Terreurdade en terrorisme sal nie geduld word nie - so spreek die leier (president) van Suid-Afrika en ook voor SADC gehoor, (as voorsitter) hom uit. Hierdie geweld in die Mosambiekse noordelike provinsie het alreeds voor 2017 begin en is nie 'n nuwe aanslag in 2021 nie. Wat is die werklike rede waarom die SADC lande… Continue reading Terrorism acts in Mozambique – SADC
Kategorie: Veiligheid
Beveiliging – ‘n lewensprioriteit
Oor beveiliging - ons is op ons eie - veral met die oog op onteiening wat sal volg, niemand het swart bemagtiging gestop in die 25 + jaar nie en niemand gaan "onteiening van alles" stop nie, dis net 'n kwessie van tyd, dis reeds alles in plek. Hoeveel regskostes was daar ten opsigte… Continue reading Beveiliging – ‘n lewensprioriteit
Aanvalle – Moorde en Beveiliging
'n Noodsaaklikheid by almal van ons blankes, Afrikaners en Boere is meer gewaarborgde veiligheid in omgewings waarbinne ons kan bly. Alle beveiligingsmaatreëls is belangrik, dit is die daaglikse reëls en 'n gedwonge lewenswyse wat ons na 1994 soos 'n klip tussen die oë getref het en moes opbou en wat duur om te onderhou. … Continue reading Aanvalle – Moorde en Beveiliging
TAX (expatriates)
During 2017 the National Treasury and SARS announced to consider major changes in the tax exemption on South African expatriates. The legislative amendment is set to come into effect on 1 March 2020. It states that South African tax residents abroad will be required to pay tax to South Africa of up to 45% of their foreign… Continue reading TAX (expatriates)
Veiligheid / Safety
Enige persoon - hetsy boer op plaas, plot of in die stad/dorp - ● BOERE, moenie uitgaan as daar ‘n alarm in jou stoor / skaapkraal / waar ook al afgaan nie – daar is nou al talle boere so buitentoe gelok en vermoor !! ● BOERE, moenie uitgaan as jou voerstoor / perdestalle /… Continue reading Veiligheid / Safety
Gemaskerdes
Soms kruip die gemaskerdes weg agter veel vals vlaggie projekte. Dis 'n siek, skynheilige, kommunisties-gemanipuleerde land waarin ons lewe, wat gevul is met daaglikse misdaad, korrupsie, moorde, verkragtings, dwelmverslawing - alles wat deur owerhede en hul agente self geskep is om ons almal uit te wis en terselfdertyd mildadige inkomste verdien. Misdaad het vir sommige… Continue reading Gemaskerdes
Veiligheid moet altyd eerste prioriteit wees
Lees gerus die inligting en kyk na die video's beskikbaar. Daar kan baie hierby geleer word veral vir ons beveiliging, ons takke en omgewing, plaas en buurtwagtes. As ons soos 'n eenheid saamstaan en ons self binne wetgewing beveilig, het ons reeds baie bereik. Ons moenie toelaat dat hulle ons mense so uitvermoor nie. Ja,… Continue reading Veiligheid moet altyd eerste prioriteit wees
Regstellende aksie (Kommando)
Voor 1994 was daar heelwat meer veiligheidsmeganismes in plek om boere op plase en platteland te beveilig - na 1994 het dit alles verander. KOMMANDO'S. Volgens Hansards is dit eenvoudig verwyder weens verskeie redes, soos dat swart bemagtigingswetgewing en regstellende aksie (employment equity) moes intree (weermag). Dis die realiteit en weer eens word 'n… Continue reading Regstellende aksie (Kommando)