Johannesburg – Egoli-Goud – Witwatersrand

Die natuurskoon rondom ons, veral die boomryke areas, is vir dekades en selfs eeue aangeplant wat verder onderhou word met durf en deursettingsvermoë. Nie almal kan dit bekostig nie, maar bome vra nie baie nie, net liefde en aandag. Bome spring nie vanself in die grond en groei nie. Daar is sommige areas wat dit… Continue reading Johannesburg – Egoli-Goud – Witwatersrand

Christiaan de Wet (Vrystaat)

*Christiaan Rudolf De Wet is op 7 Oktober 1854 op ‘n plaas naby Smithfield gebore, die jaar waarin die Oranje-Vrystaat onafhanklik geword het. De Wet het dus opgegroei as vrye Oranje-Vrystaatse BOER, is vroeg getroud en was, soos feitlik almal van sy Nederlandssprekende inwoners destyds, ‘n boer en later ook ‘n transportryer, wat hom ‘n… Continue reading Christiaan de Wet (Vrystaat)

Jan Smuts – Churchill – Rhodes – “apartheid” : British rules

* Nie alle blankes, oftewel Boere of hul nageslagte van die twee onafhanklike Boere republieke (Transvaal en Vrystaat) het met die 1910 Uniewording saamgestem om een land te vorm nie.  Daar was immers 'n ooreenkoms, die Vredesverdrag om die oorloë te beïndig.  Daar was meer as 2 Boere republieke - want almal uit die Boere… Continue reading Jan Smuts – Churchill – Rhodes – “apartheid” : British rules

ABO Perde – ABW horses

* Derduisende perde wat die Britse ryk tydens die Anglo-Boere Oorloë ingespan en gebruik het, was meestal 'werkperde' of 'oorlogsakke' en word meestal as berede infanterieperde, geweerperde en perderuiters gebruik.  Perde het uit verskillende oorsese lande en rigtings gekom, spesifiek om die Britse ryk te ondersteun.  Dus, was ons voorgeslagte se twee oorloë slegs teen… Continue reading ABO Perde – ABW horses

Selfbeskikking – Self-determination

  2012 - The rights of people to self-determination had been internationally recognised by all the leading powers of the previous and nothing has been changed.   Every people have a right to rule themselves.   It was accepted since 1961, when we have a new page without the British empowerment, that the other constituent peoples of… Continue reading Selfbeskikking – Self-determination

Selfbeskikking – Self-determination

* Om saam te staan - die Boere leiers, vegters en vroue / kinders van voor 1902 het saamgestaan in die oorlog teen Brittanje en al haar bondgenote sowel as Afrikaners wat saam die Britte geveg het.  Op 16 Desember 1838 het die Boervolk saam gestaan – Ons, die Boervolk,  sal dit weer doen.   Jou… Continue reading Selfbeskikking – Self-determination

Movies and Films / Flieks (SA)

* Lys van SA flieks wat gemaak is - 'n paar uit die ABO uit …, wat seker nie al is nie. Hierby is ook ‘n paar youtube video’s te sien. Ook ‘n paar dokumentêre films/inligting. Een dokumentêr oor Angola asook Rhodesië List of movies of SA: https://en.wikipedia.org/wiki/List_of_South_African_films Indien iemand skakels het van belangrike Anglo… Continue reading Movies and Films / Flieks (SA)

Vlag / Flag

Is daar enige waarheid daarin dat daar moontlike simboliek agter ons huidige vlag bestaan - bewyse?   Hiermee word nie 'n bobbejaan agter die berg gaan haal nie, daar word inligting uitgeruil oor wat sin maak.   Daar  skuil meer agter hoe 'n vlag ontwikkel het en wie werklik daaragter sit.  Sou die volgende simbole waar wees,… Continue reading Vlag / Flag

Boere volk – Grondsake – Land issues

* Ten spyte daarvan dat ander nasies en volke, hul aanslae teen die Boere volk verskerp het na 1652, is dit bewys dat die Boere volk tot datum onder diskriminerende wetgewings en misdaad oorleef.   Hul nasate is steeds in Suid-Afrika en selfs elders op ander kontinente versamel nadat hul weens veiligheid, misdaad, korrupsie en swart… Continue reading Boere volk – Grondsake – Land issues

Grondhervorming Land reform

* Dit is 'n tydjie gelede ... Moet verskriklik swaar wees vir 'n bekende verbonde  aan 'n magtige "koninkryk", maar die klein regse vleuel in Suid-Afrika word as 'n bedreiging vir hulle (of vir die meerderheid swartes in Suid-Afrika) beskou.  Hulle kou klippe om grond af te neem sodat regerings en organisasies die minerale kan… Continue reading Grondhervorming Land reform

PABASA (regsvereniging vir swartes)

This is nothing less than racism and discrimination against ALL whites in South Africa and a further connection to B-BBEE legislations of the current President, Ramaphosa that created the Commission and the driver of black economic empowerment (communism).  Wie en wat is Pabasa? * The Pan African Bar Association of South Africa is a national… Continue reading PABASA (regsvereniging vir swartes)

Britse “magte” – British power

Die Britse magte het nie net in Suid-Afrika helkampe gehad nie, maar daar het al baie burgers in verskeie lande onder hierdie magte deurgeloop.  Elkeen is in hul eie lande aangeval en van alles beroof.  Hulle moet sekerlik baie trots wees oor al die bloed aan hul hande. 19 January 2016 The British people suffer… Continue reading Britse “magte” – British power