Die een wil swakker wees as die ander. As dit nie swart bemagtiging is nie, is dit grondgrype. Swart bemagtiging was deur "madiba" gesteun en wet is deur hom geteken - RASSISME, haat en DISKRIMINASIE. Now Ramaphosa said he will pursue ‘Madiba magic’ style dialogue for a peaceful resolution to the land issue, but follow… Continue reading Ramaphosa and his Madiba magic
Kategorie: etnisiteit
Grondvat-restitusie – Landgrab-reform
Grondhervorming en grondbesettings word volgens die ANC en hul kaders gedoen op hul eie kommunistiese manier - dis op bolshevisme geskoei. Dit was die boodskap aan die Verenigde Nasies en veral aan President Trump van Amerika, bly uit ons sake uit, terwyl May van Engeland direk kom inmeng het is dit 100% korrek, aangesien ons… Continue reading Grondvat-restitusie – Landgrab-reform
Gemaskerdes
Soms kruip die gemaskerdes weg agter veel vals vlaggie projekte. Dis 'n siek, skynheilige, kommunisties-gemanipuleerde land waarin ons lewe, wat gevul is met daaglikse misdaad, korrupsie, moorde, verkragtings, dwelmverslawing - alles wat deur owerhede en hul agente self geskep is om ons almal uit te wis en terselfdertyd mildadige inkomste verdien. Misdaad het vir sommige… Continue reading Gemaskerdes
Etnisiteit: Konserwatiewe blankes
Net soos wat die Zoeloevolk deel is van verskillende Nguni volke in suidelike Afrika, verskil hulle elkeen onderling van mekaar - taal, kultuur en tradiosioneel. Daarom was daar sedert 1854 verskillende stamgebiede, reserwes, kroongebiede en later tuislande. Na 1994 het dit alles steeds apart gebly, onder nuwe benamings soos CPA en Trustgebiede. Hul verskil ook… Continue reading Etnisiteit: Konserwatiewe blankes
Lewenserosie lei tot Selfbeskikking
Die Afrikaners en Boere, dit wil sê, alle blankes wat dieselfde onderdruk en teikens is vir barbaarse aanvalle om uitvermoor te word, se lewens word weggekalwe soos erosie. Daaraan word ons daagliks blootgestel. Die erosie van die lewe vernietig lewenspatrone en raak die hele families. Wanneer iemand vermoor word is dit die hele familie wat… Continue reading Lewenserosie lei tot Selfbeskikking
Grond – Land (SA)
Die Grondkwessie in SA (hervorming) sluit nie korrupsie uit nie - daar is heelwat. Alhoewel "aanklagtes" deur regering (ANC-DA-EFF) en selfs ander politieke partye, dat blankes die meerderheid grond besit, verdoemend is en algemeen voorkom, is dit totaal en al vals. Daar is selfs onderstrominge binne ANC geledere hieroor soos deur vorige president Mbeki aangedui… Continue reading Grond – Land (SA)
Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate
Is dit nie ironies hoe word Wyle Hendrik Verwoerd se eie woorde verdraai en vervorm. Dit word as leuens verkondig dat hy die vader is van "apartheid" of segregasie is, terwyl die Shepstone beleid reeds in 1854 aparte gebiede beleid van Engeland gemaak het - hulle het die gebied geannekseer as hulle sin. Alles behalwe… Continue reading Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate
Suid-Afrika Landbou – South Africa Agriculture
Nie alle grond in Suid-Afrika is geskik vir landbou doeleindes nie. Wat baie burgers of selfs buitelanders nie (wil) weet nie, is dat Suid-Afrika ryk neerslae het aan alle tipes minerale. Die artikel is nog nie heeltemal volledig nie, en heelwat inligting sal bykomend toegevoeg word of in aparte artikels geplaas word, weens die grote… Continue reading Suid-Afrika Landbou – South Africa Agriculture
Genocide – Vernietiging van ‘n volk
Dis 2010. Op die plaas Tweefontein is Willemien Potgieter brutaal vermink en vermoor, haar ouers gemartel tot die dood toe. Wat het Willemien te doen met 'n heksejag om vermoor te word? Sy is nie die enigste kind wat al vermoor is in Suid-Afrika op so 'n brutale manier nie. Sy was maar… Continue reading Genocide – Vernietiging van ‘n volk
Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal
Land in South Africa - Private and communal land (CPA). Reserves and British Crownlands were implemented long before 1900. Since 1840's by the British Empire and colonial rules. They also annexed all minerals and mines, ruled from London since 1902. Suid-Afrikaners, veral die huidige regering en politici, wat hul soms uitlaat oor Blankes die meerderheid… Continue reading Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal
Malema, Zuma, Mandela en blanke Moorde
Wit grafte en WIT kruise simboliseer die hoeveelheid name wat reeds gesterf het, families en slagoffers na 1994 wat in rou gedompel is. Hierdie spontaan gevormde kruise is nie volledig nie, maar verteenwoordig iemand - 'n slagoffer wat wreedaardig vermoor is. Elkeen van hierdie kruise, en ook op ander plekke is daar name, wat geliefdes… Continue reading Malema, Zuma, Mandela en blanke Moorde
Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika
Wat is apartheid regtig – dit was niks anders dan segregasie – aparte gebiede wat reeds bestaan het in die vorm van reservate sedert 1840’s. Dus kom reservate uit die Britse koloniale tydperk en nie uit die 1948 regering wat dit geskep het nie. Toe wyle Dr Verwoerd regering hierdie gebiede gekry het,… Continue reading Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika