* Klink die Britse statebond bekend - NIKS anders as besetting van Boere republieke, sowel kroongebiede en reservate, vir al die minerale rykdomme en Kaapse seeroete om dit te beheer. Die sisteem beheer steeds Suid-Afrika. Koalisies is en word al vir dekades op nasionale, provinsiale en munisipale vlakke "bedryf", maar daar is nooit bevredigende oplossings… Continue reading SA Koalisies onuitvoerbaar
Kategorie: Wetgewing
Boere, Groot Trek en Boere republieke
* It is not America, England or any other government that should make decisions about the Boer people, their interests of the Boer republics, which should be restored as they were in 1902. The Peace Treaty of 1902 was not respected by England, her allies, which included the Cape and liberally enlightened Afrikaners. It is… Continue reading Boere, Groot Trek en Boere republieke
Swart bemagtiging in die blanke landboubedryf: uitvoere
*Die Boere en konserwatiewe Afrikaners in Suid-Afrika is die proefkonyne wat na 1994 getoets word met 'n vals gedweepte grondwet (1955 anc-pac manifes), radikale rewolusies, rassisme, diskriminasie en onteiening. Swart bemagtiging en regstellende aksie sowel onteiening van bates, eiendom neem die vryheid weg van elke blanke in SA met behulp van wetgewings wat ook in… Continue reading Swart bemagtiging in die blanke landboubedryf: uitvoere
Wetgewings B-BBEE-EE legislations
Sedert 1994 word al ons blankes se menseregte geskend, net omdat daar wit pigmente oor ons lyf geklee is. Hoe minderwaardig moet meerderhede swart ea sowel blanke liberale/ klassieke liberale nie voel om verskillende nasionale wetgewings van parlement SA te laat implementeer sodat ons blankes nie mag deelneem aan enige ekonomie of vooruitgang in… Continue reading Wetgewings B-BBEE-EE legislations
Haatspraak wetgewing: Front Nasionaal
DIE TWEEDE WET WAT HARD GAAN KLAP Front Nasionaal SA 31 Desember 2019 is die laaste dag waarop insette en besware ingedien kan word teen die beoogde Wet op Haatspraak en Rassisme. Die wet is op 29 Maart 2018 gepubliseer en het nou feitlik die hele grondwetlike roete geloop. Na vandag sal dit Parlement toe… Continue reading Haatspraak wetgewing: Front Nasionaal
Ramaphosa-Zuma sagas
State capture is a reality and all the corruption from the Zuma and Guptas is quite a lot, but many of these have possibly the approval of Ramaphosa, he was nothing but the right hand and aware of everything while Zuma was president. It was reported in the media (spekulation perhaps) that Ramaphosa has been… Continue reading Ramaphosa-Zuma sagas
Swart bemagtiging – Chinese – B-BBEE legislation
* Die Chinese is volgens die hofuitspraak van 2008 geregtig op swart bemagtiging en moet ingesluit wees in "voordele" soos die ander volke. Gedurende hierdie jaar het die Suid-Afrikaanse Hooggeregshof in Pretoria beslis dat die Suid-Afrikaanse Chinese gemeenskap "swart" is in terme van Gelyke Indiensneming en Breë-gebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging. *Dit was die resultaat… Continue reading Swart bemagtiging – Chinese – B-BBEE legislation
Expropriation Bill
Die Onteieningswet is op 21 Desember 2018 in die staatskoerant gepubliseer vir kommentaar voor of op 19 Februarie 2019. Die "wet" word so terloops voor die einde van die jaar gepubliseer, vir wat dit ookal mag werd wees, veral noudat almal met vakansie is/gaan. Aangesien vorige besware teen die beoogde verandering van die wetgewing… Continue reading Expropriation Bill
Copyright + Performers Protection Bills
Nog wetgewing op die horison ... November 2018 : Parliament’s Portfolio Committee on Trade and Industry adopted reports on the Copyright Amendment Bill and the Performers Protection Amendment Bill. These Bills will now be sent to the National Assembly for approval. Twee wetgewings op pad Copyright Amendment Bill and the Performers Protection Amendment Bill Parliament,… Continue reading Copyright + Performers Protection Bills
Eiendomsreg – Property rights
Suid-Afrika en blanke eiendomsregte - dit behels nie net grond nie, maar alle bates, aandele, besighede. Lees die kommunistiese grondwet - dit beskerm niemand nie. Read the communist constitution and see for yourself - there are no guarantees and no protection at all. Not even the blacks in South Africa have any guarantees. * Ramaphosa… Continue reading Eiendomsreg – Property rights
Grond – Land (SA)
Die Grondkwessie in SA (hervorming) sluit nie korrupsie uit nie - daar is heelwat. Alhoewel "aanklagtes" deur regering (ANC-DA-EFF) en selfs ander politieke partye, dat blankes die meerderheid grond besit, verdoemend is en algemeen voorkom, is dit totaal en al vals. Daar is selfs onderstrominge binne ANC geledere hieroor soos deur vorige president Mbeki aangedui… Continue reading Grond – Land (SA)
FINANSIERING Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament
* Daar is verskeie groepe politieke partye, nasionale en internasionale borge, besighede, organisasies asook finansiers, in Suid-Afrika sowel op internasionaal vlak, betrokke by hierdie parlementsgebou en al hul werksaamhede wat hier vooruitvloei. Meer finansiers in hierdie klein landjie met soveel minerale om weg te neem, is betrokke. Parlementsgebou in Kaapstad - Parliament building in… Continue reading FINANSIERING Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament
Grond eienaars: ANC regeringsplase
SUID-AFRIKA - South Africa 5 000 PLUS regeringsplase –Government bought more than 5000 farms since 1994 with tax money. Wie besit die grootste gedeeltes grondgebiede in Suid-Afrika – wie is die wettige eienaars. The Government of South Africa do have various farmlands and properties. Daar is slegs 'n paar van die 5000 plase, aan… Continue reading Grond eienaars: ANC regeringsplase
Phakisa Regeringsplan: 10 Oktober 2017
Waar is al die werkskeppingsgeleenthede en waar is al die 'groen dorpies en stede" ontwikkel waar biljoene begroot is? Die Nasionale Ontwikkelingsplan (Phakisa) is 'n inisiatief van die kommunistiese regering van Suid-Afrika en is gebaseer om alle burgers se sosio-ekonomiese ontwikkeling in die land te stimuleer of te verbeter. Dit het in 2014 afgeskop en… Continue reading Phakisa Regeringsplan: 10 Oktober 2017







