Chinese in Africa

Wat gaan aan in Afrika met China oral “ingewurm” Duidelik pla dit baie “elites” of leiers nie dat hierdie net nog ‘n nuwe koloniale mag is wat oorneem nie? wat regerings geld leen wat selde of ooit terugbetaal word en wat dan?   Geboue wat opgerig word is eg Chinees en nie Afrika etnies verwant nie,… Continue reading Chinese in Africa

Chinese under B-BBEE legislation

  Die Chinese is volgens die hofuitspraak geregtig op swart bemagtiging en moet ingesluit wees in "voordele" soos die ander volke.    In the year 2008 the South African High Court in Pretoria ruled that the South African Chinese community were "black" in terms of Employment Equity and Broad-Based Black Economic Empowerment.  This was the… Continue reading Chinese under B-BBEE legislation

Mocambique – China – GAS

Gas is lankal op die horison - maar dis nou "vriendskap en samewerking" asook eiendom.   Gas, steenkool, goud en veral hout word uitgevoer - ontbossing vind redelik plaas. Wie gaan uiteindelik die "gas", steenkool, goud en ander minerale beheer in hierdie area - Mosambiek of iemand anders?    Who will be in control of all the… Continue reading Mocambique – China – GAS

Mozambique – China – South Africa

Brug tussen Suid-Afrika en Mosambiek is voltooi in 10 November 2018.   Die Chinese deel geld uit soos geskenkpakkies in Afrika lande - Suid-Afrika ingesluit.  Hulle is nie net van 2018 hier in die land betrokke nie , maar geruime tyd.   Hulle word selfs onder swart bemagtigingswetgewing bevoordeel bo die van blankes en selfs ander etniese… Continue reading Mozambique – China – South Africa

Malema: Chinese – Ramaphosa – BRICS

Dis byna algemene kennis dat China sy voete nie net stewig in die deur het in Suid-Afrika nie,  maar ook op die res van die kontinent.   Heelwat bekende vooraanstaande name is bekend vir hul bande met die Chinese, veral op die kontinent Afrika.  Verwys ook na die wapenskandaal in die verband.  Die ANC staan nie… Continue reading Malema: Chinese – Ramaphosa – BRICS

State Capture-Ramaphosa-Zuma-Manyi-Chinese-GUPTAS

Wie is / Who is ... Mzwanele Manyi BACKGROUND INFORMATION REGARDING THE CHINESE IN AFRICA  #StandardBank.   The full-service branch in Crown Mines, Johannesburg, will be manned by staff who are fluent in both Chinese and English to service Chinese customers and everyone else.  Standard Bank said it already had more than 100 Chinese-speaking relationship managers, bankers,… Continue reading State Capture-Ramaphosa-Zuma-Manyi-Chinese-GUPTAS

Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE

Sal dit nie as 'n prestasie beskou dat die ANC 'n baie groot rol speel met die gebruik van hul mag binne die BRICS lande (wat Suid-Afrika insluit).  En 'n nog groter rol wat die Gupta ook in Suid-Afrika gekry het sedert hul die land ingewurm het net nadat die ANC die regering/land oorgeneem het. … Continue reading Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE