Trustgebiede – Trustlands (segregation)


*

Politieke partye sowel lede van parlement is soms nie net arrogant nie, maar plaas verskillende monderings op as hul hul volgelinge toespreek.  Daar is hierdie alewiges wat altyd beweer dat daar weggedoen is met “aparte” gebiede.     En die allerbeste leuens is dat dit ons is wat daaragter sit (dis nou 1961-1994).    Dis uiters belangrik om kennis neem wat ‘n politieke party se beleid is en die einddoel wat hul met hul mag wil vertoon.

Image result for tuislande kaart


*

Dit help nie daar word 100% steun gegee aan rassistiese en diskriminerende wette teenoor blankes op nasionale vlakke en dan die blankes verantwoordelik hou vir die wan administrasies of die sogenaamde “agtergeblewenes” nie.   Wees ook ingelig wat het regtig in Tuislande voor 1994 plaasgevind en waar kom “apartheid” vandaan.

Weet lede van Parlement nie wat in die parlement se onderskeie komitees bespreek word, en selfs van hul partylede dit bywoon nie.   Hulle lieg vir almal rondom hulle.  Lede van Parlement het toegang tot alle Hansards, Wetgewing en Witskrifte en tog bou hul voort om haat tussen swartes teen blankes aan te blaas.  Van die lede in parlement het al aan hewige besprekings deelgeneem wat handel oor titelaktes, kommunale regte cpa’s en trustgebiede, wat sedert 1994 bestaan.     Dit is ook deel van die grondwet wat hulle vir hulself geskryf het.

Voor 1961 was dit Reservate genoem of soms ook in uniedokumente vervat as Britse kroon gebiede.   Die Britte was ook verantwoordelik vir opleiding en onderrig, meerendeels deur verskeie kerke (sendingskole).  Vandag finansier kommunis George Soros die grondwet sowel as onderrig in Suid-Afrika.  Ons hoef nie hiermee voort te leef nie.

**

Verwoerd het dit in 1955 ge-erf.  Hy het dit ook nie uitgedink nie.   Dis hoekom hy voortgebou het daarop dat volke oor hulself moet besluit en onderhou.  In lyn met internasionale reg.   ‘n Reg wat ons volke  mag op aanspraak maak.

Selfbeskikking vir ons volk is krities en belangrik.    Diegene wat nie daar wil bly in sulke gebiede nie, kan steeds deel vorm van die kommuniste en liberale (statebond en parlement).

Niemand word gedwing hierin nie.  Ons volk het regte wat beskerm moet word, maar dit word nie gedoen nie.

***

DO JUSTICE TO ALL – WHITE AND BLACK AND COLOURED

*

Wat het Dr Verwoerd self oor “apartheid” gesê?

*

One man one vote … meerderheidsregering

*

Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate

Die NOK (Nywerheidsontwikkelingskorporasie) het heelwat grensnywerhede geskep vir werksgeleenthede op feitlik alle grense van tuislande.   Daar was heelwat blanke armoede na die Anglo boere oorloë, depressie jare wat ons voorouers beslis nie laat hande vou het nie.    Dit wat ons het, is hard voor gewerk.    Na 1955 – Daar was heelwat swart onderwysers ook en ander wat deel gevorm het van veiligheid, in SA sowel as in die ou Tuislande.

***

Niemand van ons blanke volkere het beswaar vir die voortbestaan van hierdie Trustgebiede of CPA’s nie, mits ons dieselfde het soos in terme van internasionale reg (volle onafhanklikheid soos wat dit was).    En die staatskas moenie ingespan word om almal te onderhou, terwyl daar teen ons gediskrimineer word nie.

Hoekom moet ons onderworpe wees aan kommunistiese grondwet,  denkwyses, lewensstyle,  die vernietiging van Afrikaans en volkseie skole,  rassistiese en diskriminerende wetgewing soos onteienings en swart bemagtiging as ons nie verantwoordelik is vir Trustgebiede (aka Tuislande) nie.

Stem vir ‘n mandaat vir Front Nasionaal vir die voortbestaan van ons eie onafhanklike gebiede op 8 Mei 2019.  Diegene wat nie daar wil bly nie, kan steeds deel vorm van die kommuniste.  Niemand word gedwing hierin nie.  Ons volk het regte wat beskerm moet word, maar dit word nie gedoen nie.

***

Dis ernstig.  Daar word hopeloos teveel vir ons mense gelieg wat alles vir soetkoek opvreet.  Ons word onderdruk omdat daar vals fronte voorgehou word, wat onregverdig is.  Daar bestaan geen demokrasie in Suid-Afrika nie.  Radikale kommunisme en misdaad regeer die land.

Nugter alleen weet hoekom daar vir almal  gelieg word oor grondbesit, titelaktes, die voortbestaan van aparte gebiede en dat dit ook in lyn is met internasionale reg.   Met alle respek.

Elke volk word gegun om op hul eie te wees, maar Trustgebiede is ook apart en geen verskil bestaan tussen vandag se Trustgebiede en wat daar was voor 1994 as Tuislande of vanaf 1854 se reservate nie.

Dit is duidelik ‘n rasse opstokery om slegs op  blankes neer te sien,  aan te val en hul te vervreem van hul taal, identiteit, kultuur en tradisies.   Die erge misdaad, aanvalle en moorde bevestig hierdie rassisme teenoor ons.  Dit word in die meeste politieke partye ontken dat daar armoede of moorde plaasvind en dat ons nie geteiken word nie.

Blankes verskil 100% van die ander etniese volke, is en was nie deel van die sogenaamde reënboognasie nie.

Nie eers die buitelanders, die immigrante en onwettiges, wat hier kom plak meng met swart of khoi san volkere nie, gaan vergewis uself maar wat aangaan op grondvlak waar al die immigrante woon – Somaliërs, Nigeriërs , Mosambiekers, Kongolese, Ethiopiërs en tot die Chinese bly almal apart van mekaar in hul eie kommunes en meng met mekaar.

Moenie vir een oomblik dink ‘n buitelander of selfs ‘n Afrikaner en Boer het regte in die Trustgebiede of enige CPA nie.   Stamme en etniese volke meng ook nie maklik in ander lande nie.   Tot die natuur is ‘n rigtingwyser waar voëls en diere nie met mekaar meng nie.

***

Related image

Lees meer oor die twee – “the price” was paid
FW de Klerk en Nelson Mandela (Nobel)

the “socalled rainbow nation”
FW en sy multi-kultuur

25 years later
FW de Klerk in sy skik of nie?

DIT IS EINTLIK TERUGSTAAN en nie terugslaan nie
VF +++ multi-kultuur

***

Histories …

Daar was 10 Tuislande ++ en van hul volwaardige selfregering state met die oog op onafhanklikwordings.

Bophuthatswana was een van die top Tuislande wat produkte uitgevoer het en selfs ‘n eie geldstelsel gehad het.   Maar toe stop die kommuniste hierdie onafhanklikheid en word almal ingedwing in situasies in waar ons vandag is – radikaal, vernietigend waar ons as volk op alle maniere uitgewis word.  Ons ontken nie ander volke word ook aangeval nie, maar ook hulle het stemme vir hulself – as hulle daagliks kan afbrand en plunder, inbreek in huise, kan hul ook opstaan vir hulself oor moorde en aanvalle.

Bophuthatswana “homeland”

Bophuthatswana Homeland (SA)

Ingonyama Trustgebied (en andere)

***

Ingonyama trustgebied bestaan sedert 1994.   Dit bestaan uit 9 gebiede – aanvanklik was daar meer , maar is later groter en saamgevoeg.  

Image result for tuislande kaart

Heelwat word op Ingonyama Trustgebied gefokus, wat sedert 1994 nooit ophou bestaan het nie, en daar is heelwat Hansards hieroor en ook oor ander Trustgebiede.   Daar word ook verduidelik hoe kommunale regte werk en dat dit ooreenstem met grondeise (CPA wetgewing)

Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika

Richtersveld – KHOISAN AND CPA

KhoiSan

***

Elkeen van hierdie gebiede is onderverdeel, elkeen het hul eie stamkaptein en indoenas en dit filtreer to by die top wat Koning Zwelithini is. Hierdie gebiede is slegs vir die Zoeloevolk, meestal slegs kommunale gebiede, val en ontvang ook onder dorpsrade, stadsrade of metro’s wat ook uitgedeel word.

LEES MEER / READ MORE:

Zoeloes (Ingonyama Trust) > Ramaphosa

Ingonyama Trustgebied (en ander trustgebiede) 

Trustgebiede>Tuislande>Reservate


***

Daar word ook ander projekte in die gebiede geloods en dit loop hand aan hand met die CPA’s (grondeise) wat ook net vir sekere volke bedoel is.  Moenie eers dink dat ‘n Afrikaner of Boer daar kan gaan grond koop nie, want dis onmoontlik volgens die ANC se wetgewing – en terloops – FW de Klerk en sy span  “kundiges” het die Ingonyama wetgewing reeds voor 1994 laat instel, dit was by Kodesa onderhandel en onderteken.

***

Daar is oor die 8840 tradisionele leiers wat NIKS met ons as Afrikaner / Boere (blankes) te doen het nie, maar ons moet hulle onderhou uit die staatskas?   Voor 1994 het van die ou Tuislande selfs hul eie produkte uitgevoer.     En dan stel al hierdie selfde mense swart bemagtiging en onteiening teen alle blankes in en verwyt blankes oor die sogenaamde apartheidsisteme.

Wil 100% ons eie gebiede hê waar ons onsself kan regeer.   Stem saam?   Ons het ‘n mandaat daarvoor nodig – Front Nasionaal.

Traditional leaders South Africa: 8840

16 gedagtes oor “Trustgebiede – Trustlands (segregation)”

Lewer kommentaar