*
Met Andre De Ruyter uit die pad uit by Eskom, het dinge hier rondom al die kragstasies en dienste wat veronderstel is om gelewer te word, niks verbeter nie, inteendeel dienste bestaan nie. Dit is swart nag met al die beurtkrag rondom ons huise en besighede vir al die misdadigers om nog vinniger toe te slaan, want hul weet hul kan vinnig verdwyn. Die ANC wat dit beheer, vererger dit daagliks om die hele land se mense en besighede van menswaardigheid te stroop. Die regering, ANC en ander politici in parlement laat dit 100% toe dat ons so misbruik en besteel word. In kort is dit die onbevoegdheid van die ANC regering om staatsenteiteite in die afgrond in te stuur, nes al die ander staatsentiteite.
*
Korrupsie en sabotasie is groot. Diefstal van finansies wat Eskom leegstroop, moet met rentes terugbetaal word.
Eskom is ‘n groot skandaal vir die hele land. Wat ‘n absolute skandaal dat ons as publiek so misbruik word en dat selfs die Wêreldbank dit geuiter het. Jan Publiek word verseker geterroriseer en gevange gehou deur die ANC wat alles beheer en manipuleer. Hulle wat die regeringsentiteit Eskom en hul personeel beheer, wat regte uitoefen wat nie veronderstel is om plaas te vind nie, soos sabotasie, korrupsie, omkoopgelde, wanbesteding en ander ernstige misdade. Ironies sorg die bevoordeeldes op hoë vlakke vir hulself, juis met die staatskas en belastinginkomstes wat vir ander noodsaaklike dienste bedoel is. Regeringsamptenare het hulself as byvoorbeeld verryk met groot salarisse, byvoordele en selfs kragopwekkers was aan die orde van die dag.
Dis niks anders as kaping van belastingbetalers en hul bydraes wat hul moet betaal nie. Belastingbetalers dra teveel en ly skade. Veral die Boere wat kos moet produseer verkry ook hul elektrisiteit meerendeels van Eskom af. Natuurlik is hierdie getalle wat in artikels genoem word van werkloosheid, slegs beraam en nie die werklikheid wat weerspieël word nie. Dit gaan groter wees met persentasie immigrante en onwettiges wat in Suid-Afrika kom uitkamp om versorg te word wat nie bygereken word nie.
Goeie vraag is waarom al die bonusse en byvoordele aan personeel betaal as die dienste van Eskom glad nie gelewer word as dit vergelyk met die jaar 2000 of 1996 nie. Hulle verdien nie meer as die dienste van so ‘n swak gehalte is nie.
*
‘n Artikel wat op 21 September 2022 in Biznews verskyn het, het inligting weergegee rakende Eskom se astronomiese verhogings en die betaling sowel ekstra bonusse vir hul personeel. Vir sommige dalk ou nuus, maar hierdie is niks anders as menseregteskendings teenoor elke inwoner sowel besigheid wat van Eskom monopolie probeer gebruik maak.
In September 2022 is die oorgroot regeringstrukture selfs swakker gegradeer op 117de uit 165 lande deur die internasionale span van die Wêreld Ekonomiese Vryheidsverslag wat ‘n aanduiding is van die land se ekonomiese agteruitgang. Regeringsinmenging in die ekonomie deur staatsondernemings en investering is heeltemal te groot en verswak beide ekonomiese vryheid en die dinamika van die private sektor. ’n Oormaat regering meng in by ekonomiese aktiwiteite en skep geleenthede vir korrupsie en omkoopgeld. Duisende onbevoegde aanstellings van rassistiese swart bemagtigers wat nie die werk kan doen nie knou alle besighede en die land.
In die berig word deur die Wêreldbank vermeld dat Eskom 66% oorbeman is. Salarisse vir 27,543 surplus personeel beloop R1,3772 miljard per jaar. Cofesa (arbeidsreg) vra vir rasionalisering van Eskom se personeel. Dit is wreed om tariewe te verhoog en heffings in te stel vir ‘n bevolking waar 45% honger ly en 35% werkloos is.
Dit is immoreel om die publiek, gevangenes van ‘n regering se energie-monopolie, te belas met buitensporige tariewe ná dekades van wanbestuur. Waarom moet verbruikers (wat die armes insluit) die koste dra van swak bestuursbesluite en uitspattige salarisse vir ‘n opgeblase arbeidsmag? Moderniseer eerder deur Eskom se personeelkomplement te rasionaliseer om sy skuld te delg en vinnige privatisering van energie-opwekking te doen.” Die regering moet ophou inmeng in ‘n entiteit soos Eskom. Rassistiese wetgewings wat onbevoegdes aanstel, verswak alles en moet van die wetboeke verwyder word.
Volgens die berig beraam die Wêreldbank dat Eskom optimaal 9 596 werknemers vir Transmissie en Verspreiding en 4 684 vir Opwekking behoort te hê, vir ‘n totaal van 14 244. Daarteenoor het Eskom 41 787 werknemers in diens gehad, wat impliseer dat 66% (27 543 ) van die totale bestaande personeel surplus is. Eskom betaal sy werknemers gemiddeld R468 033 per jaar. Salarisse vir 27 543 surplus personeel beloop R1 3771,5 miljard per jaar (plus voordele). Eskom se skuld beloop R400 miljard rand ($24,32 miljard). Eskom kan nie bekostig om hul skuld te betaal sonder staatsreddings nie. Hierdie sluit nie die duisende tenderaars, omkoopgeld en korrupsie in nie.
https://www.biznews.com/thought-leaders/2022/09/21/eskom-bloated-overpaid-staff/amp
VERWANTE INLIGTING
Eskom – South African Police Services
Zondo – Barbara Hogan – Gordhan – Zuma – Guptas
Zuma and his Zondo commission about State capture
Pretoria elektrisiteit TERREUR 9 April 2023
Eskom information and off grid systems
Matshela Koko en ander in hof: Oktober 2022 – Eskom
Zondo – Barbara Hogan – Gordhan – Zuma – Guptas
Sabotasie – skending van menseregte
Beurtkrag kom al vir etlike jare aan, nie net nou nie. Dus moet De Ruyter nie sleg voel oor al hierdie aanslae teen hom nie. Dit het al in Thabo Mbeki en Mandela se tyd begin. Die glinster ogies daar uit WEF omgewing was toe al aan die werk. Dit het na 1994 en selfs voor dit, in alle plaaslike owerhede ook begin. Niks vreemd nie, maar baie afpersing en manipulasie wat plaasgevind het.
15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC
Dit word vermeld, dat Mantashe vir De Ruyter van sabotasie beskuldig het aangesien Fase 6-beurtkrag die land aangegryp het. Gaan terug in die beurtkrag geskiedenis, dit het niks met De Ruyter te doen nie. Suid-Afrika het vanjaar byna 200 dae van aaneenlopende stroom onderbrekings gehad. Eskom het vir dae lank nie ‘n daaglikse status opdatering gekommunikeer nie. In November is De Ruyter ‘n “polisieman” genoem wat nie het wat nodig was om die nutsdiens te bestuur nie.
Eskom – Soweto – onwettige elektrisiteit
Eskom blitse finansiële verliese
Swart bemagtiging, word sedert 1994 deur Ramaphosa beheer (kommissie)
Development of One Plans – Ramaphosa
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
Veelrassige organisasies – ABN
VANDAG is dit nie anders nie.
Kodesa leuens – Lies of Codesa
Dakar 1986-.. – Notes of H Giliomee
Afrikanerbond : Afrikaner-Broederbond in SA
Mandela (Mells Park House)
Codesa Constitution – Kodesa Grondwet
Kodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers”
*
Kapings
Staatskaping duur steeds voort en is steeds deel van die stof wat gesien word.
Damage state capture
State capture – Zondo commission – Molefe – Gigaba – Guptas
Eskom – Sabotasie – belastingbetalers
SA Parliament Eskom 2 September 2020
Sabotage inside Eskom 2020 report
*
Illegal Immigrant workers (WC) at Mpekweni Resort – R1.56 million and Fish River resorts (EC)
Kroondal – Rustenburg besettings (Aug 2020) – Illegal landgrabs
Millions of illegals in South Africa
Noga’s Post village – CIS -Afriforum-Pioneer-Saai-AaA- Agrico-Boiphitlhelelo
CPA landclaims and study Northern Province
Ingonyama Trustland (Zulu people)
Zoeloes – Ingonyama Trust and land reform
*
Eskom – Koketso Choma – Matshela Koko
Eskom : corruption (executives)
Nigel Farage exposes George Soros – OSF
Africa Check and funding – South Africa – Africa – OSF.SA George Soros and others
Cato Institute and Koch Brothers (Muckety)
George Soros – OSF.SA – FW stigting – Grondeise: 1994
Soros and revolution – Schwartz György
*
[…] Eskom dienste 2023 […]
LikeLike
[…] Eskom dienste 2023 […]
LikeLike
[…] Eskom dienste 2023 […]
LikeLike
[…] Eskom dienste 2023 […]
LikeLike