Constitution 1996 Grondwet – POLISIE – POLICE

* Those who sit on the green chairs in Parliament SA, as well as the political parties, know exactly what is written in the 1996 Constitution. They were there around the CODESA 1993 and even the IDASA tables in 1986 and were sworn into parliament.   More information about the Police service in SA.   What is… Continue reading Constitution 1996 Grondwet – POLISIE – POLICE

Skaakspel van Swart bemagtiging, korrupsie, skending van menseregte

* Suid-Afrika is nie net omstrede vir hul diskriminerende wetgewings teen elke blanke minderheidsvolk nie, maar bekend as die land met die meeste misdaad, sindikate en korrupsie ter wêreld.   Verskeie sogenaamde multi-kulturele politieke partye neem deel hieraan en hulle onderskryf die 1996 Grondwet (1955 anc-pac-sak manifes) en word daaronder ingesweer.   Dit word met opset gedoen… Continue reading Skaakspel van Swart bemagtiging, korrupsie, skending van menseregte

1996 Grondwet en 1955 manifes

  * Die Suid-Afrikaanse parlement, die 1996 grondwet, alle wetgewings, Idasa, Kodesa is en word deur liberaal verligtes uit Amerika gefinansier.   Bekende name, Ford foundation, Soros se OSF.SA.   Dis reg, uit Amerika.   Watse voordeel hou dit dan vir hulle in dat hulle soveel belang hier in die suidpunt van Afrika het - minerale en die… Continue reading 1996 Grondwet en 1955 manifes

Vuurtonge – Stemme van vuur

*  Protesgangers hardloop doelgerig, steel en plunder en BRAND alles af.   Moontlik vir versekering doeleindes -  Opdragte kom van êrens af van die finansiers wat alles befonds.    Swart, wit en ander kleurige burgers in Suid-Afrika is geneig om almal die skuld te gee vir hul eie ondergang en soek nie die oorsaak by hulself… Continue reading Vuurtonge – Stemme van vuur

Onafhanklike Volksidenteite en oplossing in Suid-Afrika

* Die ONAFHANKLIKHEID vir 'n volk beteken inderwaarheid, volle vryheid op elke gebied van hul samelewing en gemeenskap se betrokkenheid.   DIT alleen kon die Engelse en haar bondgenote, wat Afrikaners en ander soos Olaf Bergh wat swartes opgelei het, daarby insluit, nie hanteer het nie.  Daarom het hulle teen die handjievol Boere, vegters, vroue en… Continue reading Onafhanklike Volksidenteite en oplossing in Suid-Afrika

ANC Regering vanuit Kliptown, Soweto en nasrec

* Die ANC Vryheidshandves van 1955 is die 1996 grondwet, vergelyk die dokument met mekaar en sien hoe die legkaart inmekaar pas.   Die Grondwetskrywers van 1996 het gehoor gegee aan die ANC handves van 1955.  Dit is afgedwing en het sedert 1996 in werking getree.  Elkeen in die Parlement, elke politieke party en lid van… Continue reading ANC Regering vanuit Kliptown, Soweto en nasrec

SA Grondregte sedert 1750

* Swart stamme en immigrante het uit die noorde van Afrika afbeweeg en grond in suidelike Afrika beset.  Swart stamme uit baie Afrika lande is in vliegtuie ingevlieg en aangemoedig om hier in suidelike Afrika, veral die Boere republieke te kom werk in die myne wat die Britte geannekseer het in 1902.   Die tendens het… Continue reading SA Grondregte sedert 1750

Politieke skip in SA

* Enige land het tradisionele volke - Suid-Afrika ook - blanke, bruin en swart volke.       Daar is eerstens verskillende tradisionele volke in Suid-Afrika, veral swart en bruin, wat spesifiek vir 'n politieke party stem, maar ander verkies om nie deel te wees van die groot skip nie, maar eerder hul eie leiers kies,… Continue reading Politieke skip in SA

Grondwet 1996 en sogenaamde demokrasie

* Almal noem dit die beste grondwet in die wereld - wat aangedui word as die 'hoogste reg' in die land.   Maar almal glo beslis nie wat op die stukkie papier staan nie.    Nie almal het steun aan die 1996 Grondwet gegee of was ten gunste daarvan nie, omdat dit vandag die Boere volk… Continue reading Grondwet 1996 en sogenaamde demokrasie

Regstellende Aksie, Swart bemagtiging en Onteiening

* Die kommuniste was in hul noppies met so 'n maklike oorgawe deur liberaal verligte Afrikaners in 1994.  Meer het op die Boere en konserwatiewe Afrikaners gewag na 1994.  Wetgewing wat rykes nog meer ryker maak en armes nog armer - dit is nie net beleid nie.   Nie net word daar gediskrimineer teenoor Boere en… Continue reading Regstellende Aksie, Swart bemagtiging en Onteiening

Ramaphosa se militante oproepe

* Troebel besoedelde waters vloei daagliks oor Suid-Afrikaners om meeste uit te wis, maar veral die Boere en die wat voedsel voorsien word die ergste geraak.   Volksmoorde is reeds aan die gang sedert 1900 en na 1994 het dit meer intensief geraak.   Herhalings van voor 1900 vind nou weer plaas, soos die verbrande aarde beleid,… Continue reading Ramaphosa se militante oproepe

Veelparty koalisie skemas

* Multi-kultuur organisasies, bewegings en selfs koalisies het reeds sedert Kodesa en 1994 ontstaan.   Almal van hulle dra by tot die vernietiging van volke.   Dis niks vreemds rakende koalisie vormings nie.    Die DA se  'maanskoot' ideologie klink soos iemand wat net te gereeld vir die maan loer en dan verwag dat dit die son… Continue reading Veelparty koalisie skemas

Volksregte – Rights of people

*Daar is  geen internasionale voorskrifte hoe groot 'n volk is of behoort te wees nie.    Omrede daar minderhede is wat heeltyd deur meerderhede en veral demokratiese stelsels, onderdruk en uitwissing toelaat, word minderheidsgetalle sodoende drasties verminder.    Die Boere volk het in verskeie stadiums hierdeur gegaan - konsentrasiekampe, verskroeide aarde het alles te doen… Continue reading Volksregte – Rights of people

Land expropriation without compensation

*Ramaphosa, his cabinet and members of parliament, as well as opposition, like Malema, are "farmers" and all of them do have farms.    Can they lead by example and donate some of their land to the poor.   They can also mentor and show them how to farm those land, their own blood brothers.   Make sure… Continue reading Land expropriation without compensation

Nuremberg codes … SA Constitution – Grondwet

*What is in the 1996 Constitution of South Africa.   The Bill of Rights sets out the fundamental rights of all South Africans, including the right to dignity and the right to equality. The Bill of Rights also states when rights may be limited.Word burgers se regte beskerm of nie?   Dit gaan nie net oor die… Continue reading Nuremberg codes … SA Constitution – Grondwet

Unemployment – B-BBEE – Werkloosheid swart bemagtiging

Oorsake van werkloosheid is lankal aan die gang.  Die rewolusie is al sedert 1994 vol aan die gang en het voor 1960 al begin.   Die virus moenie blameer word vir swak bestuur en verkeerde, rassistiese wetgewing wat 'n demper plaas op alle vooruitgang in Suid-Afrika nie.  Daar is steeds die miljoene, die 100% van regerings… Continue reading Unemployment – B-BBEE – Werkloosheid swart bemagtiging

Constitution – SA

* Toekennings of toelaes is slegs een deel van grondwet wat deur liberale netwerke in SA uitgevoer is.    Daar is heelwat finansiers wat die parlement en ander wetgewing 100% finansier, veral swart bemagtiging en regstelaksies.  Die Gesamentlike Fonds om Konstitusionalisme in Suid-Afrika te bevorder en te bevorder (Constitutionalism Fund – CF) is deur verskeie… Continue reading Constitution – SA

Expropriation – Onteiening

  What has the ANC been doing since taking power in 1994 to build South Africa?    They bought over 5000 productive farms - today, those farms are down the drain.   The huge corruption factor since 1994 - one corruption act on the other, corrupt tenders, the building of big stages, the arms scandal, textbooks,… Continue reading Expropriation – Onteiening