* Die geskiedenis in elke land op aarde, sluip die lewens-aar van elke volk en stam binne. Dit het 'n manier om altyd te herhaal - wat was, is en sal weer wees. Al probeer die konkelaars, korruptes, misleiers en misdadigers hoe hard, volke en stamme sal bly voortbestaan. Yster en klein meng nie. Veelvolkigheid… Continue reading Beplande ondergang – A failed country
Kategorie: ANC 1955 manifesto – wat is dit / WHAT is in it
1996 Grondwet en 1955 manifes
* Die Suid-Afrikaanse parlement, die 1996 grondwet, alle wetgewings, Idasa, Kodesa is en word deur liberaal verligtes uit Amerika gefinansier. Bekende name, Ford foundation, Soros se OSF.SA. Dis reg, uit Amerika. Watse voordeel hou dit dan vir hulle in dat hulle soveel belang hier in die suidpunt van Afrika het - minerale en die… Continue reading 1996 Grondwet en 1955 manifes
Vuurtonge – Stemme van vuur
* Protesgangers hardloop doelgerig, steel en plunder en BRAND alles af. Moontlik vir versekering doeleindes - Opdragte kom van êrens af van die finansiers wat alles befonds. Swart, wit en ander kleurige burgers in Suid-Afrika is geneig om almal die skuld te gee vir hul eie ondergang en soek nie die oorsaak by hulself… Continue reading Vuurtonge – Stemme van vuur
OSF.SA So r os: Breytenbach
*Hy is gebore op 16 September 1939 en gesterwe op 24 November 2024. Breytenbach was 'n skrywer, digter, aktivis teen 'apartheid' en in die Wes-Kaap gebore. Hy het steeds die 'apartheidsbeleid' teengestaan en was byvoorbeeld in 1987 betrokke by die reëlings om ANC-leiers en 50 Afrikaners en Suid-Afrikaners in Dakar, Senegal sowel as ander… Continue reading OSF.SA So r os: Breytenbach
ANC Regering vanuit Kliptown, Soweto en nasrec
* Die ANC Vryheidshandves van 1955 is die 1996 grondwet, vergelyk die dokument met mekaar en sien hoe die legkaart inmekaar pas. Die Grondwetskrywers van 1996 het gehoor gegee aan die ANC handves van 1955. Dit is afgedwing en het sedert 1996 in werking getree. Elkeen in die Parlement, elke politieke party en lid van… Continue reading ANC Regering vanuit Kliptown, Soweto en nasrec
Kommando sisteme
* Die DA en feitlik alle ander politieke partye, is deeglik bewus van wat gebeur het met die Kommando's van ouds en sekere stellings word in die artikel van 2022 genoem . Hulle het na 1996 ingeval by swart bemagtiging en regstellende aksie. Die Afrikanerbond het ook Sanlam en Metropolitan oopgestel vir swart bemagtiging en… Continue reading Kommando sisteme
Grondwet 1996 en sogenaamde demokrasie
* Almal noem dit die beste grondwet in die wereld - wat aangedui word as die 'hoogste reg' in die land. Maar almal glo beslis nie wat op die stukkie papier staan nie. Nie almal het steun aan die 1996 Grondwet gegee of was ten gunste daarvan nie, omdat dit vandag die Boere volk… Continue reading Grondwet 1996 en sogenaamde demokrasie
Suid-Afrika se volksetnisiteite
* Die Republiek van Suid-Afrika beskik oor verskillende minderheidsvolke wat elkeen met mekaar verskil. Die verskillende swart minderhede vorm 'n eenheid wat meestal politieke multi-kulturele partye soos die ANC, DA, EFF, IVP, COPE, ACDP en VF steun. Bo-en-behalwe dit, het meeste volke of stamme (soos die Khoi san, Zoeloes, Ndebele en ander) steeds hul eie… Continue reading Suid-Afrika se volksetnisiteite
Commonwealth and suppression by British Colonialism
* All peoples have an international right to govern themselves, independently in their own country, on land that historically belongs to them. The entire African continent, Americas and European countries received a lot of sympathy in the past where minority peoples were oppressed by majorities and discriminated against. In 2011 South Sudan received after years… Continue reading Commonwealth and suppression by British Colonialism
Volksregte – Rights of people
*Daar is geen internasionale voorskrifte hoe groot 'n volk is of behoort te wees nie. Omrede daar minderhede is wat heeltyd deur meerderhede en veral demokratiese stelsels, onderdruk en uitwissing toelaat, word minderheidsgetalle sodoende drasties verminder. Die Boere volk het in verskeie stadiums hierdeur gegaan - konsentrasiekampe, verskroeide aarde het alles te doen… Continue reading Volksregte – Rights of people
Kommunisme SA 2021 Communism
Sewe-en-twintig jaar van 'n rowwe onbeskaafde grondpad, die teer nouliks sigbaar - infrastrukture totaal verniel - lui dit 'n klokkie? Die tydperk, 1961 tot 1994, waartydens hard gewerk is vir volkseie en ander wat totaal verwoes is. Dit kom nogal ooreen met die 27 jaar tydperk na 1961, wat anc leiers destyds 'gevonnis' is… Continue reading Kommunisme SA 2021 Communism
ANC and its revolution
On 19 July 2021, it was stated that high-ranking members of the ANC’s national executive committee, a former mayor in KwaZulu-Natal, a Mpumalanga ANC leader and a former radio presenter are among those named as suspected instigators of the violence that swept through KwaZulu-Natal and Gauteng. What happened to them since then? Are they in… Continue reading ANC and its revolution
“Nationalisation – Nasionalisering”
* Die mosie van die EFF wat 'n paar jaar gelede al ingedien is om die liberaal verligte grondwet (kommunisties) te wysig, is steeds hangend en daar word hard gewerk om alles te implementeer. Vorige besware wat ingedien is, is nooit in aanmerking geneem nie, dus, kan die ANC, EFF en ander partye die grondwet… Continue reading “Nationalisation – Nasionalisering”
Expropriation of properties
Politieke partye kan maar elkeen hul eie stempel of beleidsdokumente formuleer soos hul wil - ondersteuners kan dit ook glo, maar is nie altyd die realiteit nie. Partye in beheer van provinsies, is almal onderworpe aan die ANC se meerderheidsbesluite en wetgewings van Nasionale wetgewer en parlement - hulle almal sit ook in parlement. Al… Continue reading Expropriation of properties
ANC en EFF rewolusie oor slawerny
*Uitsprake na 1994 deur diegene in beheer, verskeie swart leiers wat opstokende toesprake maak dat hul slawe is, en tog bestaan dit nie in Suid-Afrika nie. Weet hul ooit wat 'n slaaf is en wat hul gedoen het? Die opinie word gehuldig dat die woord "slaaf" (slawerny) gebruik word as opstookmateriaal in die hedendaagse werksplekke,… Continue reading ANC en EFF rewolusie oor slawerny
Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index
* Verskeie rassistiese en diskriminerende wetgewings (meer as 115) in Suid-Afrika is na 1990 ingestel wat slegs teenoor die Boere volk uit die samelewings en ekonomie gemik is. Dit het reeds voor 1990 ontstaan. Ramaphosa het sy eie kommissie (na 1994), waarvan hy voorsitter is. Hier volg slegs a paar opsommings van verskeie artikels in… Continue reading Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index
RSA – Terrorism – Terrorisme
There was NO mandate in 1990 to negotiate the release of any political prisoners of any terrorist organisation, NONE whatsoever. After that year, we all became victims of terrorism, violence and the worse crime ever - it is still the case after 30 years. After a meeting between the ANC and NP at… Continue reading RSA – Terrorism – Terrorisme
Vula Secret Safari
Waaroor gaan die geheimsinnige Safari uit Afrika vir Vula wat spesiaal geskep is om wapens in Suid-Afrika in te smokkel? Dit gaan oor al die geheime besendings wapens wat ingesmokkel is voor 1994. Dus, gebeur so iets nie net in flieks nie, maar is die werklikheid gewees en heel toevallig was dit in dieselfde tydperk… Continue reading Vula Secret Safari
Fifteen key points on the ANC manifesto
* Daar is te veel stemme vir die korrupte ANC, kapings van regering sowel as alle staatsentiteite. Hul wend rassisme en diskriminasie, hul wetgewings om die Boer uit te wis. Selfs al die ander in die parlement doen mee hieraan - hulle sweer trou aan die stukkie papier. Veral die rooi oorpakke, maar die ander… Continue reading Fifteen key points on the ANC manifesto
Dakar 1986-.. – Notes of H Giliomee
* Notice the "AB member" recently at the Bond meeting between other "familiar faces of parliament and so-called leaders" when Ramaphosa addressed them on behalf of "Afrikaners". One of the many elders was presented to the cameras as Hermann. Ironical, the club members make sure they have a (so-called) mandate to speak and… Continue reading Dakar 1986-.. – Notes of H Giliomee


















