Eskom loans – 2008 – 2017 – 2018

  Times reported during December 2018, about Eskom's bad debt, mismanagement and failing plants, the troubled power utility has seen its fair share of blows this year, leading to questions about the sustainability of the state-owned entity.    The total debt for Eskom climbed by 14% to R419bn in the past six months (until the end… Continue reading Eskom loans – 2008 – 2017 – 2018

Land reform / Grondhervorming

Belastinggeld word en is sedert 1994 aangewend om grond aan te koop vir die ANC se hervormingsplanne - heelwat vergoeding is aan eisers uitbetaal wat dit verkies het bo die van plaasgrond.   Die restitusieproses het R21,6 biljoen beloop en die herverdelingsproses R17,6 biljion. Wat restitusie aanbetref, is ʼn bedrag van R13,5 biljoen aan eisers betaal wat… Continue reading Land reform / Grondhervorming

Grondvat-restitusie – Landgrab-reform

Grondhervorming en grondbesettings word volgens die ANC en hul kaders gedoen op hul eie kommunistiese manier - dis op bolshevisme geskoei.  Dit was die boodskap aan die Verenigde Nasies en veral aan President Trump van Amerika, bly uit ons sake uit, terwyl May van Engeland direk kom inmeng het is dit 100% korrek, aangesien ons… Continue reading Grondvat-restitusie – Landgrab-reform

Besettings: Grondhervorming

Hier is 'n gedeelte van die Hansard, met heelwat inligting oor grondonteiening en hervorming. Verskeie plase word hierin vervat, waarvan Rietspruit (waar daar tans besettings plaasvind) deel is.  Dus, die politieke partye wat hierdie vergaderings bywoon waar vrae gevra word, is op hoogte van sake wat in die land aangaan.   Hansard is the recordkeeping of… Continue reading Besettings: Grondhervorming

Hansard: Mafisa 2012 / CASP/ Ilima/ Letsema Grants : 17 October 2017

Hansards gee die notules van al die onerskeie vergadering sin Parlement.  Lees meer oor die Mafisa, Casp, Ilima en Lesema Grants.  Dit kom al sedert 1998 al waar daar toelaes aan swart plaasboere uitgedeel word deur die parlement.  Dit is regdeur al die provinsies wat dit plaasvind. Voortspruitend uit verskeie Hansards,  volg  aanhalings en uiteensetting… Continue reading Hansard: Mafisa 2012 / CASP/ Ilima/ Letsema Grants : 17 October 2017

Grondhervorming Parlement

Nadat die Mosie vroeër in 2018 ingedien is,  waarin voorgestel is om veranderinge aan die Grondwet aan te bring, het publieke vergaderings plaasgevind asook was daar geleentheid gebied vir skriftelike besware indien.    Heelwat skakeling het plaasgevind, maar dis debateerbaar watter gewig die aantal beswaardes het en waar hulle gaan inpas by die regering se… Continue reading Grondhervorming Parlement

Grondplanne van ANC

Gaan die mosie van verandering aan Suid-Afrika se grondwet voortgaan of teruggehou word?  Die meerderheid in parlement sal daaroor besluit.  Hoe werk dit?   Twee derde meerderheid word benodig en ses van die nege provinsies moet die voorstel van wysiging steun.   Proses moet gevolg word.   Die publiek se inset moenie geminag word en by hierdie punt… Continue reading Grondplanne van ANC