maatskappy ‘n aandeelhouersooreenkoms met die aandeelhouer verteenwoordiger moet sluit. Die aandeelhouersverdrag moet aandeelhouersverwagtinge bevat in die vorm van voorafbepaalde doelwitte en sleutelprestasie-aanwysers en verseker belyning tussen die Direksie en die aandeelhouerverteenwoordiger. Die WOFB vereis verder dat ‘n maatskappy op ‘n jaarlikse basis ‘n strategiese korporatiewe plan aan die aandeelhouer voorlê, waarin sy strategiese doelwitte uiteengesit word, met planne en teikens om daardie doelwitte te bereik.

*

HIERDIE WORD TRAAG UITGEVOER

Eskom is ook verbind tot die stryd teen bedrog, korrupsie en ander vorme van ekonomiese misdaad, en onreëlmatighede en het die Bedrogvoorkoming en Fluitjieblaasbeleide daargestel. Eskom volg ‘n nulverdraagsaamheidsbenadering tot hierdie aktiwiteite, ongeag of dit in of buite die organisasie toegewyd is.

https://www.eskom.co.za/about-eskom/company-information/#:~:text=Eskom%20Holdings%20SOC%20Ltd%20has,1%20of%201999%20(PFMA).

*

Opinies

Sommige staatsinstellings, besighede en organisasies het almal al onder korrupsie deurgeloop.   Maatskappye en besighede moes noodgedwonge ander groener weivelde soek en deure is eenvoudig gesluit.  Werkloosheid is juis as gevolg van hierdie tendens wat al sedert 1994 aan die gang is.

Besighede en elke belastingbetaler befonds die huidige ANC regering sowel elkeen wat steel en gratis of onwettig elektrisiteit verkry.   

Die buitesporige, soms onwettige uitgawes in huishoudings en besighede, is ook in al hierdie korrupsie rekeninge vervat.   Dit sluit 15% BTW toelae aan regering hierby in.   Alle toerusting wat breek, word vervang met 15% VAT wat netso aan regering geskenk word as toelae. 

Terloops, niemand anders kyk so goed na die regering, hul base, direkteure, bestuur of hul blitse elektriese geldsakkies en rekeninge wat daagliks gevul word deur die belastingbetalers in Suid-Afrika nie.   Aandeelhouers flikker rooi in ons gesigte.    Dus moet ons onsself blameer hiervoor – dit word al sedert 1994 gedoen.   Dit is nie net die staatskas waarna verwys word nie – daardie is ‘n nog groter ramp op wiele.   

Die ANC wat glad nie omgee om hul handjies vuil te maak nie was maar te gewillig om in hierdie massiewe koek te deel sedert 1994 se oorgawe.  Immers was hulle ‘n radikale kommunistiese organisasie en kon hul hul eie lede en selfs meer uit Afrika belieg om kwansuis nie onder die ou ‘apartheid’ regering te bly nie.   Dit is vandag ‘n groot aanduiding wie beheer dit.    ANC is nie alleen hierin nie.    Niemand anders as die ANC en liberale blankes bo die ANC se gestoeltes sit, wat dit met die nodige wetgewings uitvoer.     

Dis ‘n kort terugblik in ons situasie vanaf Kodesa.   Die Broederbond se jeugbrigade het nie verniet hierdie ‘regstaat’ aan die ANC voorgehou in 1993 nie, dus is die ANC nie alleen hierin nie.   Alles word onder die sogenaamde demokratiese grondwet en met wetgewing uitgevoer (vergelyk die grondwet met 1955 anc-pac-sakp manifes).    Miljoene inwoners huil oor hul eie ou ‘demokratiese’ grondwet, wat niks werd is nie en wetgewing wat daaruit voortspruit, wat nie nagekom word nie.     Natuurlik wen al die data voorsieners, media huise en sosiale media wat die nodige aandag verkry.   

Prysbeheer van Eskom word deur Nersa bepaal, wat ook heel gerieflik  ‘wetgewing’ is in die sogenaamde demokratiese grondwet uitgespel.  Net sodat dit moet wettig lyk op die boeke van die parlement. 

Die oordrag van die land is meestal deur liberale blankes gedoen.    Dit het na wyle Dr Verwoerd se moord ingeskop.   Groot redes hoekom hy vermoor is, juis om dit voorkom wat rondom ons aangaan.  Elke volk het die reg tot eie regering en eie onafhanklike land – ons volk ook. 

Die elektriese geldmaakproses van Eskom is gedurende en selfs voor en tydens Kodesa aan die kommuniste uitgespel.  Daarom al die besoekies aan Amerika, Dakar, Zambië, London, Switzerland en vele ander lande wat besoek was na wyle dr Verwoerd se moord.   Hy moes uitgehaal word want hy het in die pad gestaan van wat vandag rondom ons gebeur.   En as daar lank genoeg gekrap word, sal daar nog ander soortgelyke wurms uitpeul.

Dis tragies dat ons mense nie eerstens aan die volk se oorlewing dink nie, maar wil te graag deel wees van die een ‘ongelukkige’ multi-kultuur opset van die ou NP, die FW de klerk, stigting die Afrikaner-Broederbonders en al hul meelopers wat deel vorm van die hele opset van vernietiging.     Dit is harde feite.   Sommige multi-kultuur organisasies wat van ons blanke mense najaag as die ‘oplossing’ is juis deel van alles sedert dieselfde tye wat die oorname begin is.   Dis lank voor 1994 begin, toe daar nog geen internet of sosiale media in bedryf was nie.   Nie almal was bewus wat vooraf in ander lande bespreek of ooreengekom is nie.  Meeste van die media huise is almal deel van die ou NP of liberale netwerke van OSF.SA en George Soros.       Black Sash ook deel hiervan – Zille en Ramphele.

Dieselfde geld ook vir grondeise en vals beskuldigings van gronddiefstal wat voor die blanke se deure geplaas word..   

Alle tuislande-reservate en kroongebiede (sedert 1815) het nuwe wetgewings gekry onder ANC bewind sodat dit moet lyk of daar weggedoen is met aparte gebiede.  Aparte gebiede het nie weggeval nie.  Daar is net ander benamings op die boeke, hansards en wetgewings.   Daar is meer as 35 miljoen swartes, khoi san en griekwas wat steeds apart bly met oor die 8840 tradisionele leiers.   Die res rondom ons is miljoene (60 miljoen plus), immigrante en meestal onwettig daarby.    Nou met hierdie alte gewillige tradisionele leiers, die swart, khoi san en griekwas en hul aparte gebiede, is die een kommunistiese plan reeds afgekondig in 2019.


Ramp of noodtoestande

Ongelukkig soos in die verlede, sal geen ramp- of noodtoestand hierdie toestand verbeter nie.    Korrupsie en sindikate sal steeds alles melk wat hul kan melk en die koeie dan eenvoudig los om te vergaan.   

Die regering wil nou die regter speel in al die entiteite wat reeds bankrot is, en Eskom is nie ver daarvandaan nie.  Daarom is daar verwys na die ‘regstelsel’ wat sedert 1993 begin is, waar die ANC sedertdien hul eie regters aanstel om hulself op die skouer te klop.   Die grondwet van die ANC (manifes), bepaal duidelik wie stel die regters aan.   Die ANC.    Dit geld vir alles, ook op kommissies.   Hulle maak ook die wetgewings.   Opposisie partye speel lekker saam, want hulle kan niks doen nie, want ons hele land is al verwoes, geplunder of afgebrand.



*
*

BYKOMENDE INLIGTING (verwys na ‘n paar ander artikels

Swart bemagtiging, word sedert 1994 deur Ramaphosa beheer (kommissie)

Inhoudsopgawe B-BBEE Index

EEN PLAN IN SUID-AFRIKA

Development of One Plans –  Ramaphosa

AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

ABN en Dinokeng

Veelrassige organisasies –  ABN

Secret talks before 1994

VANDAG is dit nie anders nie.

Kodesa leuens – Lies of Codesa

Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

Codesa – Kodesa … failed

Dakar 1986-.. – Notes of H Giliomee

Afrikanerbond : Afrikaner-Broederbond in SA

Mandela (Mells Park House)

ANC and its revolution

Codesa Constitution – Kodesa Grondwet

Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers”

*

SA Staatskaping en Eskom

*

Illegal Immigrant workers (WC) at Mpekweni Resort –  R1.56 million and Fish River resorts (EC)

Kroondal –  Rustenburg  besettings (Aug 2020) – Illegal landgrabs

Millions of illegals in South Africa

Noga’s Post village – CIS -Afriforum-Pioneer-Saai-AaA- Agrico-Boiphitlhelelo

Richtersveld – Diamonds

CPA landclaims and study Northern Province

CPAs in SA –  2021

Richtersveld  KHOISAN AND CPA

Ingonyama Trustland (Zulu people)

Zoeloes – Ingonyama Trust and land reform

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s