There was NO mandate in 1990 to negotiate the release of any political prisoners of any terrorist organisation, NONE whatsoever. After that year, we all became victims of terrorism, violence and the worse crime ever – it is still the case after 30 years. After a meeting between the ANC and NP at Groote Schuur, a working group was set up to operationalise commitments and to ensure that the climate of violence and intimidation was resolved. But Vula was still an ongoing process by them and violence, killings and corruption are still ongoing in 2020.
*
This working group was to advise on ‘norms and mechanisms’ for dealing with the release of political prisoners, and also to draft a bill to grant indemnity for ‘political offences’ to the estimated 22 000 exiled ANC and Pan Africanist Congress (PAC) cadres.
In March 1990, prisoners on Robben Island went on a hunger-strike over the issue, unsure as to whether they would be granted indemnity or not. The Indemnity Act passed on 18 May 1990 granted temporary or permanent indemnity against prosecutions for exiles returning to South Africa.
On 25 July 1990, two weeks before the scheduled 6 August meeting between the ANC and the government to take negotiations forward, news broke of the arrest of 40 members of the ANC and SACP who were accused of being part of an ‘ANC plot’ code-named Operation Vulindlela, commonly known as Operation Vula, to overthrow the government by force.
Codesa (writers) – Kodesa (skrywers)
Codesa Constitution – Kodesa Grondwet
*
Wapensmokkel
Vula Secret Safari
Rassisme – Racism and discrimination
South Africa – KZN province – Operation Vula – RASET – B-BBEE legislation
*
The Vula Connection is one of apartheid’s untold stories, and at its centre is an unusual hero, Tim Jenkin.
*
FEITE 1 – Dis skokkend wat die ou regering, die NP regime saam Broederbonders, al hul liberale ondersteuners en kollegas asook die kommuniste aan die anderkant van die tafel, sedert 1990, met mag en presisie laat uitvoer het.
Dakar 1986 – Notes of H Giliomee
Dakar-Kodesa 1982-1986-1994
FEITE 2 – Ons almal in Suid-Afrika is in hierdie 1990 tregter van geweldadigheid ingedwing om uitvermoor te word of om te kom van honger.
FEITE 3 – Die Boere, konserwatiewe Afrikaners en blankes word steeds beroof van al hul mensereg waaraan gedink kan word met die 1996 Grondwet en verwante wetgewings soos swart bemagtiging. En dan word elke sin en artikel in die Grondwet vertroetel as die beste grondwet ter wêreld.
FEITE 4 – Terwyl burgers van Suid-Afrika sedert 1990 grootliks en heelwat van hul menseregte en vryhede, wat die Afrikaanse taal, opvoeding en die volksetnisiteit insluit, moes prysgee, het veral “politieke gevangenisse van sekere terreurgroepe” vanaf dieselfde tydperk hul vryhede met mag en mening begin geniet in die strate van moord en terreur.
FEITE 5 – Ander etniese volke leef steeds apart van mekaar, met hul eie tradisionele leiers, in trustgebiede of grondeise wat CPAs genoem word. Waarom word ons van ons regte beroof?
Trustgebiede – Tuislande – Reservate
Trustgebiede – Trustlands (segregation)
Ingonyama Trustland (Zulu people)
Richtersveld – KHOISAN AND CPA
Indigenous land (old homelands) – Trustland – CPA – landclaims
Traditional leaders South Africa: 8840
Development of One Plans – Ramaphosa
*
FEITE 6 – Dit was duidelik ‘n goed beplande strategie in die hande van liberales, klassieke liberale blankes, kommuniste en terreurgroepe wat bo-oor elke Suid-Afrikaner, veral die blankes, die Boere en konserwatiewes loop wat ‘n bestaan wil of probeer maak maar spesifiek om die voedselsekerheid, besighede en werksgeleenthede te stroop van hierdie land.
FIEITE 7 – Hoe naief was heelwat blankes deur die kommuniste en terreurgroepe geglo het. Maar weer eens, daar was baie leuens verkondig en geen internet nie. Dit gaan nie oor die “referendum” uitslag nie, want nêrens word enige wegblystemme vermeld nie, dus kon De Klerk nie ‘n meerderheid behaal het met net ‘n Ja of Nee stem nie. Die referendum het gegaan oor ‘n grondwet, nie oor die wat losgelaat is nie.
FEITE 8 – Swart bemagtiging is die bose kringloop wat blank liberales en spesifiek Ramaphosa beplan om elke blanke besigheid tot niet te maak. Ramaphosa is die voorsitter van die kommissie wat dit hanteer. Die eerste wetgewing van swart bemagtiging is deur Mandela in 1997 onderteken.
FEITE 9 – Skending van Blankes se menseregte is steeds nie afgehandel nie en sukkel die huidige kommunistiese regering daarmee dat daar nog blanke besighede is wat floreer wat miljoene werk aan ander etniese volke verskaf om te oorleef.
FEITE 10 – Met al die korrupsie wat in 30 jaar plaasgevind het, kon ons al verskeie superstate en stede gewees het. Die pad van Zimbabwe wat ons loop is al ver gevorderd.
Wat is en was ‘n politieke gevangene van die ANC of ander organisasies, as dieselfde tipe terroriste steeds na 1994 tot op hede moorde pleeg, verkragtings is hul einddoel is om vrees te skep veral by vroue en kinders, geboue, infrastrukture of vernietig of plunder of eenvoudig tot as verbrand?
FEITE 14 – dit word steeds gedoen.
*
Klink bomme plant bekend of Evkom/Eskom pale saboteur waar alle burgerlikes deurgeloop het, en sommige met ‘n glimlag vermoor is.
South Africa – Arson – Terrorisme – Brandstigting
*
Selfs die hedendaagse leiers sing steeds sedert 1994 om misdaad te pleeg soos “kill the Boer” of noem Blankes hul paddas wat hul in ‘n pot warm maak.
IN RUSSIA – TRAINING
International Lenin School
Daar word al teveel stil gestaan by terreurorganisasies wat ons land totaal en al afbreek en verwoes, instede om dit op te bou.
FEITE 15 – niemand bou op nie, want blankes word verbied met swart bemagtiging.
FEITE 16 – Gaan hierdie tipe terroriste of terreurdade in enige ander land toegelaat word om burgerlikes aan te rand, martel, vermoor en verkrag of hul huise en geboue, besighede en infrastrukture te vernietig of te verwoes?
Bring daardie land dat ons dit ook kan sien en waarneem.
FEITE 17 – Indien daar na 30 jaar se terreurdade gekyk word, kan daar opreg gevra word of dit ooit die moeite werd was? Die antwoord is ‘n besliste nee, want elke blanke se menseregte is vernietig of selfs verbrand.
FEITE 18 – Sommige JA stemmers en die blanke liberaliste en klassieke liberaliste wat die 1996 grondwet sedertdien steun, is meestal van mening dat hulle ‘n toekoms sien in die sogenaamde reënboognasie. Hulle val oor mekaar se voete om die ANC te pamperlang en te steun. En die geweld eindig in hofsake, waar niemand vervolg word nie.
Die spul wat spog met ‘n sogenaamde demokratiese 1996 Grondwet, moet ‘n slag hul grondwet onder hande neem en gaan vergelyk met die 1955 manifes van die ANC en die ooreenkomste waarneem hoe daar van blankes se menseregte vernietig is.
FEITE 19 – Liberaliste wat die Grondwet steun, stem ook saam met grondonteiening en swart bemagtiging, want dis daarin vervat. Bewys die teendeel – geen hofsaak of kommentare teen instellings soos vervreemding van grond is al ooit in ag geneem nie.
FEITE 20 – Waar was ‘n mandaat in 1990 vir al hierdie dinge om terroriste op ons neer te laat? Hoeveel geweld is sedertdien opgelos met die vrylating van politieke gevangenes in 1990 want dit het nog nooit opgehou nie?
FEITE 21 – Dis onmenslik diskriminerend wreed dat liberaal verligte blankes (of klassieke liberale blankes) en kommuniste om agter 4-5 meter hoë veiligheidsheinings te skuil, woon of werk of deur 15-30 veiligheidswagte opgepas te word teenoor burgers wat 100% blootgestel word aan terreurdade, geweld en besighede vernietig. Daar word tot 10-15 vloot bloulig voertuie gebruik om een minister te vergesel..
FEITE 22 – Indien dit so veilig was, was dit eerstens mos nie nodig dat daar 4-5 meter hoë veiligheidsheinings op te rig of 15-30 veiligheidswagte aan te stel vir beveiliging nie en wat alles deur belastingbetalers gedra word.
FEITE 23 – Selfs sommige burgemeesters en raadslede word heelwat deur veiligheidswagte omring en elke gebou word omring met veiligheidswagte. Hoekom vrees diegene in beheer dan die situasie wat deur julle geskep is?
FEITE 24 – Hierdie misdadigers op alle vlakke van regering en samelewing, wat so belastingbetalers se geld inpalm en steel, behoort elke sent wat gesteel is, met 25% rentes terug te plaas en ook hul belastings daarop betaal, want dis ekstra inkomstes verkry. Hulle moet vervolg word, maar die regsbank doen dit nie.
FEITE 25 – Lande, regerings, organisasies en indiwidue, wat so mildelik hiertoe bygedra het om wapens in te smokkel, behoort al die burgers van Suid-Afrika te vergoed vir al hul wandade en terreurdade gepleeg, die hartseer wat hul veroorsaak het. Al diegene wat ekstra uitgawes moes aangaan moet aan hul vergoed word.
*
BACKGROUND
Ramaphosa voorlegging: Commission
REVOLUTION SINCE 1955 AND EVEN BEFORE
ANC “Freedom charter 1955”
Radical revolution is their lifestyle.
Red Revolution – EFF – ANC – DA and others
*
Om alles te kroon, is van die Boeremag lede vir meer as 10 jaar aangehou sonder verhoor – baie van ons eie mense weet nie eers wie en wat die lede was nie.
https://www.youtube.com/watch?v=wMjgm1ZeGtE&sns=fb
*
*
*
*
[…] lede. Wie het almal amnestie ontvang?SINCE 1961 … 1990 … 1994 … 2020RSA – Terrorism – TerrorismeVula Secret Safari*VLAKPLAAS AND ZONDOIt’s been claimed at the State Capture Commission that […]
LikeLike
[…] *There was NO mandate in 1990 to negotiate the release of any political prisoners of any terrorist organisation, NONE whatsoever. After that year, we all became victims of terrorism, violence and the worse crime ever – it is still the case after 30 years. RSA – Terrorism – Terrorisme […]
LikeLike
[…] in SA – KZN and GautengZuma in jailZuma Ondersteuners (supporters)Piet Retief protestsRSA – Terrorism – TerrorismeSouth Africa – Arson – Terrorisme – BrandstigtingSabotage at Eskom […]
LikeLike
[…] SA 2021 CommunismRSA – Terrorism – TerrorismeANC – Quatro […]
LikeLike