Suid-Afrika na 1966



Die valbyl oor die toekoms van meeste van ons het spoedig na 1966 ingeskop, na die moord op wyle Dr Verwoerd. Dr Verwoerd se ‘afsonderlike ontwikkeling’ was nie ‘n vreemde ideologie nie, omrede meeste swart, khoi san en griekwa groepe was reeds in hul eie besette gebiede. Afsonderlike ontwikkeling was reeds in plek toe daar ook Boere republieke geskep is na 1838 wat wettig bekom en aangekoop/geruil is. Swartes het onder die Britte se beheer reeds gebiede beset as hul gebiede sedert 1815. Swartes het na 1961 hul eie leiers met amptelike stemreg verkies en is hulle nie afgedwing in die 10 Tuislande (vroeer Reservate) nie. Hulle het ook self gestem vir aparte gebiede. Voor 1900 was daar wetgewing in plek onder Britse koloniale regerings (Shepstone en Rhodes).

Die Boere volk is nie deel van die veelvolkige gemengde Afrikaner reënboognasie nie.

Alle politieke partye wat sedert 1994 in parlement, het ingestem en onder eed gesweer om die grondwet van 1996 te eerbiedig. Dit sluit aan by alle wetgewings, wat swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening na 1990 insluit. Parlement, grondwet en wetgewings word deur liberale organisasies befonds (onder andere George Soros – OSF.SA) Soos meeste van kennis dra, is swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening ingesluit in die grondwet van 1996 (manifes van 1955).

Daar is verskeie grondwetskrywers wat hierdie grondwet ewe vroom “help opstel en skryf het” (OOK die VF+ hul name is daar en sit steeds op die groen stoele). Die grondwet stem 100% met die anc-pac-sakp manifes van 1955 – opgestel deur buitelandse invloede wat sedert 1955 op die tafels verskyn het.

AANBEVELING

Begin onder om te verander hoe ons in SA hieruit kan kom is deur onafhanklike verteenwoordigers op munisipale en distriksvlakke in te stel en so van die politieke partye en ander manipuleerders ontslae te raak.

Die Boere volk word vir jare ondermyn en ondergrawe. Hulle het nie verteenwoordiging nie en dis hulle kans om al die Boere republieke te laat herstel. Hoe groter die stempersentasies op munisipale en distriksvlakke is, hoe beter vir ons.

Laat Boer onafhanklikes beheer uitoefen op grondvlak om sodoende die manipuleerders te wys die Boere volk wil nie deel wees van die vals demokrasie en reënboognasies van die afgelope 30 plus jare nie.

Die Boere se voorgeslagte wou ook nie deel wees van die konkoksie van Afrikaners en Engelse beheer oor die Boere republieke nie. Met goeie resultate kan gesien word dat die Boere volk nie regtig saam die spul wil wees nie en hul eie leiers kies.

Die Khoi san , Griekwa en swart etniese groepe het almal 1994 vinnig ingespring en weer eens hul besette gebiede van 1900 met kompensasies opge-eis. Hul vergoedings en kompensasies kom alles uit die belastingbetaler se sakke. Heelwat van die gebiede was tradisioneel hulle sin wat hul voorgeslagte beset het. Die Ingonyama Trust wat eers die ou Zoeloe gebiede was, is reeds sedert 1993 in plek gestel deur hulle leiers. Daar is nie so iets dat apartheid afgestel was na 1994 nie, want hulle bly almal steeds APART van mekaar in hul gebiede.

*

AFTER 1966 IN SOUTH AFRICA

The axe to the future of most of us soon kicked in after 1966, after the murder of the late Dr Verwoerd. Dr Verwoerd’s ‘separate development’ was not a foreign ideology, because most black, Khoi San and Griqua groups were already in their own occupied territories. Separate development was already in place when Boer republics were created after 1838 which were legally acquired and purchased/ exchanged. Blacks had already occupied territories under British control as their territories since 1815. After 1961, Blacks elected their own leaders with official voting rights and were not forced into the 10 Homelands (formerly Reserves). They also voted for separate territories themselves. Before 1900, there was legislation in place under British colonial governments (Shepstone and Rhodes).

The Boer people are not part of the multiracial mixed Afrikaner rainbow nation.

All political parties in parliament since 1994 have agreed and sworn under oath to respect the 1996 constitution. This ties in with all legislation, which includes black empowerment, affirmative action and expropriation after 1990. Parliament, constitution and legislation are funded by liberal organisations (among others George Soros – OSF.SA.) As most of you know, black empowerment, affirmative action and expropriation were included in the 1996 constitution (manifesto of 1955).

There are several constitution writers who equally piously “helped draft and write” this constitution (ALSO the FF+ their names are there and still sit on the green chairs). The constitution agrees 100% with the ANC-PAC-SAKP manifesto of 1955 – drafted by foreign influences that have appeared on the tables since 1955.

RECOMMENDATION

Start at the bottom to change how we in SA can get out of this is by establishing independent representatives at municipal and district levels and thus get rid of the political parties and other manipulators. It won’t be easy, but it is never too late.

The Boer people have been undermined and undermined for years. They have no representation and this is their chance to have all the Boer republics restored. The higher the voter turnout at municipal and district levels, the better for us.

Let BOER independents exercise control at grassroots level to show the manipulators that the Boer people do not want to be part of the false democracy and rainbow nations of 30 plus years.

The Boer ancestors also did not want to be part of the concoction of Afrikaners and English control over the Boer republics. With good results it can be seen that the Boer people do not really want to be together and choose their own leaders.

The Khoi San, Griqua and black ethnic groups all jumped in quickly in 1994 and once again claimed their occupied territories from 1900 with compensation. Their compensation and compensation all come from the taxpayer’s pockets. Many of the territories were traditionally theirs that their ancestors occupied. The Ingonyama Trust which was first the old Zulu territories, has been in place since 1993 by their leaders. There is no such thing as apartheid being postponed to 1994, because they all still remain APART from each other in their areas.

*
BACKGROUND – AGTERGROND

Afrikaner identiteit Wiets Buys Briekmerke

Boere volk identiteit en vryheid – Wiets Buys

Boere volk, kultuur, geskiedenis, die Boere boek – Dr Pretorius

Etnisiteit: Boere volk

Boere volksvryheid – Boere republieke

Boere tradisies, stoere Boere in Suid-Afrika

South Africa: Traditional leaders

8840 traditional leaders

salaries 2018

CPA’s in SA – 2021

Richtersveld – KHOISAN AND CPA

Trustgebiede – KEV (CPA)

Ingonyama Trustland (Zulu people)

Gold and diamonds -1886 – Griqualand West

Richtersveld – Diamonds

Richtersveld – KHOISAN AND CPA

Traditional and Khoi-San Leadership Bill

Khoi San people and leaderships – legislation

Grondwetskrywers Kodesa

1996 Grondwet en 1955 manifes

1955 anc-sakp-pac manifes

Grondwet SA Constitution

Salarisse en byvoordele van tradisionele leiers in SA

Parliament – Members – Lede van Parliament

Vorster 1974 – Tuislande

trustgebiede – tuislande – reservate



*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*


Lewer kommentaar