Eiendomsreg – Property rights

Suid-Afrika en blanke eiendomsregte – dit behels nie net grond nie, maar alle bates, aandele, besighede.  Lees die kommunistiese grondwet – dit beskerm niemand nie.
Ramaphosa praat altyd van “OUR PEOPLE” en hy is lief om na ons te verwys as “paddas” wat kook in ‘n pot.  Nuus vir die man wat homself ‘n president noem – gewoonlik as mens agter die deur staan soek mens ander daar.

Read the communist constitution and see for yourself – there are no guarantees and no protection at all.   Not even the blacks in South Africa have any guarantees.


Suid-Afrika en blanke eiendomsregte –  behels nie net grond nie, maar alle bates, aandele, besighede.  Lees die kommunistiese grondwet – dit beskerm niemand,

Moenie sleg voel oor ons nie deel is van die ANC of SAKP of EFF of enige van die politieke liberale bewegings of groeperinge nie.  Wees bly – dit word erken, selfs op internasionale vlak, ons is nie deel van hulle, want ons was nog nooit deel nie.

Dit is beslis waar – ons is en was nog nooit deel van die kommuniste – ANC, SAKP, EFF of DA en hul gemengde reënboognasie nie.   Daar is wel uitsonderings:  die liberaal verligte blankes, die Dakar en Kodesa gangers, voel anders daaroor.

Ons het ons eie kultuur, taal, etnisiteit en ook identeit voor 1994 en hoekom moet ons een tree agteruitstaan vir wat ons sin is.   Ons is nie deel van enige etniese swart of bruin volksgroepe nie en was nog nooit nie.  Ons blankes is oor die algemeen Afrikaners en Boere, daar is ook heelwat Engelsprekendes en ander taalgroepe (Duitsers, Portugese, ens) tussen ons.

Ons is ‘n blanke etniese bevolkingsgroep net soos wat die Zoeloe ‘n swart etniese volk is.  Ten minste erken Ramaphosa dit in Suid-Afrika dat ons nie deel is van hulle nie, maar dis ook internasionaal platvorm gedeel.

Daarom het ons alle regte, as burgers van hierdie land,  om dit wat ons sin is, wat ons oor die jare en ons voorouers gekoop en onderhandel het, ons eiendom is.    Maar.   Ons is ‘n volksgroep op ons eie, daarom hoort ons op ons eie,  in ons eie gebiede,  eie onafhanklike gebiede, eie regering, eie wetgewing en nie deel van die ANC en sy kommunistiese spanne nie.   Ons geloof is ook nie dieselfde as hulle sin nie.

Net soos wat Ramaphosa (en selfs ander politici) oor ons voel, is die gevoel wederkerig.  Hoekom iets dwing wat nooit sal meng nie – yster en klei het nog nooit gemeng nie,

Duidelik word ons regte so geskend dat dit nog ‘n bewys is dat hulle ons nie deel van hulle wil hê nie en die liberaal verligte blanke wat gedink het daar word ‘n guns aan ons gedoen vanaf Kodesa, het bloed aan hul hande, omrede dit tot erge konflik lei, rassehaat aanblaas, wat lei tot moorde en verkragting, swart bemagtiging en ook onteiening.  Daarom is eie onafhanklike gebiede ons enigste werkbare oplossing, soos wat ZAR en Vrystaat Boere republieke was voordat die Britte dit geannekseer het.  Niemand het die Britte hier kom innooi nie.  Hulle het ons kom aanval.

Ramaphosa en sy kaders fokus heeltyd net hoe om die blanke te benadeel en te verarm, ekonomies te ontmagtig.

Genoeg is genoeg.  Genoeg is genoeg met al die moorde en onteienings, wat Ramaphosa ontken wat gebeur.  Die ondersoeke wat parlement gedoen het oor onteiening sonder vergoeding is teen die basiese beginsels van internasionale reg om eiendom te besit.  Eiendom soos in grond, besighede, aandele en velerlei ander eiendomsregte is internasionale misdade wat die ANC en hul kaders pleeg.   Dit skend al ons menseregte.

Daar word altyd ‘n “apartheidslaansak” voorgehou terwyl daar vandag, na 1994 voortgegaan is met Tuislande, maar dit word anders genoem.  Selfs grondeise, is gebaseer op aparte volkseiendomme en heelwat finansies word deur parlement toegeken vir sekere volksgroepe.

Daar word altyd verwys na die sogenaamde verlede wat apartheid kwansuis veroorsaak het, terwyl al hierdie mense reeds kommunale regte gehad het al sedert 1854.   Na 1994 word Tuislande dus Trustgebiede gedoop met kommunale regte – was weer eens leiers wat dit verkies het, en niemand van ons konserwatiewes het enige voorskrifte op hul afgedwing nie.  Hulle doen dit met opset en dan word rassehaat aangeblaas, want die idee word geskep dat ons ‘n groot persentasie grond besit, terwyl ons skaars 22% het.

~

Not even the blacks landclaims or trustlands (previously called Homelands).   Homelands were transferred to the ANC during the 1994 Kodesa period while there was an impression it belongs to the traditional leaders.

How many citizens knew that and even overseas countries – they all believe FW de Klerk  stopped “segregation”.  It did not stop in any case.  We all live here within the same circumstances as with Reserves (or Homelands).  Homelands were better off, because they all have self-governments with elections, etc.

Not sure why those Trustland legislations went through by the previous government, but it was implemented by the Mandela government after 1994.

Blacks in those areas only have “communal rights”.  But we as conservative Afrikaners and Boers (whites) did not force this communal rights onto their cultures.   They all decided to live on like that.    But they have not full rights, with title deeds.

Traditional leaders (kings and queens) are only Trustees of that “tribal lands”.  Previously (pre 1994)  all those lands were Homelands, but before 1961 and since 1854 all those areas were created by the British empire and with the assistance of black leaders (chiefmans) with the Shepstone policy (Lord Shepstone).

Areas were smaller during 1854 until 1930) and became bigger later – there are various maps that will show the differences.

They all have elections in those Homelands, made their own decisions, do have even industries on their borders  for employment with their own schools as well.

The whites, Afrikaners and Boers are not included in his “our people”.   Please note.   Ramaphosa also started the Commission against ALL whites in South Africa – the B-BBEE commission and after that B-BBEE legislations were implemented.  ONLY against the white minority to give more power to the elite blacks and black companies.

RAMAPHOSA ON HIS MISSION

Restitution of land (Parliament SA)

Grondvat-restitusie – Landgrab-reform

Grondwet beskerm niemand – nobody in South Africa is protected under the constitution – not in terms of an humanity or land reform, B-BBEE on whites, culture and identity of any people and not even those in Trustlands or landclaims

Property rights are part of the UN’s international rights to ALL peoples, also in South Africa – but not for the ANC and their communist kaders and liberals.     It is a good thing to mention that the South African Government signed ALL treaties of the United Nations – but they want to claim all properties part and parcel for themselves and their own families/friends’ benefits.   That is why they want the properties, build up for years and decaces, without any compensation.

~

Die GRONDWET (KODESA : SOROS) beskerm niemand

Grondwet beskerm niemand

“Geskiedenis” voor 1994
“History before 1994”  – what was given?

Na 1948 was daar heelwat gedoen om die Reservate (1854-1961) op te hef uit kolonialisme van die Britse ryk, veral na 1961.  Dr Verwoerd het skole ge-erf in 1955 toe daar bykans net sendingskole was wat deur kerke aangebied was.

Die NOK (Nywerheidsontwikkelingskorporasie) het na 1961 vele nywerhede op grense laat bou om werkskepping te bevorder.  Alle Tuislande was hierdie bevoordeel.  Al hierdie Tuislande het Stemreg gehad, sowel ‘n nasionale volkslied, vlag en eie skole waar hul hul moedertaal kon bevorder.

Afrikaans was wel ook daar voorgestel en in gebruik, omdat ons nie beskik het oor genoegsame ander etniese taal onderwysers nie. Dis snert dat Afrikaans dus ook as ‘n instrument gebruik is.

Hoekom het hierdie onderskeie etniese volke nooit dan hul eie onderwysers ook vorendag gebring wat hul eie moedertaal bevorder het van pre-primêre skoolvlakke tot op universiteitslvakke nie.  Daar was ook heelwat universiteite gebou vir hul bevorderings en opvoedingsvlakke nie?

Daar word net altyd gepraat hoe sleg was die vorige “sogenaamde apartheidsregering” terwyl aparte gebiede al in 1854 geskep is.  Wat het die ander 12 etniese volke gedoen vir hulself behalwe om af te brand en daarmee word steeds voortgegaan.

Wat het die huidige regering na 1994 gedoen om die protesaksies te bekamp of skole wat afgebrand word of die standaard van onderrig wat plaasvind.  Instede van moedertaal onderrig, word Mandaryn in skole ingedruk, wat nog nooit ‘n moedertaal werklik hier was nie.  Waar is Zoeloe, Xhosa, Tswana of selfs Afrikaans vandag.  Ons taal Afrikaans word as ‘n onderdrukkende taal afgevorseer, terwyl die onderdrukkers die Britse regering was.   Wat het die onderdrukkers, die Britse regering, gedoen vir hierdie land nadat hulle in 1806 alles geannekseer het?  Is nie ons Boere en Afrikaners wat die Anglo Boere of Zoeloe oorloë veroorsaak het nie, nog minder het ons ander se grondgebiede geannekseer.

~
WHERE IS “DEMOCRACY” IN THE COMMUNIST CONSTITUTION?

Ever since the end of apartheid in the mid-1990s, people have hailed South Africa as a champion in the fight for justice and equality.

In The Heritage Foundation’s 2018 Index of Economic Freedom, South Africa received the designation of “moderately free,” with its freedom score rising 0.7 points, due to significant improvements in investment freedom and judicial effectiveness.

However, this picture could soon change. Since rising to power, South African President Cyril Ramaphosa has responded to economic pressures within his country by joining those on the far left in calling for the expropriation of the land of white farmers without compensation.    This rhetoric should scare anyone who recognizes the importance of private property and economic freedom.

Until recently, the South African stance on government appropriation of land was a “willing buyer, willing seller” policy. However, on Aug. 1, Ramaphosa said that the ruling African National Congress party plans to change the country’s constitution to permit the government to expropriate land without any compensation.  REFER to the ANC 1955 manifesto.

By making it possible for the government to seize land without any such payment, Ramaphosa and the African National Congress are taking dangerous steps infringing on the private property rights of South Africans.   The property rights of all South Africa are at risk, as one cannot truly have property rights so long as the government can arbitrarily take land away.

Although Ramaphosa is president of both South Africa and its dominant political party, the man who has added most of the fuel to the fires of land expropriation is Julius Malema.

Malema is a former member of the same political party as Ramaphosa, but was expelled for being too extreme, as well as for committing various crimes.

Malema then went on to form his own political party, the Economic Freedom Fighters, which currently holds 25 of the 400 seats in the South African National Assembly.

The Economic Freedom Fighters calls itself a radical and militant economic-emancipation movement,” – revolutionary elements with Malema – referring to himself  the commander in chief of the party and the leadership of the party.

If we are to learn the lessons of history, we should know that radical, militant political parties are not good for a country. Malema openly wishes to nationalize mines and take the land of white farmers without compensation.   Refer to the ANC 1955 manifesto.

Malema’s most extreme divisiveness, however, comes from allegations that he wishes death upon white farmers. In March 2010, Malema was heard singing the song “Shoot the Boer” on a university campus.

In an article published by The Citizen, a screenshot from Twitter was shown in which Malema responded to accusations that he orchestrates the killing of white farmers by saying “maybe, maybe not.”

Though virtually everyone agrees that killing people because of their race is reprehensible, many people think that the forced redistribution of land and wealth will somehow make everybody better off.    History has shown that free markets, cooperation, and just governance have been far better for all people than the loss of property rights, coercion, and arbitrary governance.   All one has to do is look at the living standards in the developed Western world, as opposed to any country that has experimented with communism.

Heritage’s Index of Economic Freedom has shown repeatedly that people who live in countries with more economic freedom, including property rights, are better off.

Free markets are what allow people to elevate themselves out of poverty and into a comfortable lifestyle. Yet free markets, and thus the unleashing of human ingenuity, will not happen if people have to worry about the government taking away their property.

South Africa’s leadership has two options. They can submit to the idea of land expropriation pushed by demagogic left-wing radicals, or they can embrace their nation’s motto of “Unity in Diversity” and let their citizens determine their own futures, regardless of skin color.   The nation remains at a crossroads. The Index of Economic Freedom ranks South Africa as the fourth-freest nation in sub-Saharan Africa, which means that other countries on the continent likely look up to it as an example.   It would truly be a shame if South Africa chooses to adopt the same coercive policies that have failed in the Soviet Union, Venezuela, Cuba, and Zimbabwe, to name a few.

Instead, Ramaphosa should help the South African people by standing up to the likes of Malema. He ought to respect the economic freedom of South Africans to direct their own lives and to make their own economic decisions, free from the fear of government land confiscation.

Millions of individuals around the world have been able to escape the grinding clutches of economic repression and senseless poverty when they have the type of property rights the South African government today seems all too willing to take away.

Eiendomsreg – Property rights

Internasionale reg tot onafhanklikheid

Zoeloes (Ingonyama Trust) > Ramaphosa

 

Advertisements

8 gedagtes oor “Eiendomsreg – Property rights”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s