Elites – Eskom – ZUMA – Gupta

Wie baat by die korrupsie nadat dit plaasgevind het - word daar ooit regtig vervolg en moeite gedoen om geld terug te kry.  Hoeveel van die elite is nie betrokke nie  - nie die armes of selfs middelmatiges nie.  Hulle betaal die belastings wat opgeslurp word.   Dit verdwyn in 'n bodemlose put.   Elites neem hande… Continue reading Elites – Eskom – ZUMA – Gupta

Advertisements

Ramaphosa-Zuma sagas

State capture is a reality and all the corruption from the Zuma and Guptas is quite a lot, but many of these have possibly the approval of Ramaphosa, he was nothing but the right hand and aware of everything while Zuma was president.  It was reported in the media (spekulation perhaps) that Ramaphosa has been… Continue reading Ramaphosa-Zuma sagas

State Capture-Ramaphosa-Zuma-Manyi-Chinese-GUPTAS

Wie is / Who is ... Mzwanele Manyi BACKGROUND INFORMATION REGARDING THE CHINESE IN AFRICA  #StandardBank.   The full-service branch in Crown Mines, Johannesburg, will be manned by staff who are fluent in both Chinese and English to service Chinese customers and everyone else.  Standard Bank said it already had more than 100 Chinese-speaking relationship managers, bankers,… Continue reading State Capture-Ramaphosa-Zuma-Manyi-Chinese-GUPTAS

Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE

Sal dit nie as 'n prestasie beskou dat die ANC 'n baie groot rol speel met die gebruik van hul mag binne die BRICS lande (wat Suid-Afrika insluit).  En 'n nog groter rol wat die Gupta ook in Suid-Afrika gekry het sedert hul die land ingewurm het net nadat die ANC die regering/land oorgeneem het. … Continue reading Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE

Mandela, Mbeki and the Guptas

They all linked to each other.  From day one when the so-called constitution was signed.   Financed by Open Society - George Soros. The signing of agreements was in 2010  by the Chinese Vice-President Xi Jinping and South African Deputy President Kgalema Motlanthe meet for talks at Tuynhuys in Cape Town..... Amongst the more significant investments… Continue reading Mandela, Mbeki and the Guptas

Eskom en sy steenkool

Die berigte oor tekorte aan steenkool het nie verdwyn nie, dit groei al groter - maar daar word nou bewerings gemaak dat daar baie steenkool is, terwyl Guptas en onbekwame personeel vir beurtkragte verantwoordelik gehou moet word.  Andersinds word daar heelwat steenkool uitgevoer na China en Indië.   Dus as die berigte waar is, dat die… Continue reading Eskom en sy steenkool

ESKOM en die Guptas

Word deur ons ore verneuk deur die Eskom spanne (lees stamme uit Afrika Indië en ander).     Sien Eskom as 'n "boom" (of eenvoudig 'n melkkoei wie se spene maklik opdroog weens korrupsie),  waar daar baie geld gepluk word van die boom, om elektrisiteit op te wek en te versprei, regdeur die boom.   Die boom… Continue reading ESKOM en die Guptas