*
Voor 1994 was daar min of selde ooit enige armoedige plakkerskampe. Nie dat daar nie ook swartes wat wat arm gewees het nie, maar hierdie punt wat gemaak word gaan oor wetgewing wat voor 1994 besluit is om dit te implementeer en slegs blankes, die Boere volk sal geraak word. Volgens diegene wat dit besluit het, met geen mandaat nie, is hierdie wetgewings ingestel om die Boere volk te vernietig. Van hierdie kampe het GEEN dienste nie, geen water of elektrisiteit nie, dit word aangedra en heelwat persone ontferm hulle om kos hier te verkaf. Swart bemagtiging en regstellende aksie gaan intens voort om teen die Boere volk in die land te diskrimineer. Die man in beheer is niemand anders as Ramaphosa nie.

*
Oor die algemeen dink sommige swartes dat plaasboere of blankes deur die bank skatryk is, wat natuurlik nie so is nie. Blankes besit ook nie almal grond soos beweer word nie, baie sit vir oor die 30 jaar in plakkerskampe, sonder heenkome. Nie alle blankes is landbouers nie en daar is beroepe wat soms gewys word. Die opinies van swart sosiale media skrywers is dit eens dat die grootste deel van die land deur blankes beheer word.
Daar was opnames al gemaak dat Suid-Afrika het slegs 22% grond wat geskik is vir landbou doeleindes en waarskynlik is dit 87% van daardie gebiede wat deur Boere en blankes besit word, maar dit is lankal nie meer so nie. Derduisende het die land verlaat en dit laat nog ‘n leemte in grond wat nie bewerk word nie. Dit sluit aan by al die myne wat so verkoop word aan buitelandse beleggers en ook groot plase word aan immigrante verkoop. Parke en ander staatsentiteite is groot en dit sluit aan dat dit nog nooit aan die Boere of blankes behoort het nie.
gameparks
Minerals – SA – Minerale
Dan is daar nog ‘n been van eienaarskap, naamlik die tradisionele volke in die land. Elkeen het hul grondgebiede behou , of weer grond ge-eis en dit met vergoedings ontvang. Die Kroongebiede en Reservate beloop miljoene hektaar grond, en dit het nog nooit aan enige blanke of die Boere volk behoort. Reservate (Tuislande) is na 1806 beset en hulle het dit nooit gekoop nie. Vandag is al daardie gebiede Trust of KEV (CPA gebiede.
Traditional leaders South Africa: 8840
Die regering is die grootste eienaar van Suid-Afrika se grondgebiede.
Blankes wat kan bekostig het op strepe die land verlaat, terwyl ander brutaal aangerand, gemartel en vermoor is. Heelwat lede van die Boere volk het oorsee gaan werk in verskillende lande soos Kanada, Amerika, Australië, EU en ander lande.

*
Plakkerkampe is oral in Suid-Afrika, maar ook die arm blankes leef in uiters slegte omstandighede, sonder water en enige dienste. Hulle leef in klein groepies. Hierdie plakkerskamp is nie die enigste blanke kamp wat in Suid-Afrika bestaan nie.
The white squatter camp was started in the nineties by Hans Duvenhage to provide a refuge for white South Africans who had become destitute. Duvenhage’s aim was to help poor whites who had fallen through the socioeconomic cracks of post-apartheid South Africa. These white people, mostly Boer people or Afrikaners, can no longer afford housing in the city and have nowhere else to go. They live in Wendy houses, shacks, or caravans, and often have to fetch water from nearby fire stations and rely on communal pit toilets. Many residents of Sonskynhoekie over the last 30 years were blue-collar workers who lost their jobs in state industries.
https://newsday.co.za/south-africa/16492/the-white-squatter-camp-in-south-africas-capital-without-water-and-electricity/
Landbougebied
Geen blanke Boer in Suid-Afrika word gesubsidieer deur die regering nie. Wanneer oeste misluk of daar vrektes onder diere is, is dit vir die Boer en familie net so ‘n groot terugslag om soms lenings wat aangegaan word om te boer, met rentes terug te betaal. Oeste kan maklik met droogtes of baie reën en hael beskadig word dat niks oorbly nie. Enige besigheid het risiko’s en die boerdery bedrywe het almal groot risiko’s. Die Boere het nie apartheid ingestel nie nog minder het hulle dit bedryf, nie voor 1994 nie en ook nie daarna nie.
Swart en gekleurde (Khoi san en Griekwa) gebiede wat die Boere volk gekry het na 1835, het hulle nie probeer oorneem of swart of gekleurde stamme in ‘n blik gedruk om hulle te beheer nie. Die bloedige Anglo-Boere oorlog het baie van ons voorsate vernietig en vermoor, veral die moordkampe en verskroeide aarde beleid. Dit was ‘n groot terugslag vir ons Boere volk om aan te gaan en op te staan uit die as uit. Armoede het juis na 1910 hard onder die Boere volk toegeslaan, maar hulle het dit in ‘n mate oorkom. Deur self te werk en soms vir ander ‘rykes’ te werk, het hulle hulself probeer ophef. Sommige Boere het klein begin en so hul eie opgang begin maak om ‘n bestaan te voer.
Daar word gedurig vee en ook finansies uitgedeel – Hansards.
Opkomende boere
NA 1990
Nadat die 1994 interim regering in werking getree het, het swart bemagtiging ook begin inskop. Dit het veroorsaak dat die Boere volk, omdat hulle ‘n blanke minderheidsvolk is, op vele terreine hul werke verloor het en moes wegstap om verdere geleentheid van aanstellings op ekonomiese front te kry.
Moeletsi Mbeki
Handdrukke, rassisme en diskriminasie
Volgens die 1992 referendum van de klerk, is die algemene siening dat daar ‘n nuwe grondwet geskryf sou word. Daar was nie sprake toe van enige swart bemagtiging, regstellende aksie of onteiening nie wat reeds net na 1990 begin is Onder die verskuilde klippe het dit wel plaasgevind sonder dat enige blanke dit ooit agtergekom het, behalwe die wat dit uitgevoer het.
Referendum 1992
Die vals vlag referendum was natuurlik ‘n totale klugspul en het die grondwet van 1996 niks te doen gehad met swart bemagtiging, regstellende aksie of onteiening nie. Hierdie rassisme is wel in die grondwet ingeskryf. Dit het reeds na 1990 begin inskop nadat die spul by IDASA besluit het dit moet gedoen word om die land, al hul besighede, infrastrukture, munisipaliteite, hospitale en veel meer te vernietig.
Min van die Boere volk of selfs ander blankes weet wat gebeur het sedert 1987 tydens Idasa vergaderings. Dit is ook voorafgegaan met gebeure rondom 1976-1977.
Die bekende IDASA vergaderings was soos ‘n kankersaadjies wat hulle in Dakar, Zambië en ander Afrika lande gaan kweek het om op ‘n klein handjievol blanke Boere volk laat uitgooi om hulle te vernietig. Wie was by IDASA en deur wie is dit gefinansier? Soros het alles gefinansier, wat begin is deur Van Zyl Slabbert en ‘n paar ander, wat ook die Afrikanerbond en ander Afrikaner besighede daarby ingesluit het.
Werkloosheid in Suid-Afrika
*
Honderde duisende van die lede van die Boere volk sit al sedert 1994 in plakkerskampe, totaal verarmd omdat daar teen hulle gediskrimineer word met wetgewings soos swart bemagtiging en regstellende aksie.
Rina Venter – Legkaarte – die leuens
South Africa – 1990 – Rina Venter
Dr Venter – NP previous government
wit monopolie kapitaal
Daar word nie net rassisties teen ons gediskrimineer met Swart Bemagtiging nie, ons word weerhou van die ekonomie waarin ons moet voortleef.
Die Boere volk is ‘n etniese groep in Suid-Afrika en is nie deel van die veelvolkige Afrikaners nie. Ons taal Afrikaans word bedreig ten alle opsigte, ons kinders mag geen moedertaalonderig, soos deur die Verenigde Nasies besluit, ontvang nie – nie op skool of op universiteit nie.
Dit wil se: kommunisme wat tans heers, wil van ons kinders en nageslag “zombies” maak, met geen wortels, kultuur of tradisies nie. Die Afrikaner organisasies ploeg gereeld met die Boere volk se kultuur en geskiedenis, maak of hulle deel is van die veelvolkige Afrikaner nasie. Die Boere volk word deur liberale en andersdenkendes gemanipuleer om ons verder te ruineer en verswak, ons word uitvermoor en staar genocide in die gesig. Al hierdie feite word in die liberale andersdenkende media, wat deur kommuniste “geborg” word, weggesteek en/of verdraai, sodat hulle mooi en ordentlik kan vertoon.
Wit Kruis monument
Witkruis monument 2021 Boer and farmers killed in South Africa
*
OPLOSSING: Die Boere volk se gebiede soos en met 1902 behoort internasionaal herstel te word. Daar is altesaam 15 Boere republieke en nie net TWEE soos wat daar tekenne gegee word nie. Die TWEE onafhankike Boere republieke bestaan ook onderlings uit verskillende Boere republieke. In Natal en ook die Wes-Kaap is daar 3 Boere republieke. Die Crudop ooreenkoms was ook gesluit met die Vryburgers, waar grond aangekoop is vir die Boere destyds.
Herstel Boere republieke Boere volk
Boere tradisies, stoere Boere in Suid-Afrika
Boere republieke
*
Waar bly die blankes vandag wat geen werk, huis of min voedsel het? Hier is ‘n paar videos en daar is ander ook, veral op Tiktok.
*
Swart bemagtiging, regstellende aksie was een van die grootste oorsake van soveel armoede. Daar is ‘n magdom korrupsie wat plaasvind dat geen geld hierdie mense ooit sal bereik nie. Diegene wat nie hier leef nie, weet nie wat armoede is nie. Daar word openlik teenoor blankes gediskrimineer.
*
Daar is heelwat blanke plakkerskampe regoor Suid-Afrika wat honderde duisende raak. Hulle leef daar in armoede, skaars ‘n bord kos om te eet, sommige dae gaan verby sonder ‘n krieleltjie kos om te eet. Net omdat hulle blankes is het hulle geen toegang tot werksgeleenthede nie, want daar word teen hulle en elke blanke gediskrimineer. Daar word mos gedink hulle is in beheer en besit al die grondgebiede.
Daar is geen geriewe nie
*
Sowat 17 jaar gelede is die beeldmateriaal vertoon
*
Daar is baie huise belowe na 1994 aan burgers wat dit nie kan bekostig nie, maar nee, dit word eerder verkoop ……….
Net omdat hulle blankes is, kwalifiseer hulle nie vir HOP huise nie, inteendeel, baie swartes kry ook nie huise nie, terwyl daar begroot word daarvoor.
RPD houses
HOP STAATSGESUBSIDIEERDE BEHUISING
(SCAM AND FRAUD OF RDP HOUSES)
Sindikate uit Afrika lande beheer HOP huise
*
Selfs voor 1980 was daar heelwat pogings aangewend om swartes op te hef deurdat daar meer begroot was om hulle op te voed in skole. In 1954 is die onderwys deur die Unie en 1948 regerings voor die deur van wyle Dr Verwoerd geplaas. Vir jare en jare het sendingkerke swart, bruin en khoi san volke se onderrig hanteer.
Biljoene is geskenk gedurende die TRC…
Commissions – TRC – Waarheids en Versoeningskommissie na 1994
*
Dit was nie net IDASA en KODESA nie.
South Africa – National Party, AB-BB, Israel and apartheid
AFRIKANER ORGANISASIES HET UIT HUL PAD GEGAAN OM VOOR 1994 SWARTES OP TE HEF MET BLANKE BELASTINGGELD
CARLTON HOTEL 29 en 30 November 1976
Stedelike Stigting/Urban Foundation
Helen Khuswayo, Ben van der Ross en Franklin Sonn was ook teenwoordig
Regter Jan Steyn word deur dr. Zac de Beer, Anton Rupert en Harry Oppenheimer gevra om leiding van die Stigting te neem. Steyn, ‘n regter aan die Kaapse hooggeregshof, moes hiervoor die steun van die eerste minister (toe adv. John Vorster, premiersdienstermyn 1966-1978) kry. Steyn is drie jaar gegun om die Stigting te bestuur. Vorster het Steyn se versoek toegestaan, omdat hy geglo het dat ‘n Afrikaner in so ‘n posisie meer simpatiek teenoor die regering se rassebeleid as ‘n Engelssprekende voorsitter sou wees.
Op 14 Desember 1976 is die Stigting formeel as ‘n maatskappy sonder winsbejag gestig. Dr. Zac de Beer, Clive Menell, S.M. Motsuenyane, V.E.M. Tshabalala, dr. F.J.C. Cronjé en P.T. Poovalingam was onder die 25 direkteure wat op die Stigting se raad gedien het. Harry Oppenheimer (die voorsitter van die Stigting) en dr. Anton Rupert (adjunk-voorsitter) se betrokkenheid het gesorg dat politici van die organisasie moes kennis neem. Onder hulle leierskap het die grootste spektrum van die blanke sakegemeenskap (Engelssprekende en Afrikaner-sakelui) simbolies verenig.
Verskillende projekte is geïdentifiseer wat tot die opheffing van die swart gemeenskap gelei het. Ongeveer 750 000 ekonomies aktiewe mense was reeds werkloos. Daar was ook geen netto toename in die indiensneming van swartes in die vorige nege jaar nie, maar tog het ‘n miljoen swartes elke jaar tot die arbeidsmark toegetree. Die oorsaak van hierdie probleem is deur dr. Rupert as die regering se beleid jeens instromingsbeheer geïdentifiseer. Hierdie siening is ook deur ander sakelui soos Harry Oppenheimer gehuldig. Rupert en Oppenheimer het daarom talle versoeke aan die regering gerig om die beperkings op instromingsbeheer op te hef.
https://scielo.org.za/scielo.php?pid=S0018-229X2011000200008&script=sci_arttext
DIE AFRIKANER nuusberigte
Die begroting vir swart onderwys buite die tuislande die vinnigste groei van al die departemente van die apartheidsregering getoon: dit het met ʼn verstommende 587% tussen 1965 en 1980 gestyg, en van 1980 tot 1992 met 1 584% letterlik ontplof (Jansen: 162).
https://www.hnp.org.za/wp-content/uploads/2021/04/2020-03-27-Die-Afrikaner-Nr-2131.pdf
Dakar 1986-.. – Notes of H Giliomee
Leuentjies en kinkels
Swart bemagtiging onderrokke
‘Afrikaner’ verklaring 2024
AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)
ABN en Dinokeng
Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl
Future of Multi-culturalism in South Africa – Dr Mathews Phosa
Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament
Indeks – Inhoudsopgawe
Wiskundeles SA Mathematic lesson
*
RASSISME EN DISKRIMINASIE IN SUID-AFRIKA IS TEENOOR BLANKES
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*