Rogues’ Gallery book Geen land of regering is ooit gevrywaar van korrupsie nie, al spog hul oor "demokrasie". Die een pas waarskynlik by die vorige regimes aan of almal werk saam om meer "elites" te vorm wat steel en daarna hul vrywaar om gevang of gevonnis te word. Daarvan getuig al die misdaad, moorde, oorloë… Continue reading Rogues’ Gallery – Corruption in Southern Africa
Kategorie: Arms Procurement Commission of Inquiry
Wapenskandaal – Arms deals
"Mail & Guardian" het heelwat berigte oor die wapenskandaal geskryf met bekendes se name wat daarin vervat is. Tydens die Zondo Kommissie se sittings en ondervragings, duik daar gereeld van tyd tot tyd van die bekendes se besighede of name en selfs vennote om die skakels met mekaar te verbind. Soos 'n legkaart… Continue reading Wapenskandaal – Arms deals