Ooreenkomste – Agreements

  Die kommunistiese grondwet (wat onder die vals vaandel van "demokrasie" leef)  in Suid-Afrika laat enigiets toe as en wanneer dit hul pas.  Dis ook so geskryf - meestal is dit liberale blankes wat nie deel van ons volk is nie en ook hulle wat dit steun.  Die grondwet laat toe dat ons volk se… Continue reading Ooreenkomste – Agreements

Advertisements

Soros and world economies

His open society foundation is part and parcel of Kodesa,  played a role in the Constitution and Parliament of South Africa, which included political parties, Black Sash and even those who worked for Open Society Foundation SA since 1993.  He (Soros) must not be underestimated. He is a powerful billionaire of enormous determination who, when… Continue reading Soros and world economies

Gangster “Paradise” – “state”

Soms lyk 'n sirkus en word "musical chairs" gespeel.  Die ANC-EFF-BLF-DA en feitlik alle ander kry hul opdragte in parlement - let op wie die parlement en grondwet finansier - hoof finansier is Soros.   Partye wat die grondwet steun steun Soros en sy Open Society Foundation - Soros het ook die Grondwet, Codesa en swart… Continue reading Gangster “Paradise” – “state”

Ramaphosa – apartheid – blankes

  Ramaphosa verduidelik in een video as jy blank is, word apartheid weer eens voor die koppe gegooi en die blankes sit met monde vol tande.    Sommige blankes  veral die liberales, is so naief.      Ramaphosa made a statement in parliament and said that all whites have a relation with the so-called apartheid… Continue reading Ramaphosa – apartheid – blankes

Immigrante – Immigrants – Soros

Immigrante haat alles van die blankes en tog is hul vlugtog en eindbestemming een van die EU lande en gaan klop hulle daar aan vir beter heenkome want hul eie lande bied dit nie - of gaan dit eerder oor die gratis toelaes wat uitgedeel word?  Heelwat van die immigrante wys later hul ware klere… Continue reading Immigrante – Immigrants – Soros

Soros bedrywig in Suid-Afrika

Hoe edel van Soros en sy organisasies en assistente of raadgewers wat vir hom werk,  as hulle dink ons is almal onder 'n kalkoen uitgebroei.  Paddas bly nie verewig in 'n warm pot sit nie.   Swem gerus maar in jul eie potjie.  Grou 'n gat vir 'n ander en jy kom self nooit uit daardie… Continue reading Soros bedrywig in Suid-Afrika