CPA’s in SA – 2021


Soos hare op ‘n hond se rug, word grondeise na 1994 voortgesit.  Sekere volke eis grondgebiede op as hulle sin, dit word as hul eie gebiede verklaar en geregistreer as CPA’s.   Deurgaans is daar groot begrotings wat plaasvind, tog bly die armoede vassteek soos ‘n hond wat al die hare verloor het.  Hier en daar is daar volgens die statistiektabelle wel wat presteer, maar dis in die minderheid. 


image.png


*

Expropriation of properties

 Waar is voedselsekerheid dan heen as daar so baie begroot word.   Waarom word daar soveel begroot aan voedselsekerheid as die vereistes nie nagekom word nie?   Wie gaan almal met hul broek op die knieë gevang word met hongersnood in die land – Zimbabwe is op ons voorstoepe. 

All people need food

Word daar na die ou Tuislandgebiede, ou Reservate en Kroongebiede gekyk, is armoede volop in die gebiede.   

Trustgebiede – Tuislande – Reservate

Die Reservate veral, het meestal goeie reënval en goeie grondgebiede wat geskik is vir landboudoeleindes.    ‘n Ander aangeleentheid is die minerale, wildsparke, staatsbosse, wat onder die regering val en nie aan enige blanke behoort nie.   

Grond geskik vir landbou-doeleindes

Daar is miljoene swartes wat reeds titelaktes besit – dat hulle nie grond besit nie, is nie die waarheid nie.

Development of One Plans – Ramaphosa

SA Parliament –  land without compensation –  traditional leaders

The 7.5 million black ownership in SA

Solar and wind energy –  SA


Dit word voortdurend voor die blankes, die sogenaamde “apartheidsregering vanaf 1948” se deure geplaas dat daar ‘n onreg plaasgevind het.   Die ou Unie Grondwet van 1910 stipuleer ook dat die ou reservaatgebiede sowel alle kroongebiede, nie weggeneem kan word van swart of khoi san volke nie, dis hulle sin sedert die Britte die grondgebiede geannekseer het.  Dis Brittanje wat dit geannekseer het, nie ons blankes na 1961 nie.

Tuislande het in 1961 ontstaan, waar Reservate sedert 1850’s begin het (Shepstone beleid van 1854). 

Hoe kon die blankes dan die grond gesteel het as hulle steeds daarop bly en werksaam is?   

Met grondeise is dit bewys waar die grondeise ingestel is en CPA’s geregistreer is, tog word min daar gedoen, veral vir voedselsekerheid.   

Biljoene word jaarliks hieraan bestee, altans dis wat die Hansards en jaarverslae wys, tog is bly sommige gebiede bykans ‘n “woestyn” daar word niks geproduseer nie.  Dan spreek hierdie onderskeie swart en khoi san sowel hul politieke leiers die menings uit, selfs opposisiepartye die toesprake wat gehou word, dat blankes grond gesteel het en dat nog meer grond geneem moet word want swart en khoi san het dan niks nie.   

Gold and Diamonds  – South Africa

Die miljoene hektaar grond wat reeds uitgewys is aan die myne (steenkool, goud en ander), sowel wildsparke wat aan die regering behoort asook die meer as 5000 plase wat na 1994 met belastinginkomstes gekoop is juis vir die sogenaamde hervormingsproses.     Kroongebiede is ook reeds in 2007 met behulp van ‘grondeise’ aan Khoi san, Griekwas en ander uitgedeel (met die nodige kompensasies). 
  

Richtersveld 1847


*


Beneficiaries are only to those that claimed and living/working on the CPA – al separate from other CPA’s.  The Communal Property Associations Act 28 of 1996 was passed to enable communities to form juristic persons, known as Communal Property Associations (CPA’s), to acquire, manage, and use land communally, on a basis agreed upon by members of a community in terms of a written constitution.  These communities include restitution claimants, land-rights beneficiaries and redistribution beneficiaries who have acquired land.


READ ALSO:

Land reform budget May 2021 and December 2021

2021


Annual report

CPAs were formed to support the State’s land reform programmes.  In the reporting period April 2020 to March 2021, there are 1707 CPAs registered with the Department. However, a substantial number of these CPAs are dysfunctional. The CSIR conducted a study that showed that most CPA members are not benefiting from their land due to serious challenges that were identified
in relation to the implementation of the Act.

ANC  deputy minister Skwatsha

Poverty, inequality and unemployment, are some of the key indicators of the challenges the country is facing. Land reform plays a critical role in addressing these challenges, and in 2020/21 financial year the Department of Agriculture.  The  Beneficiary Selection and Land Allocation Policy was approved by Cabinet in December 2020.  The policy prioritises these groups by clearly outlining that 50% of the land allocated through land reform should go to woman, 40% to youth and 10% to persons living with disabilities. 

https://www.nda.agric.za/Portals/0/Annual%20Report/Communal%20Property%20Associations%20Annual%20Report%202020%20-%202021.pdf

*

Nie al die gebiede wat hier aangetoon word, is in die ou Tuislande / Reservate of Kroongebiede nie.  Kroongebiede van die Khoi san en Griekwas is wel sedert 2007 deur Thabo Mbeki uitgedeel, met kompensasie.   Ongelukkig kan die Richtersveld CPA nie veel wys wat daarna gebeur het nie.  Dis maar een van baie.  Sien ook die jaarverslae hoe daar geen ag geslaan word op wat gegee is en dat niemand hul steur om die vereistes van hul eie wetgewings na te kom nie.

image.png


image.png


Daar is heelwat CPA’s in die KZN en Ingonyama trust, maar heelwat wat buite die Ingonyama trust val, nes die ander ou Tuislandgebiede. 

Oral is daar armoede in die gebiede, waar hul gulde geleenthede gekry het om te ontwikkel.   Daar is regdeur die spektrum ook opleidings verskaf.



image.png

Die vraag is, indien die wetgewings , volgens hul eie demokrasie, se vereistes nie nagekom word nie, hoekom word amptenare, direkteure en ministers dan soveel betaal, volgens die begrotings word die grootste persentasie uitgawes aan personeel gegee. 

Hier volg net ‘n paar tabelle, daar is heelwat en ook per provinsie is daar lang tabelle waar die CPA’s nie voldoen aan wetgewing nie. 


image.png

Waarom is daar hoegenaamd ministers en amptenare, wat is hul rol en funksies, sowel ouditeure – wie doen hierdie jaarlikse verslae wat ingedien word by Parlement.
image.png


*

 

Een gedagte oor “CPA’s in SA – 2021”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s