FBI ondersoek rakende Ramaphosa se phala phala




*
Dit is ‘n ope vraag of Ramaphosa ondersoek gaan word deur die FBI nadat die Busisiwe Mkhwebane-stigting hulle genader het vir amptelike ondersoeke rakende die biljoene wat in ‘n rusbank op phala phalase rusbank weggesteek was. Wie weet nou nie van hierdie gesogte rusbank op phala phala skandaal nie? Vir enige burger is dit nie net onregverdig nie, dit is en bly ‘n misdaad. Dit druis teen die sogenaamde (vals vlag) demokrasie in.


*

Hierdie spul oortreders van ‘n paar ondersoeke van kommissies wat belastingbetalers betaal om hul werk te doen, was juis deel van tydens Kodesa en die (vals vlag). Die Zondo kommissie is net so ‘n groot voorbeeld waar die wat geld laat verdwyn, eenvoudig en gemaklik op hul rusbanke sit. Dan vlieg hulle steeds rond in vliegtuie of laat toe dat veiligheidswagte hulle oppas – waarvoor ? – om nog te steel of wat? Waarom word hulle beskerm en vir watter organisasies wat hulle beheer?

xxx

Waarom is hierdie president nog nooit hiervoor vervolg nie?

Sou dit enige ander burger of onwettige immigrant gewees het wat geld so weggesteek het onder hul bed of in ‘n rusbank, sou hulle lankal toegesluit gewees het. Net omdat hy so hoog aangeskryf word deur veral die bevoorregtes en sekere politici, beteken dit nie hy en ander soortgelykes is bo die wette verhewe nie.

Verwys na die Zondo kommissie – die land wag steeds vir vervolgingsaksies wat skitter in die demokrasie se afwesigheid.

Wanneer dit hierdie bevoorregtes pas is dit hulle reg om misdade te pleeg, maar die burgers word om elke hoek en draai vervolg en selfs toegesluit. Hierdie is netso ‘n ernstige oortreding as moord en verkragting, want niemand weet waarvoor hierdie miljoene ontvang is nie. Misdaad bly misdaad. Wetgewings wat onder andere deur homself en ook ander regerings ingestel het.

Roetes

Die uMkhonto weSizwe Party-LP en voormalige Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, se stigting het die Amerikaanse owerhede gevra om Cyril Ramaphosa te vervolg oor die phala phala-skandaal. Die verslag identifiseer spesifiek om die bepalings van titel 18 en titel 31 van die Verenigde State se kode wat blykbaar oortree is, uit te voer. Indien hierdie die ware toedrag van sake is, sal daar nie maklik ‘n rooi tapyt uitgerol word nie, dalk eerder ‘n oranje een, weg van phala phala.

Kommissies en grondwet

Waarom word duur kommissies, soos Zondo aangestel as daar nie enige regte vervolgings plaasvind nie. Dis nie net kommissies nie, maar oortreders op nasionale vlakke word eenvoudig na ander posisies rondgeskuif om hul voetspore van misdaad te probeer uitwis. Kommissies se regters is aanstellings van die ANC president, die bepalinge van die Grondwet. Die persoon in beheer stel dus hul eie regters aan om hulself aan te hoor, te vervolg en uitsprake maak. Sodoende vrywaar hul hulself van enige vervolgings.


*

Is daar enige tande? of net nog ‘n vals vlag episode wat aansluit by die res

Die verband tussen die Federale Buro vir Ondersoek (FBI) en die phala phala-skandaal behels verskeie Suid-Afrikaanse opposisiegroepe en stigtings wat Amerikaanse owerhede versoek het om Cyril Ramaphosa te ondersoek oor bewerings van geldwassery en valuta-oortredings rakende onverklaarde Amerikaanse dollars in ‘n rusbank op phala phala. Dink ons werklik dit sal realiseer, want die een hand weet nie wat die ander hand doen nie.

xxx

Advocate Busisiwe Mkhwebane Foundation has approached United States law enforcement authorities to investigate the origins of Phala Phala dollars. The foundation has asked American law enforcement agencies to investigate whether millions of US dollars stolen from President Cyril Ramaphosa’s game farm in 2020 may have breached United States currency-smuggling and anti-money laundering laws. For more on this we are joined by chairperson of the Busisiwe Mkhwebane Foundation, Shirley Willemse.

https://www.youtube.com/watch?v=MQldd8AEZf8

https://iol.co.za/sunday-tribune/2026-05-31-phala-phala-scandal-mkhwebane-foundation-calls-for-us-investigation-into-ramaphosa2/

Hoeveel water het sedertdien in die korrupsie see geloop?

The connection between the Federal Bureau of Investigation (FBI) and the phala phala scandal involves several South African opposition groups and foundations calling on US authorities to investigate President Cyril Ramaphosa over allegations of money laundering and currency violations involving undeclared US dollars. Do we really think this will materialize, because one hand does not know what the other hand is doing?

During 2022, the Mkhwebane Foundation called on the FBI and the US Department of Justice (DOJ) to investigate the origin and movement of the offshore funds. They claim that the custody of undeclared US dollars violates US laws against money laundering and currency smuggling. Nothing has happened because it is not important enough. What makes you think they do not let them prescribe.

The foundation is calling on the FBI to investigate the origin, transport and concealment of the US dollars found at Phala Phala, and to consider possible violations of US criminal and financial laws. Ramaphosa stated that the stolen money amounted to $580,000 (not $4 million) and was legitimate income from the sale of buffalo and game on his property.

Given that Ramaphosa has not been forthcoming with people or entities who paid him in USD, and given the suspicious amount of USD found in furniture, it is uncertain whether this money did not originate from another foreign or terrorist source in the US and should be investigated. It has been recommended that the ledgers or journals that would have recorded the alleged sale of game at auction be requested to establish the identities of those involved in the suspicious cash transactions.


*

BYKOMENDE INLIGTING

AGTERGROND

Ramaphosa was reeds voor 1994 betrokke en daarna betrokke by die skryf van die Grondwet. Hy dans op die maat van swart bemagtiging, regstellende aksie, onteiening en veel ander ongemagtigde optredes soos die sindikate, oop grense, misdade en moorde. Hy doen presies wat sy voorgangers, Zuma, Mbeki en Mandela gedoen het, dans op die selfde maat van dieselfde rassisme en diskriminasie.

Ramaphosa is tans in beheer van en die “bouer’ van swart bemagtiging, regstellende aksie en veel meer. Hy het sy eie kommissie oor swart bemagtiging en regstellende aksie.

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

Dink maar aan Shanduka se geldmakery.

Cyril Ramaphosa – Shanduka

Waar gaan dit alles heen? hy het alreeds verskillende plase en huise, terwyl die land krepeer en afgebrand word – wat hierdie presidente almal toegelaat het na 1994.

Let op die hoeveelheid veiligheidswagte wat hom omring en vergesel, elke oomblik van die dag – hy is nie die enigste wat daarop aandring nie. Nou steek hy Amerikaanse dollars weg in sy bank en hy mag nie vervolg word nie, want hy is in beheer.

Wie is regtig in beheer?

xxx

IDASA 1987 TOT KODESA EN 1994

Dit is egter die hele parlement en haar bondgenote, die politici, die finansiers en al hul ondersteuners wat die X getrek het, wat hierdie wetgewings en grondwet laat implementeer het. In 1996 was almal gelukkig met hierdie ‘demokratiese grondwet’.

xxx

Toevallig was dit sekere groepe wat reeds voor 1987 in Dakar en Zambië gaan kuier het sodat hulle hul goue pond planne van rassisme en diskriminasie kon laat boekstaaf. En dit is nie toevallig dat dieselfde persone en organisasie (OSF.SA – George Soros) hierdie nuwe stelsel gesteun het, hulle dit alles onder die vaandel van Idasa gedoen.

Moeletsi Mbeki

https://www.youtube.com/watch?v=eNKg-W8RPHA

Verwante artikels

Dakar 1986-.. – Notes of H Giliomee

ANC SAKP PAC Manifes 1955 en Grondwet 1996

1955 ANC Freedom Charter

Grondwet SA en wetgewing

Grondwetskrywers Kodesa

Kodesa “liberaal kommunistiese grondwet skrywers”

Swart bemagtiging is soos boomwortels


Na 1910 (unie wording) is heelwat organisasies en besighede, wat die Boere volk help opbou het, na 1990 oorhandig aan swart bemagtigers en regstellende aksie bevoorregtes.

Dit is een van die grootste redes hoekom die Boere volkslede myns insiens gebruik en misbruik is na 1910 om die land wat herhaaldelik afgebreek het, te help (HER)opbou, want daar word mos verkondig Afrikaners bou en breek nie af nie. Dit kos persone en besighede ekstra geld om dit te doen, net om weer afgebreek te word.

Hoeveel hiervan het vir al hierdie dinge in 1994 gestem (X) om alles te verswart met swart bemagtiging en regstellende aksie. Meeste swartes, anderkleuriges en liberaal verligte blanke partye, het ook hiervoor gestem.

MANDAAT

Waar is daardie mandaat van Afrikaners dat al hierdie maatskappye en besighede oorhandig is aan die xxx of swart bemagtigers? Hoeveel het enige swart bemagtiger bygedra om suksesse te boekstaaf, soos onder andere Eskom, Transnet, SAUK, en al die ander staatsentiteite. Vandag is alles vernietig. Moenie dink alles is deur Afrikanerhande en breine opgebou nie. Want volgens die Afrikaners bestaan daar nie ‘n Boere volk nie.


*

Interesting videos

Mkhwebane Foundation filed a formal complaint with the FBI, the US Department of Justice, FinCEN, and the US Treasury Department over the Phala Phala dollars. The legal argument is real — US dollar jurisdiction gives America a legitimate hook over how those dollars were obtained, transported, and concealed, regardless of where it happened. Then Ramaphosa reshuffled his cabinet and appointed Dina Pule — a minister previously fired by Zuma for ethics violations and found by the Public Protector to have acted unlawfully — to run the department that pays social grants to 18 million of South Africa’s poorest citizens. Six million undocumented migrants before. Six million after. March and March says every Thursday for six months they will march. We break down what actually happened, what was promised, and why the gap between those two things matters enormously heading into November.




*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*


Lewer kommentaar