Video vertel 'n eie verhaal - hoe om ontslae te raak van diefstal. Soms volg kinders die voorbeeld van hul ouers of eerder vriende en beland dan in so 'n posisie dat daar ernstige misdaad voortvloei uit 'n heel onskuldige diefstal. Diefstal is nie onskuldig nie en sal nooit wees nie. Berigte van 2018 oor… Continue reading To steal and “sjambok”
Kategorie: Diefstal
SASSA Fraud
Hoe is Fraud moontlik met Sassa kaarte? Daar word gedurig gelees of gehoor dat van ons blanke mense wat om ongeskiktheidspensioen aansoek doen, summier weggewys word deur die kastige kundiges by SASSA kantore! Hulle besluit sommer vooraf of n mens mag aansoek doen!! The post office said the old Sassa cards would be phased… Continue reading SASSA Fraud
VBS Mutual bank and municipalities
Involvement of municipalities in the VBS saga Who's money is the money in the municipalities? TAX TAX TAX incomes READ also: Zuma and VBS – Ramaphosa Video Listen to this mayor - there will be difficulties to pay the municipal workers their salaries as well. Corruption as well. eNCA's Cathy Mohlahlana speaks to the local… Continue reading VBS Mutual bank and municipalities
Zuma and VBS – Ramaphosa
Is alles net blote spekulasie of is daar geldwassery betrokke? Het munisipaliteite nie belastinginkomstes gebruik om hulself te verryk nie? Hoe ver is Zuma betrokke in die VBS sage - hy was toe nog die president van die land? Ons weet almal, dat berigte al lankal geskryf is en dit bevestig het. Wie is in… Continue reading Zuma and VBS – Ramaphosa
VBS Mutual bank
Who stole this mank empty? Find out - there are more background and corruption about the bank. Same happened with the Gupta sages. In this case it was mostly old peoples and pensioners money. The youngsters do not like to work for their own money, it is easier to grab and steal pensioners money… Continue reading VBS Mutual bank
Diere / Animals
Afrikaner en Boere volkslede op plase, blankes wat deurloop, die wat in stede en dorpe bly, loop deur onder diefstal, diere word vergiftig, gesteel, afgeslag - ongelooflike skendings vind plaas, - selfs "afpersing" van werkers, hofsake, polisie ondersoeke ... stuur asb jou verhaal en foto's dat dit geplaas kan word. Noem area, datums van gebeure… Continue reading Diere / Animals
Grond – Land (SA)
Die Grondkwessie in SA (hervorming) sluit nie korrupsie uit nie - daar is heelwat. Alhoewel "aanklagtes" deur regering (ANC-DA-EFF) en selfs ander politieke partye, dat blankes die meerderheid grond besit, verdoemend is en algemeen voorkom, is dit totaal en al vals. Daar is selfs onderstrominge binne ANC geledere hieroor soos deur vorige president Mbeki aangedui… Continue reading Grond – Land (SA)
Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament
There are various groups of political parties and also sponsors involved in this building. More sponsors than you can think, involved in this small country with so much minerals to take away. The main building and the website will tell their own story of what it is about and who the government received money… Continue reading Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament
Radikale onteiening en GEWELD
Dreigemente is nie altyd noodwendig net dreigemente nie, nie as daar soveel martelings en moorde onder ons blankes is nie. NIE as daar soveel haat en radikale geweld gepreek en uitgespreek word nie. NIE as ons sien dat daar niks deur owerhede gedoen word nie. Hulle gaan niks doen om ons te beskerm nie. Daar… Continue reading Radikale onteiening en GEWELD
Grondhervorming Parlement
Nadat die Mosie vroeër in 2018 ingedien is, waarin voorgestel is om veranderinge aan die Grondwet aan te bring, het publieke vergaderings plaasgevind asook was daar geleentheid gebied vir skriftelike besware indien. Heelwat skakeling het plaasgevind, maar dis debateerbaar watter gewig die aantal beswaardes het en waar hulle gaan inpas by die regering se… Continue reading Grondhervorming Parlement
Genocide – Vernietiging van ‘n volk
Dis 2010. Op die plaas Tweefontein is Willemien Potgieter brutaal vermink en vermoor, haar ouers gemartel tot die dood toe. Wat het Willemien te doen met 'n heksejag om vermoor te word? Sy is nie die enigste kind wat al vermoor is in Suid-Afrika op so 'n brutale manier nie. Sy was maar… Continue reading Genocide – Vernietiging van ‘n volk
Dood vir R7.99 – Suid-Afrika
Hy moes nooit eers in die tronk gewees het nie, maar om te dink dit is iemand se pa en oupa wat die dag daarna in die selle dood aangetref word en dit vir slegs R7.99. Nou na 10 jaar skrik owerhede wakker om iemand te vervolg wat vermoor is. Suid-Afrika het baie onopgeloste moorde… Continue reading Dood vir R7.99 – Suid-Afrika