SA Parlement en Ramaphosa diskriminasie teenoor Boere

*

Daar behoort kennis geneem te word van ‘n paar feite, veral nagevolge van diskriminerende en rassistiese wetgewing teenoor die Boere volk en blankes in SA.   Hierdie saak wat aan die klok gehang word, word identies, soos die misdaad, plaasaanvalle, -moorde en selfs volksmoord deur Ramaphosa ontken en afgemaak om steeds daarmee voort te gaan.    Hyself word sterk bevoordeel.

BBC: Statement by the Black Business Council, on the strides that South  Africa has made during the past 20 years (17/02/2014)

*

Ramaphosa is die ANC en Suid-Afrikaanse president wat die diskriminerende wetgewing laat uitvoer om te diskrimineer.   Hy en al sy voorganger kollegas en ministers, is voorstanders van rassisme en diskriminasie. DIT is geen grap om in ‘n leuen te leef dat Suid-Afrika ‘n demokrasie is nie.   Die ANC het nie met swart bemagtiging en regstellende aksie begin nie, dit het in Dakar 1986 (IDASA) ontstaan en is deur groot maatskappye van die Afrikanerbond na 1990 deurgevoer.

Alvorens SWART BEMAGTIGING EN REGSTELLENDE AKSIE na 1996 deurgevoer is, het heelwat links liberales, kommuniste en selfs ou NP / DP en ander rondom die Kodesa tafels hulself gulsig begin uitleef hoe om slegs die rykes en bevoorregtes te laat ontvang uit swart bemagtiging, regstellende aksie en selfs onteiening.    DIT is immers ook tydens IDASA, 1986-7 in Dakar bespreek dat rassisme ingestel sal word.   Afrikanerbond, privaat organisasie het dit net na 1990 in hul maatskappye begin.

Swart bemagtiging onderrokke

Ramaphosa se  voorgangers, Zuma, Mbeki en Mandela het dit bevorder en laat uitvoer in wetgewings en die 1996 grondwet.   Hierdie wetgewings en grondwet word deur liberale netwerke, veral uit Amerika (Soros en Ford), befonds.

Dit is feite dat die ANC daardie verdrae van die VN onderteken het, nes hul voorgangers, ou NP, om nie te diskrimineer nie.   Om te diskrimineer is lynreg teen internasionale reg en skending van elke blanke se mensereg.  Daar is dus geen demokratiese regering in Suid-Afrika nie, maar ‘n diktatorskap wat beheer word deur die ‘elite’ groeperinge van IDASA en KODESA.

Kodesa se liberaal kommunistiese grondwet skrywers

Dit stem ooreen met die ANC-SAKP-PAC se 1955 manifes.

1996 Grondwet en 1955 manifes

Hulle moes die opdragte uitvoer, veral wetgewings en vernietiging van alle infrastrukture van die land.

Africans🌍, who do you prefer👀? Mandela, Zuma, Mbeki, or Ramaphosa?  #takestepafrica

Hulle is nie net van die ANC nie.  Alle politici in parlement ondersteun swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening sonder vergoeding en word ingesweer onder die 1996 grondwet wat dit voorskryf en geimplementeer het.   Ramaphosa was en is voorsitter van die kommissie wat oor sulke tipe van wetgewings besluite maak.  Ramaphosa is beslis nie alleen hierin nie, maar hy voer slegs opdragte uit wat deur sy opperheersers voorskryf.   Selfs die liberales en ander politici is almal in Suid-Afrikaanse wetgewing betrokke wat teen die Boere volk en blankes diskrimineer.

Al die lede van Parlement word ingesweer onder hierdie rassistiese en diskriminerende grondwet van 1996.

*

Did the Black Economic Empowerment (BEE) of the ANC government FaiL  dismally?

Hulle diskrimineer selfs teenoor buitelanders en buitelandse regerings wat nie gestalte gee aan hulle voorskriftelike rassistiese wetgewing nie.  Daar is al honderde ooreenkomstes (MOU) onderteken waar daardie lande se regeringsamptenare en selfs ambassadeurs hulle skuldig maak aan ‘n internasionale skending van menseregte van die Boere volk en blankes.

Oorsese leiers moet aan die Suid-Afrikaanse wetgewing van rassisme en diskriminasie voldoen om te diskrimineer en seker maak geen blanke het ‘n reg in enige ekonomie nie.   Selfs water, landbou en sport word deur swart bemagtiging voorgeskryf.   Ironies hoe die BOERE volk kos voorsien, hulle is en bly blank, maar daar word teen hulle gediskrimineer om tot niet te gaan.

AGRIBEE Swart bemagtiging en grondhervorming in SA Landbou

Rassisme, diskriminasie en onteiening – water lisensie aandele

47 Multi-Billionaires Made Through BEE Mining Deals. 47 insiders reportedly  turned multi-billionaires via Black Economic Empowerment (BEE) mining deals  in South Africa, sparking debate over wealth and opportunity. #BEE  #MiningDeals #SouthAfrica #Wealth #

Die feit dat Elon Musk dit opneem is ‘n verdere bewys daarvan hoe daar teenoor blankes, die Boere volk al sedert voor 1994 gediskrimineer word met wetgewings.     Die leier van Suid-Afrika ontken rassisme en diskriminasie in Suid-Afrika.

Hierdie wetgewings laat slegs toe dat sekere bevoordeeldes nog meer ryker word onder swart bemagtiging, regstellende aksie en ook onteiening sonder vergoeding wat al sedert 1990 plaasvind.   Natuurlik is dit die RASSIS se tipe styl van interpretering want hulself word bevoordeel in al die jare.    En na oor die 30 jaar, kan hulle steeds niks wys nie.

ONWETTIGE IMMIGRANTE VERDOESEL DIE ARMOEDE VRAAGSTUKKE

Die netwerk van miljoene immigrante, veral uit Afrika en Ooste, maak dit onmoontlik om te onderskei tussen ‘n Suid-Afrikaanse swart / gekleurde of indiër.   Sodoende word die armoede faktor heeltyd BO geplaas dat die blankes, die BOERE en apartheid die skuld kry vir swartes se eie onvermoeë en verantwoordelikhede.

Rassistiese wetgewing is al sedert 1996 in werking en daar was heelwat fondse bekom om ook die wat kwansuis benadeel is, reg te stel (die Waarheids en versoeningskommissie), het biljoene rande ingesamel en dit is nooit versprei nie.

Waar is al daardie finansies vandag en wie word en is bevoordeel?

B-BBEE – Shanduka black umbrellas

Eskom Ramaphosa  Motsepe Radebe

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

Capture of people – Black Empowerment – Zondo

*
*

Ramaphosa ontken alle rassisme en diskriminasie.   Slegs sekere swart groepe sal gehelp word om kwansuis wat voor 1994 gebeur het, reg te stel.   Dis langer as 30 jaar.   Hoeveel mense is opgehef sedert 1994 en hoeveel biljoenêrs is in SA vandag?

https://www.youtube.com/watch?v=YjXZFGpvE3I

Racism and discrimination

https://www.youtube.com/watch?v=5O4Ii9KjcHE

*

THE INVESTMENT BRIEF CREATING A MORE SUSTAINABLE EMPOWERMENT MODEL FOR  SOUTHERN AFRICAN ECONOMIES

Black middle class growth –  B-BBEE and black privileges

Partners of .. and more millionaires – billionaires

Daar is duisende gevalle van korrupsie op korrupsie, maar nêrens word skuldiges regtig vervolg nie.   Al die staatsentiteite is vernietig met korrupsie op hoë vlak, Eskom, SAUK, SAL en veel ander.   Die ander kommissies soos Zondo is ook hier ter sprake.

Swart bemagtiging het ‘n lang aanloopbaan tot die uitvoering van wetgewing, ook kwansuis vervat in die grondwet, waar die wetgewings toegepas word om veral swartes te bevoordeel.   Dit gebeur glad nie soos wat die bevoorregtes, veral die  ‘elite’ groepe sedert 1986 dit om Idasa en Kodesa tafels bespreek en later in parlement, op alle vlakke van regering uitgeoefen word.

Al hierdie rassistiese en diskriminerende wetgewings het groot front maatskappye soos Shanduka begin en slegs sekeres hierdeur bevorder.  Die grootskaalse korrupsie met behulp van hierdie wetgewings was selfs ter sprake tydens die sogenaamde covid era waar net swartes bevoordeel is.

Net soos wat plaasmoorde ontken word wat uitloop op ‘n klein persentasie van moorde, wat reeds in 2012 as volksmoord geklassifiseer is deur wêreldbekende Dr Stanton, word hierdie wetgewings van rassisme en diskriminasie ook ontken.   Dit word ook teenoor Elon Musk en ander regeringsleiers ontken.

Hoe toevallig deur dieselfde sogenaamde demokratiese president wat deur swartes gekies is om hulle verder te onderdruk deurdat net ‘n klein persentasie swart en anderskleuriges voordeel trek uit die swart bemagtiging.   Soos genoem, is al hierdie sake van sogenaamde herstel nog nooit ten uitvoer gebring sedert 1994 nie.

Wat leuens is, want daar is die WVK (TRC), waar biljoene rande ingesamel is en daar is slegs ‘n klein persentasie persone uit hierdie fonds uitbetaal.  Waar het al hierdie geld heen verdwyn, want buitelandse regerings en organisasies het mildelik tot hierdie WVK bygedra.   Daar is heelwat leuens wat verkondig word oor swartes wat nooit voordele ontvang het uit die vorige bedeling nie.

Commissions – TRC – Waarheids en Versoeningskommissie na 1994

Moorde Killings/Rapes: QUATRO

*

VOOR 1994 WAS DAAR AMPTELIKE VERKIESINGS IN TUISLANDE, PLUS WERKSGELEENTHEDE EN NYWERHEDE IS OPGERIG, WAT VANDAG STEEDS GEBRUIK WORD

Was PW Botha reg oor wat na 1994 gaan gebeur?   Dit was in 1985.
https://www.youtube.com/watch?v=jwlftOmuSiE

Dit was in 1980 – toespraak deur PW Botha oor SANKSIES
https://www.youtube.com/watch?v=cV_cTO5DruI

PW Botha het baie wetgewing verander en geskrap
https://www.youtube.com/watch?v=EyiriRxyvyk

*

VOOR 1994

Indien daar in diepte gekyk word na die Kroongebiede en Reservate (Tuislande), sal gesien word hoe biljoene rande in daardie state, wat vir onafhanklikheid gestem het, belê is.   Oral is daar groot grensnywerhede gebou waar swartes opleiding gekry het en ook geleenthede om te mag werk.   Selfs die onderwysberoep het nie aan die agterspeen gesuig nie, daar is en was duisende ekstra skole vir die verskillende leerders gebou.   Die duisende plaasskole op Boere se plase getuig daarvan, waar daar selfs atletiek, rugby, sokker, tennis, netbal en ander sportbane gebou is.

Dis swartes en anderskleuriges wat alles geplunder het, vensters stukkend gegooi het, heelwat geboue is afgebrand en selfs rekenaars en bakstene het tot op fondasievlakke verdwyn na woonbuurtes of dit is verkoop aan hul vriende.  Al die swak beskuldigings dat die vorige regering nooit enige swartes of anderskleuriges voorsien het van onderrig nie, IS LEUENS.

Daar was wel ‘n leemte toe hierdie opvoedingspeil in 1954 aan die vorige regering oorgedra is deur die Unie van Suid-Afrika (Britse statebond).

Swartes en anderskleuriges het die voordele van verskillende buitelandse sendingkerke voor 1954 ervaar in sendingkerke of -skole.  Dit was nie deur die toedoen van enige blanke of Boere volk nie.   Dit is na 1954 (Dr Verwoerd) op die regering van die dag afgedwing, terwyl die Engelse nooit enige skole opgerig het vir leerders in hul spesifieke tale nie.

Foto’s is duidelike bewys hoe hierdie verskillende kerke, betrokke was in suidelike Afrika, maar ook in die res van Afrika. Net soos wat die Boere volk hulself opgehef het na die Anglo-Boere oorloë uit hul armoede van geen huis of klere nie, hul eie taal Afrikaans bevorder, kon enige ander volksgroep dieselfde gedoen het.

Die Boere volk het nie hulp van ander lande ontvang nie, terwyl die sendingkerke vir langer as ‘n eeu, gemoeid was om die sendingskole te beman en swartes of anderskleuriges onderrig gegee.  Die ander nadeel wat aan die blankes en Boere volk voorgehou word, wat die skuld kry vir alles, is dat die ANC maar ook die vorige bedeling (NP regering), toegelaat het dat meer as 80 miljoen immigrante die land binnegekom het na 1903 om in hulle myne en die van die mynmagnate te kom word.   Daar is nie normale sensus nie, gaan google maar uit die lug uit, hoeveel van die miljoene immigrante bly rondom stede en dorpe.   Waarom is hulle hier?

Dus, vandag word daar geen onderskeid getref oor immigrante en hulle kinders wat op dieselfde regte moet aandring soos onderrig, mediese sorg, behuising, toelaes en selfs later inval om identiteitskaarte of boekies  verkry om sodoende hul burgerskap te bespoedig.   Immigrante wat in armoede verkeer omdat hul uit hul eie lande gejaag word, kom hierheen om die getalle in miljoene armoediges om te skep, sodat die Boere volk en blankes vir alles moet betaal.  VERAL waar die Boere republieke is.

TRC – WVK
The TRC’s core mission was to uncover truths about severe human rights violations spanning from March 1960 to May 1994.  Through over 2,500 hearings, it allowed individuals to seek amnesty and listened to around 21,000 victims, with 2,000 bravely sharing their stories in public sessions. Operating under the Department of Justice and Constitutional Development, the TRC’s recommendations are still being put into action. This includes compensating victims, creating appropriate memorials, offering medical support, aiding affected communities, and providing educational bursaries to descendants of apartheid-era victims.
https://www.justice.gov.za/TRC/index.html

Beeldmateriaal
https://www.youtube.com/watch?v=joI29PFEjrE&t=41s

*

B-BBEE SYSTEMS

https://www.youtube.com/watch?v=OQJG0SKPjwc

B-BBEE and Racism / Discrimination

https://www.youtube.com/watch?v=aoqIJCffjR0

HOW MANY OF THOSE HOUSES BELONGS TO INFORMAL SECTOR AND IMMIGRANTS

George soros sit grotendeels agter die immigrante wat so inkom.
Hulle kom vrylik die land binne, waarskynlik opdragte van BO af om hier te kom bly om sodoende die armoede vraagstuk te vergroot, want bykans 80-90% in die informele sektor of plakkerskampe is immigrante.   Hulle verwag almal om as swart bemagtigers beskou te word, bevoordeel te word en vrylik gratis dienste te kry.

https://www.youtube.com/watch?v=45M1Ad4Bp88

*

Die benadeeldes in Suid-Afrika

Swart bemagtiging –  Chinese –  B-BBEE legislation

Chinese in Africa

*

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

 

Lewer kommentaar