Vula Secret Safari

Waaroor gaan die geheimsinnige Safari uit Afrika vir Vula wat spesiaal geskep is om wapens in Suid-Afrika in te smokkel?  Dit gaan oor al die geheime besendings wapens wat ingesmokkel is voor 1994.   Dus, gebeur so iets nie net in flieks nie, maar is die werklikheid gewees en heel toevallig was dit in dieselfde tydperk waar liberaal verligte blankes die land verlaat het en ook hul geheimsinnige gesprekke gaan voer in Dakar, Zambië en ander Afrika lande met finansiering deur George Soros.

Secret Safari - South African Mirror


*

Van die politici en ook voorgeslagte, weet en kon al sedert 1961 ons eie gewaarwordinge waargeneem het hoe sekere radikales  heelwat later van gesofistikeerde outomatiese wapens voorsien is, juis om direkte aanvalle te loods.    Ons jong kinders en familielede wat ons grense moes bewaak het, het geveg teen  die kommuniste.   Dit terwyl sowat 40 ton wapens onder “toerisme begeleding” oor ons grense ingesmokkel is – 40 ton, waarvan kennis geneem word – ingebou in voertuig.

Die vrae kan gevra word, hoeveel burgerlikes of selfs immigrante is met hierdie vuurwapens aangeval en vermoor, dalk onwetend een van die gevaarlike wapen in die hand van ‘n nie-opgeleide immigrant?    Plaasmoorde en stedelinge wat steeds grusaam vermink en vermoor word.

Moorde Killings/Rapes: QUATRO

ANC – Quatro camps

MK – Mbokodo – Muziwakhe Ngwenya -Thami Zulu or TZ

Zuma, bomme – moorde en plaasmoorde – ook voor 1994

Genocide – Boer and Afrikaner (whites) people

Moorde op plase – Killings on farms/other

Hoekom het hierdie terreurbendes gewag tot onderhandelinge reeds aan die gang was in 1987.

Afrikanerbond – Afrikaner-Broederbond in SA

Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

Dakar 1986 – Notes of H Giliomee

Om verseker te wees kommunisme neem 100% die leisels oor, wat anders.    Die blank liberales het letterlik landuit gevlug, as mens dit so kan stel, om saam met kommuniste soos Slovo en liberaal verligte Slabbert vanaf 1986-1990 vir onderhandelinge in Afrika en ander lande om dieselfde tafels te sit en partytjies te hou.   Was die spul te wagte dat hierdie wapens moontlik vinnig opgeneem sou word wat landin gesmokkel is om te vermink of te vermoor?

*

The Broederbond (Afrikanerbond) started their meetings in America in 1982 … maybe since 1900.

*

ANC liberation movement: Liliesleaf

Liliesleaf Rivonia – Mandela

Vriende van die ANC : operasies

George Soros – Open Society Foundation

Kogh Brothers – George Soros – Cato Institute and others

George Soros – Ramaphosa

Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

Parliament – Salaries 2020 – the elites

Die geheime besendings wapens is tussen 1987 en 1993 onder die sitplekke van (dalk) niksvermoedende toeriste op ‘Africa Hinterland Expeditions’ vervoer.

Hoe toevallig, ons het sulke skerp weermag en polisietoerusting gehad met ‘n goeie geslote grensbeleid.   Tog is niemand ooit gevang nie en die missie was een van die diepste geheime van die ANC tot 2001.

Die eenvoudige maar vernuftige tegniek om die wapens weg te steek, is meer effektief gemaak deur die dekking van die blanke rolspelers en wit toeriste en die Europese bestuurders.  Natuurlik het elkeen maar hul eie rol hierin vertolk, wetende dat die eindbestemming was om soveel blankes in Suid-Afrika grusaam aan te rand, te martel en uiteindelik die doodskote toe te dien.   In die ‘Geheime Safari’ het die filmmakers die oorspronklike toeriste gevind en die mees ongewone vakansiegeheim aan verskillende reaksies onthul.

Vandag, na 27 jaar kan die bitter smaak van aanvalle, misdaad, korrupsie, martelings, verkragtings en moorde, asook ander nagevolge duidelik gesien word waaroor alles gegaan het, baie min was ingelig wat op grondvlak gebeur het?     Om te dink ons voorgeslagte kom uit hierdie lande wat vandag ons ondergang help bewerkstellig het, hoe trots moet hulle nie wees nie.  Die totale ineenstorting van die ekonomie en vernietiging van veral blanke besighede en swart bemagtiging wat deur meeste oorseese regerings gesteun word.   Om te dink dat Europese lande se burgers onder vals voorwendels die terreurgroep ondersteun het om seker te maak vir kommunistiese oorname.

Die vals agendae wat geskep was om al hierdie tipe wapens landin te smokkel spreek vanself.   Persone wat kommunisties gebreinspoel is om te vermoor, met ‘n nodige dodelike aksiepomp in die hand, het net een eindresultaat – sadistiese moordverhale wat al vir 27 jaar in Suid-Afrika afspeel.   Maak dood die Boere!   Asook hul kinders en nageslagte.

Met die fisiese en finansiële hulp van buitelandse regerings, het hier in Suid-Afrika, Zimbabwe en selfs ander Afrika lande heelwat plaasgevind en kon snuffelhonde op die grens dit nie uitruik nie.  Of was dit ‘n vermoede, daarom die “ongeluk” op die grenspos?

Al die kommunistiese leiers sing steeds vandag daardie moordlied om ontslae te raak spesifiek van die Boere (blankes is en was nog altyd hul vyande), asook van hul vals propaganda van apartheid, wat deur hulself en die Britse regering voor 1850 geskep het.

Waarom word al die apartheidleuens so aan die groot klok gehang, as die Britte dit reeds met Rhodes en Shepstone begin het, maar nie Verwoerd nie?

Veronderstel dit sou  waar gewees het dat ons hierdie 20 plus miljoen swartes wou uitwis, kon ons dit sedert Verwoerd tydperk gedoen het.  Ons hoef nie nywerhede te gebou het om hul op te hef nie.   Ons het gebrek aan swart skole ge-erf in 1954 vanaf die Britse regering, waarna ons inderhaas geld moes uitkrap vir ander skole.     Vir diegene wat nie weet nie en die leuens glo, daar was 100% stemreg in die Tuidslande en selfs swartes buite tuislande kon daarheen reis om te stem.  Tuislande het almal ‘n volkslied gehad en hul het hul eie leiers verkies.   Ons Republiek het Tuislande ook help oplei in Polisie en Weermag – klink dit dalk of ons hulle wou uitwis – hoekom sou ons state van weermag en polisie opleiding voorsien het?   Bophuthatswana het ook ‘n eie geldstelsel ontwikkel om onafhanklikheid te verkry.

Aparte gebiede was daar gewees voor 1850 toe die Britte alle grondgebiede geannekseer het en dit Reservate of Kroongebiede gedoop het.   Selfs die twee onafhanklike Boere republieke.  Na 1994 het hierdie aparte swart en khoi san (bruin) gebiede eenvoudig voortgegaan in die vorm van aparte Trustgebiede of grondeise is as CPA’s geregistreer.

Richtersveld – KHOISAN AND CPA

Richtersveld – Diamonds

Ingonyama Trustgebied (en andere)

Apart van mekaar en reeds sowat 8840 tradisioinele leiers volgens die ANC en al die ander etniese volke se voorwaardes na 1994.

Traditional leaders South Africa: 8840

Dit skakel ook in by die EEN plan van ramaphosa en zuma om die leiers te gebruik in die toekoms, dis reeds in 2019 in Hansard afgekondig.

Development of One Plans – Ramaphosa

Finansiële steun was selfs verskeie kere tydens die begrotingsvergaderings in Nederland genoem hoe daar steeds heelwat finansies voorsien word om outomatiese wapens te versprei in veral die SADC lande (al ons buurlande wat so toestroom na Suid-Afrika en EU lande).

*

Gedramatiseerde dokumentêr wat wys hoe vrywilligers van Engeland en Holland vragmotors vol verborge gewere en ammunisie oor die land heen bestuur het om die kommunistiese African National Congress en al hul kaders te voorsien in hul stryd teen die voormalige en sogenaamde Apartheidsregering.

Veertig ton vuurwapens se waarde is beslis nie kleingeld as dit in geld omgeskakel word om in enige ekonomie.  Dink net hoeveel burgers en selfs die uit Afrika kon ‘n bestaan hieruit begin maak het sonder om uit hul eie lande te vlug vir grondbesettings, eerder as om sulke tipe wapens in onopgeleides se hande te plaas.   Die wapenskandaal het met mandela se leierskap voortgesnel en daar is heelwat inligting daaroor.   Die tonne vuurwapens het dus nie net hiermee opgehou nie.

Moenie vir een oomblik dis net ons in Suid-Afrika wie se grond afgevat word nie, maar die hele Afrika en spesifiek ook swart boere.

Die geheime besendings wapens is tussen 1987 en 1993 onder die sitplekke van (dalk) niksvermoedende toeriste op ‘Africa Hinterland Expeditions’ vervoer.     Hoe toevallig, ons het sulke skerp weermag en polisietoerusting gehad met ‘n goeie geslote grensbeleid.   Tog is niemand ooit gevang nie en die missie was een van die diepste geheime van die ANC tot 2001.

Die eenvoudige maar vernuftige tegniek om die wapens weg te steek, is meer effektief gemaak deur die dekking van die blanke rolspelers en wit toeriste en die Europese bestuurders.  Natuurlik het elkeen maar hul eie rol hierin vertolk, wetende dat die eindbestemming was om soveel blankes in Suid-Afrika grusaam aan te rand, te martel en uiteindelik die doodskote toe te dien.   In die ‘Geheime Safari’ het die filmmakers die oorspronklike toeriste gevind en die mees ongewone vakansiegeheim aan verskillende reaksies onthul.

*

During 1986 the ANC launched an underground operation called Operation Vula, also known as Operation Vulindlela (meaning open the way).  The present-day perception, in the minds of the masses, is that this operation’s main purpose was to smuggle freedom fighters (aka terrorists) into South Africa and maintain open communication links between the ANC leaders in exile, at home and in prison.

This general perception was cunningly designed — to scam the masses into believing that Operation Vula had very little to do with violence and bloodshed of any sort, but the story of Operation Vula is far more complex than most people will ever realize. To this very day the ANC regards it as one of their most effective ‘secret’ operations ever executed.

The operation was commanded by Oliver Tambo, the ANC president in exile, and Joe Slovo, the chairperson of the South African Communist party. Mac Maharaj was the commander of the operation within South Africa, and reported to the then ANC intelligence chief, Jacob Zuma. At the time Maharaj worked closely with Schabir Shaik’s two brothers, Yunis Shaik and Moe Shaik.

In Padraig O’Malley’s book, Shades of Difference: Mac Maharaj and the Struggle for South Africa (2007), O’Malley discloses that Vula was a sophisticated, secret arms-importation business as well as a propaganda and crisis-management operation in the mass democratic movement. Vula opened lines of communication between Tambo in Lusaka and Nelson Mandela, who at the time was living quite comfortably in a warder’s house on the premises of Victor Verster Prison.

The procedure, operated under the cover of a ‘legitimate’ tourist safari called “Africa Hinterland”. The ‘business’ made over 40 trips into South Africa by truck, carrying up to a ton of weapons on each trip hidden in secret compartments welded under the truck seats. The drivers were mainly volunteers recruited from the Communist parties in the UK and Holland. The passengers were international tourists mostly from Australia and Europe who had no idea that under their seats were secret compartments filled with guns and explosives destined for the killing of innocent civilians in South Africa. A picture of the Bedford truck can be viewed here, where it is on display at Liliesleaf.

The sordid business was kept a closely guarded secret within the top ranks of the ANC until 2001. The story was eventually told, in the same year, in the documentary film – The Secret Safari.

According to this source (a synopsis of the documentary in pdf format) the operation amounted to about 90% of arms that found their way into South Africa during the critical final period leading up to the April 1994 elections which gave ruling power to Mandela’s beloved ANC. We will probably never know how many of those weapons were used in illegal activities – in bank heists, robberies and murders across the country, and how many are still in circulation today.

*

Video

*

According to this source (a synopsis of the documentary in pdf format) the operation amounted to about 90% of arms that found their way into South Africa during the critical final period leading up to the April 1994 elections which gave ruling power to Mandela’s beloved ANC. We will probably never know how many of those weapons were used in illegal activities – in bank heists, robberies and murders across the country, and how many are still in circulation today.

Operation Vula, its Secret Safari, and Zuma’s band of comrades

*

A dramatised documentary showing how volunteers from England and Holland drove trucks full of hidden guns and ammunition overland across Africa to supply the communist African National Congress in their fight against the Apartheid government. Forty tons were transported under the seats of unsuspecting tourists on Africa Hinterland Expeditions between 1987 and 1993. No-one was ever caught and the mission remained one of the ANC’s deepest secrets until 2001. The simple but ingenious technique of hiding the weapons was made more effective by the cover of the white tourists and the European drivers. In the ‘Secret Safari’ the filmmakers found the original tourists and reveal the most unusual holiday secret to very different responses.

http://stopwhitegenocideinsareports.blogspot.com/2016/03/video-operation-vula-its-secret-safari.html

.

10 gedagtes oor “Vula Secret Safari”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s