* Wie sit agter die gewapende grondbesetters in die land, veral op Boere se grond en breek in huise in? Izak du Plessis (Nuuspod) is van mening dat daar spesifiek na boere en hul welstand gekyk behoort te word en dat hierdie tipe van intimidasietaktiek wat in die Karoo plaasvind, ongehoord en onaanvaarbaar is. Al… Continue reading Gewapende grondbesetters in SA
Kategorie: Regeringsplase
TAU / TLU Media
TLU het verskeie artikels geskryf en in die media vrygestel rakende die uitlatinge van Ramaphosa en grondhervorming. Daar was ook uitlatinge van die ANC se waardeerder dat die grond nou waardeloos is. Wat 'n spul leuens - geen grond in die wêreld is waardeloos nie. Op watter tipe sisteme werk die ANC of enige Waardeerder… Continue reading TAU / TLU Media
Grond – Land (SA)
Die Grondkwessie in SA (hervorming) sluit nie korrupsie uit nie - daar is heelwat. Alhoewel "aanklagtes" deur regering (ANC-DA-EFF) en selfs ander politieke partye, dat blankes die meerderheid grond besit, verdoemend is en algemeen voorkom, is dit totaal en al vals. Daar is selfs onderstrominge binne ANC geledere hieroor soos deur vorige president Mbeki aangedui… Continue reading Grond – Land (SA)
Grond eienaars: ANC regeringsplase
SUID-AFRIKA - South Africa 5 000 PLUS regeringsplase – Government bought more than 5000 farms since 1994 with tax money. Wie besit die grootste gedeeltes grondgebiede in Suid-Afrika – wie is die wettige eienaars. The Government of South Africa do have various farmlands and properties. Daar is slegs 'n paar van die 5000 plase,… Continue reading Grond eienaars: ANC regeringsplase