* Die Britte is lief om hul hande in onskuld te was en ander te blameer vir hulle dade en wetgewings uit die verlede. Die werklikheid word nie altyd voorgehou as die realiteite nie, maar verdraaiing van feite om ander te blameer. Die rol wat Jan Smuts en sy handlangers, agter die skerms vir en… Continue reading Jan Smuts – VN – Darwin – Britse ryk
Kategorie: Boere republieke
Suid-Afrika se volksetnisiteite
* Die Republiek van Suid-Afrika beskik oor verskillende minderheidsvolke wat elkeen met mekaar verskil. Die verskillende swart minderhede vorm 'n eenheid wat meestal politieke multi-kulturele partye soos die ANC, DA, EFF, IVP, COPE, ACDP en VF steun. Bo-en-behalwe dit, het meeste volke of stamme (soos die Khoi san, Zoeloes, Ndebele en ander) steeds hul eie… Continue reading Suid-Afrika se volksetnisiteite
Fritz Joubert Duquesne (ABO) …
* Volkslede wat hom geken het, het Fritz Joubert as 'n held vereer. Sy naam vir sommige dalk onbekend, maar daar is heelwat oor hom wat ons as volkslede nie geweet het nie. Daar was 'n hartseer binne Fritz, wat baie nie van kennis gedra het nie en hy nie kon stilkry… Continue reading Fritz Joubert Duquesne (ABO) …
Fritz Joubert Duquesne …
* Dis nie net mites nie, maar realiteite. Indien die feite nie korrek sou gewees het nie, sou skrywers nie soveel oor hom geskryf het of flieks oor sy lewe gemaak het nie. Hy was deur verskeie veldslae en was ook verban en in die tronk gegooi deur die Engelse. Daar is twee verskillende biografieë… Continue reading Fritz Joubert Duquesne …
ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) – kultuurskatte
* Verseker het niemand van ons voorgeslagte gedroom om so baie aan die dood af te staan nie. Selfs vandag nog, weet meestal van ons dat geen oorlog sonder menseverliese sal wees nie. Hier was in 'n baie kort tydjie meer as 34000 vroue en kinders van die Boere volk in moordkampe uitgewis deur middel… Continue reading ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) – kultuurskatte
Grond in SA vir landbou en minerale
* Daar word heelwat oor grondbesit gelieg vir die burgers van Suid-Afrika, juis om radikale opstokery te bespoedig sodat die land tot op grondvlak afgebreek kan word. Malema en Anc leiers wat sing om die BOERE te vermoor is deesdae ook 'n afgewaterde afdreiging, veral vir die Boere volk. Ongelukkig moet die Boere volk eerder… Continue reading Grond in SA vir landbou en minerale
Geloftedag 16 Desember
* Dat hierdie dag herdenk word vir dekades, is die waarheid. Al gebeur dit ook net onder sekere blanke groepe en nie die res daarvan wat hulle daarvan distansieer, is dit 100% reg. Vir die Boere volksgenote sal dit wees om spesiale voorbereidings te tref om êrens deel van die dag se verrigtinge te… Continue reading Geloftedag 16 Desember
Jan Smuts en Brittanje (44)
* Hulle was ooglopend meer as net vriende. Smuts is volgens een artikel en navorsing, glo 'n buitengewone persoon. Volgens die artikel was hy 'n filosoof en liberale humanitêre dog wit rasse-oorheersing, 'n VALS Boere "nasionalis" en later 'n genooide lid van die Britse Oorlogskabinet, 'n stigter van die Volkebond en die Verenigde Nasies, asook… Continue reading Jan Smuts en Brittanje (44)
Die Anglo-Boere Oorloë in kleur
* Ons voorgeslagte het durf en deursettingsvermoë gehad om weg te beweeg van Engelse oorheersing vir hul vryheid in twee onafhanklike Boere republieke. Voorwaar baie groter as legendes en hartseerverhale, maar deel van ons trotse Boere en Boere republieke se geskiedenis. Diegene wat in die twee onafhanklike Boere republieke, asook ander Republieke wat gestig was,… Continue reading Die Anglo-Boere Oorloë in kleur
Herbert Baker huise en geboue
* Hierdie woning, ontwerp deur Herbert Baker in 1902 as sy eie huis, is 'n belangrike komponent van Parktown se oorlewende argitektoniese karakter. Daar is gebruik gemaak van natuurlike boumateriaal en sy fyn detail maak dit 'n uitstekende voorbeeld van kuns- en vakmanskap in Suid-Afrika. Dit is op 22 Februarie 1968 ingevolge ou NMC-wetgewing tot… Continue reading Herbert Baker huise en geboue
Paul Kruger 10 Oktober
* Paul Kruger was 'n gedugte staatsman en het terserfdertyd aan die einde 'n banneling geword uit sy uit land, vervreem deur die Britse regering. Alvorens hy en ander verban is, het al die trotse Boere die Britte getrotseer om hul onafhanklikheid en vryheid te behou nie. Dit is nog nooit teruggekry nie. Die Anglo-Boere… Continue reading Paul Kruger 10 Oktober
Anglo Boere oorloë – Shepstone
*Sir Theophilus Shepstone was 'n Britse staatsman wat verantwoordelik was vir die anneksasie van Transvaal vir Brittanje in 1877. Transvaal was nie die enigste gebied wat deurgeloop het nie. Alvorens hul die Boere Republieke getakel het, het hul eers al die ander gebiede afgeneem en geannekseer. Shepstone is gebore te Westbury-on-Trym naby Bristol, Engeland.… Continue reading Anglo Boere oorloë – Shepstone
EEN PLAN IN SUID-AFRIKA
Algehele rewolusie en ineenstorting van die hele land en infrastrukture is al oor jare beplan en na 1994 onder die 1996 grondwet sowel wetgewings, wetttig uitgevoer. Niks word aan die rewolusie gedoen nie nog minder al die staatskapings en -staatsentiteite soos Eskom wat verwoes word. Na 30 jaar is dit wat ons alles in die… Continue reading EEN PLAN IN SUID-AFRIKA
Legkaart vir ons volk se voortbestaan
* Dis nie net die kliënte van Landbank wat nou aan die kortste end trek nie. Dit gaan al so sedert 1994 en die instelling van swart bemagtiging, regstelaksie asook onteiening in die Grondwet was deur liberale Afrikaner grondwetskrywers mede- 'ontwerp' en deurgevoer vanaf Kodesa en later die 1996 grondwet. Die 1996 grondwet waarborg geen… Continue reading Legkaart vir ons volk se voortbestaan
Secret talks before 1994
* FACTS: The memorandum keeps to the parameters of talks about talks, focusing on the government’s reasons for refusing to meet the ANC. The ‘Mandela document’, described as the 1989 memorandum to PW Botha became known, is the most unambiguous indication of what Mandela set out to achieve when he began to engage with… Continue reading Secret talks before 1994
British in ZAR and Free state – ABWars
Wêreldwyd is daar heelwat webtuistes wat melding maak van Boere en wat die Britte gedoen het tydens die Anglo-Boere oorloë. Die Boere - dis hoe die burgers in die twee onafhanklike lande bekendgestaan het. Dus, die nageslagte afkomstig uit die twee onafhanklike Boere republieke moet na meer as 'n eeu heel trots voel op… Continue reading British in ZAR and Free state – ABWars
Sonkrag – Solar energy
Sonkrag het meestal net voordele vir eie gebruik en kan mens nie help om te wonder wat die nadele omtrent sonkrag is, indien dit wel bestaan. Dis nadelig dat panele en ander toerusting gesteel kan word en selfs daaraan moet gewerk word hoe om eie stelsels, huishoudings en besighede meer te beveilig. Die aanvanklike onkostes… Continue reading Sonkrag – Solar energy
English Crown and the Boers
Die "bedelaar" verskyn talle kere as verwysing na Brittanje se tweede Anglo Boereoorlog (1899-1902) waar soldate duisende seemyle gereis het en kom oorlog maak het met ons voorouers - die doel daarvan om geld in te samel vir families. Hierdie gedig, wat geskryf is deur Rudyard Kipling en getoonset deur Sir Arthur Sullivan, het 'n… Continue reading English Crown and the Boers
ABOorloë – ABWars
* Die reg om te lewe en veilig te lewe, saam met jou eie volksgenote is 'n basiese en internasionale mensereg vir elke volk. Nog 'n internasionale reg is om in jou eie gebied deur jou eie leiers aan te stel en te regeer soos ZAR en Vrystaat was voor 1900. Nes die Engelse regering… Continue reading ABOorloë – ABWars
Own country – eie land
*Reeds in 1992 word in die media oorsee melding gemaak van gebiede vir die (veral) Boere in Suid-Afrika. Dit behels maar net EEN plaas soos later aangedui sal word, wat van al die ander? Die vraag kom onwillekeurig op: hulle weet baie meer as baie liberaal verligte blankes in Suid-Afrika en tog glo hulle selfs… Continue reading Own country – eie land
















