Vandag bars FW na 30 jaar steeds uit sy vel uit en sal dit wat hy gedoen het, weer doen. Vir die liberaal verligte blankes, klassieke blankes en kommuniste, was hy die ridder op die witperd en kon van hul nie hul geluk glo toe die hele land as ‘n eenheid, netso oorhandig is nie, want dis wat hulle wou gehad het. Diegene wat buite die land gaan “onderhandel” het vir oorgawe om saam te kuier saam die kommuniste is vandag saam die ANC en hul vennote. Hoeveel van die blanke liberaliste en klassieke liberales, wat deel vorm van sekere organisasies is nie steeds op die FW stigting besig met die ANC en ander onderhandelinge. Om wat te maak – die land se ondergang en algehele ineenstorting.
*
Die twee Boere republieke was voor 1900 onafhanklikheid en het reeds internasionale erkenning geniet. Die gebiede was wettig bekom. (LW, dit sluit al die ou Tuislande (reservate) en Kroongebiede uit die gebied wat onafhanklikheid geniet het. Sien die 1910 Grondwet, word al hierdie Reservate en Kroongebiede beskerm.
Alles is gedoen, sonder dat daar vir Boere of Afrikaners ordentlik ‘n plek van hul eie gebied voorsiening gemaak is nie – gebiede waarop hul ‘n reg het om hulself te regeer. Vir een eenheidsland, Kommunale regte aan die ou reservate en kroongebiede. Minerale regte word in 1902 uit London beheer.
Dis nie apartheid om jou eie gebied en selfs onafhankikheid te verkry nie, want elke volk is daarop geregtig om oor hulself te regeer. Tydens Kodesa was daar nie regtig sprake van eenheid van Khoi san en swart volke nie, nie as daar voortgegaan is met aparte gebiede soos Ingonyama Trustgebied, wat slegs vir die Zoeloes is sowel Richtersveld wat eens ‘n Britse Kroongebied was. Hoeveel wettige titelaktes is al in hierdie “grondeise – CPA” of Trustgebiede oorhandig? Dit is almal volgens wetgewing slegs kommunale gebiede, nes dit was sedert 1840 onder Britse beheer (Shepstone beleid 1854 London).
Net soos wat die Zoeloe volk leiers, Zwelithini en Buthelezi, die Khoi san / Griekwa volke asook ander swartes hul eie gebiede (tuislande-reservate en kroongebiede) behou het en na 1994 ge-eis het onder “grondeise”, kon ons ook ons eie gebiede verkry het soos dit hoort. Die grondeise van swart, khoi san en griekwas was reeds hul gebiede lank voor 1900. Inteendeel lees wat in die 1910 Grondwet staan.
Immers is die Ooreenkoms van Vereeniging nog nooit nagekom dat ons as Boere ons eie vryheid en onafhanklikheid sou verkry nie. Dis eenvoudig geignoreer en word steeds geignoreer met Uniewording. Maar sommige elite spanne, blankes en kommuniste is uit en uit vir een “verenigde land” maar laat steeds afsonderlike ontwikkeling en aparte gebiede, die swart / khoi san/ griekwa CPA en Trustgebiede toe, terwyl daar mildelik uit die staatskas geskenk word om die miljoene in CPA en Trustgebiede te onderhou.
Dis ook ingebou in die Grondwet, maar die Boer en Afrikaner, deel van die minderheidsvolk, mag op niks aanspraak maak nie. Ons is ‘n volk en nie vuilgoed nie. Daar word daagliks teen ons gediskrimineer met swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening, waarin ons gedreig word om alle bates en grond te vat sonder vergoeding. Hierdie hooggeplaastes wat so oor die minderheidsvolk besluit, spul slaap agter slot en grendel, baie word opgepas, terwyl ons mense aangerand en vermoor word. Dit gebeur ook met ander volke. Dit sal interessant wees hoeveel volke word uitgewis in die proses aangesien alles in een konkoksie beland.
*
1992
Die referendum het ook gehandel om ‘n nuwe grondwet daar te stel, nie om die minderheidsvolk totaal en al ekonomies te ontmagtig nie. Dus, waar is die mandaat vir oorgawe gewees of dat Tuislande aka Reservate en Britse Kroongebiede moet as grondeise deurgaan, sodat dit moet lyk of ons al die grondgebiede afgeneem het. Dit was die Britte wat dit geannekseer het voor 1900 en daarom is die twee Boere republieke ook geannekseer onder Britse kolonialisme en net daarna al die minerale regte en myne (1902).
Daar was geen toestemming of mandaat vir swart bemagtiging nie.
FW de Klerk roem op die kastige aparte gebiede wat weg is, maar vandag in 2021 is daar meer as 8840 tradisionele leiers en meestal almal bly steeds in die ou Tuislandgebiede of Britse kroongebiede, wat verander is na CPA of Trustgebiede. Verwys na verskeie Hansards, Grondwet en Witskrifte hieroor.
Hoekom mag die Swart, Khoi san en Griekwas aparte gebiede behou het, maar die Boere en hul nasate van die twee onafhanklike Boere repubieke het geen regte nie, nie eers Afrikaans of onderrig word beskerm nie. Dit was ook een van die leë beloftes van FW, Kodesa asook Dakar liberaliste.
Dit vir iemand wat ‘n president is? Hoe naïef van liberaal verligte blankes wat dit glo dat dit normaal kan wees om mede blankes van alles te beroof, besighede tot niet te laat maak en deure te sluit of toe te laat dat dit geplunder en afgebrand word – Bolsjevistiese ekonomiese rewolusie teenoor blanke konserwatiewes wat uit is om totale vernietiging te laat plaasvind. Plaasmoorde, geweld en ook in dorpe of stede, waar meestal swart op blanke aanvalle plaasvind, wat internasionaal ontken word deur Ramaphosa.
*
Algehele mag en beheer was eenvoudig oorhandig vir die rewolusie om alles, veral infrastrukture, munisipaal sowel provinsiaal (hospitale) asook besighede te verwoes. Hoe kon daar ‘n grondwet beding gewees het wat alle blankes se menseregte vernietig en geskend het.
De Klerk and cabinet: 2 Februarie 1990
*
There was NO mandate in 1990 to negotiate the release of any political prisoners of any terrorist organisation, NONE whatsoever. After that year, we all became victims of terrorism, violence and the worse crime ever – it is still the case after 30 years.
RSA – Terrorism – Terrorisme
*
Die ANC en liberale/klassieke blankes pas steeds hul eie “apartheid” toe. Luister ‘n slag na Dr Verwoerd se toesprake oor “apartheid”, wat voor sy dood opgeneem is.
*
*
Indigenous land (old homelands) : Trustland : CPA Landclaims
Segregation was created in 1854 by the traditional leaders and Lord Shepstone (policy) in London. The great media and other propaganda lies told against apartheid countermanded:
In 1988, a German book (The lie of apartheid and other true stories from Southern Africa) reported how benevolent the “White Giant of Africa’ actually had been under so-called apartheid.
Apartheid – 1854 (Shepstone) under British Control
*
Daar is en word vir jare vir ons gelieg oor alles. Baie reken almal was bewus van die samesprekings buite ons lansgrense voor 1990 – nee, dit was in groot geheimhouding gedoen. Agter die ander se rue. Met kommuniste en was net liberaliste wat hierby betrokke was. Soros het finansiering gedoen.
*
Wapensmokkel
Vula Secret Safari
Rassisme – Racism and discrimination
South Africa – KZN province – Operation Vula – RASET – B-BBEE legislation
Codesa (writers) – Kodesa (skrywers)
Codesa Constitution – Kodesa Grondwet
*
*
*
FEITE 1 – Dis skokkend wat die ou regering, die NP regime saam Broederbond lede, al hul liberale ondersteuners en kollegas asook die kommuniste aan die anderkant van die tafel, sedert 1990, met mag en presisie laat uitvoer het.
Dakar 1986 – Notes of H Giliomee
Dakar-Kodesa 1982-1986-1994
FEITE 2 – Ons almal in Suid-Afrika is in hierdie 1990 tregter van geweldadigheid ingedwing om uitvermoor te word of om te kom van honger.
FEITE 3 – Die Boere, konserwatiewe Afrikaners en blankes word steeds beroof van al hul mensereg waaraan gedink kan word met die 1996 Grondwet en verwante wetgewings soos swart bemagtiging. En dan word elke sin en artikel in die Grondwet vertroetel as die beste grondwet ter wêreld.
FEITE 4 – Terwyl burgers van Suid-Afrika sedert 1990 grootliks en heelwat van hul menseregte en vryhede, wat die Afrikaanse taal, opvoeding en die volksetnisiteit insluit, moes prysgee, het veral “politieke gevangenisse van sekere terreurgroepe” vanaf dieselfde tydperk hul vryhede met mag en mening begin geniet in die strate van moord en terreur.
FEITE 5 – Ander etniese volke leef steeds apart van mekaar, met hul eie tradisionele leiers, in trustgebiede of grondeise wat CPAs genoem word.
Waarom word ons van ons regte beroof? Vir ons en ons kinders word vertel ons het grond en alles daarop gesteel… LEUENS.
Witskrifte – HANSARDS – Grondwet
*
Trustgebiede – Tuislande – Reservate
Trustgebiede – Trustlands (segregation)
Ingonyama Trustland (Zulu people)
Richtersveld – KHOISAN AND CPA
Indigenous land (old homelands) – Trustland – CPA – landclaims
Traditional leaders South Africa: 8840
Development of One Plans – Ramaphosa
*
FEITE 6 – Dit was duidelik ‘n goed beplande strategie in die hande van liberales, klassieke liberale blankes, kommuniste en terreurgroepe wat bo-oor elke Suid-Afrikaner, veral die blankes, die Boere en konserwatiewes loop wat ‘n bestaan wil of probeer maak maar spesifiek om die voedselsekerheid, besighede en werksgeleenthede te stroop van hierdie land.
FIEITE 7 – Hoe naief was heelwat blankes deur die kommuniste en terreurgroepe geglo het. Maar weer eens, daar was baie leuens verkondig en geen internet nie. Dit gaan nie oor die “referendum” uitslag nie, want nêrens word enige wegblystemme vermeld nie, dus kon De Klerk nie ‘n meerderheid behaal het met net ‘n Ja of Nee stem nie. Die referendum het gegaan oor ‘n grondwet, nie oor die wat losgelaat is nie.
FEITE 8 – Swart bemagtiging is die bose kringloop wat blank liberales en spesifiek Ramaphosa beplan om elke blanke besigheid tot niet te maak. Ramaphosa is die voorsitter van die kommissie wat dit hanteer. Die eerste wetgewing van swart bemagtiging is deur Mandela in 1997 onderteken.
FEITE 9 – Skending van Blankes se menseregte is steeds nie afgehandel nie en sukkel die huidige kommunistiese regering daarmee dat daar nog blanke besighede is wat floreer wat miljoene werk aan ander etniese volke verskaf om te oorleef.
FEITE 10 – Met al die korrupsie wat in 30 jaar plaasgevind het, kon ons al verskeie superstate en stede gewees het. Die pad van Zimbabwe wat ons loop is al ver gevorderd.
Terreurdade vanaf Republiekwording 1961 tot 1990 kan nie vergelyk word met die afskuwelike geweld van 1990 tot 2020 nie.
FEITE 11 – Meeste geweld voor 1990 is swart op swart geweld wat plaasgevind het. Etniese volke het nie voor 1990 as ‘n gelukkige reënboognasie saamgelewe nie en ook nie voor 1990 of na 1994 tot datum nie.
FEITE 12 – Suid-Afrika het na 1990 in ‘n terreurland ontaard, waar korrupsie, moord en doodslag die prioriteite is van diegene in beheer. Vula vlaag 2 en 3 wat steeds gevolg word en wat kinders en baba’s doodmaak sonder om ‘n oog te knip.
FEITE 13 – Skending van menseregte vind daagliks plaas. Al die Boere en konserwatiewe blankes se menseregte is reeds vernietig.
Wat is en was ‘n politieke gevangene van die ANC of ander organisasies, as dieselfde tipe terroriste steeds na 1994 tot op hede moorde pleeg, verkragtings is hul einddoel is om vrees te skep veral by vroue en kinders, geboue, infrastrukture of vernietig of plunder of eenvoudig tot as verbrand?
FEITE 14 – dit word steeds gedoen.
*
Klink bomme plant bekend of Evkom/Eskom pale saboteur waar alle burgerlikes deurgeloop het, en sommige met ‘n glimlag vermoor is?
WIE RIG DIE SKADE AAN MET SWART BEMAGTIGING EN MAAK ALLE BESIGHEDE BANKROT EN TOT NIET.
KOMMUNISME – KOMMUNISTE IN BEHEER.
South Africa – Arson – Terrorisme – Brandstigting
*
Selfs die hedendaagse leiers sing steeds sedert 1994 om misdaad te pleeg soos “kill the Boer” of noem Blankes hul paddas wat hul in ‘n pot warm maak.
IN RUSSIA – TRAINING
International Lenin School
Daar word al teveel stil gestaan by terreurorganisasies wat ons land totaal en al afbreek en verwoes, instede om dit op te bou.
FEITE 15 – niemand bou op nie, want blankes word verbied met swart bemagtiging.
FEITE 16 – Gaan hierdie tipe terroriste of terreurdade in enige ander land toegelaat word om burgerlikes aan te rand, martel, vermoor en verkrag of hul huise en geboue, besighede en infrastrukture te vernietig of te verwoes?
Bring daardie land dat ons dit ook kan sien en waarneem.
FEITE 17 – Indien daar na 30 jaar se terreurdade gekyk word, kan daar opreg gevra word of dit ooit die moeite werd was? Die antwoord is ‘n besliste nee, want elke blanke se menseregte is vernietig of selfs verbrand.
FEITE 18 – Sommige JA stemmers en die blanke liberaliste en klassieke liberaliste wat die 1996 grondwet sedertdien steun, is meestal van mening dat hulle ‘n toekoms sien in die sogenaamde reënboognasie. Hulle val oor mekaar se voete om die ANC te pamperlang en te steun. En die geweld eindig in hofsake, waar niemand vervolg word nie.
Die spul wat spog met ‘n sogenaamde demokratiese 1996 Grondwet, moet ‘n slag hul grondwet onder hande neem en gaan vergelyk met die 1955 manifes van die ANC en die ooreenkomste waarneem hoe daar van blankes se menseregte vernietig is.
FEITE 19 – Liberaliste wat die Grondwet steun, stem ook saam met grondonteiening en swart bemagtiging, want dis daarin vervat. Bewys die teendeel – geen hofsaak of kommentare teen instellings soos vervreemding van grond is al ooit in ag geneem nie.
FEITE 20 – Waar was ‘n mandaat in 1990 vir al hierdie dinge om terroriste op ons neer te laat? Hoeveel geweld is sedertdien opgelos met die vrylating van politieke gevangenes in 1990 want dit het nog nooit opgehou nie?
FEITE 21 – Dis onmenslik diskriminerend wreed dat liberaal verligte blankes (of klassieke liberale blankes) en kommuniste om agter 4-5 meter hoë veiligheidsheinings te skuil, woon of werk of deur 15-30 veiligheidswagte opgepas te word teenoor burgers wat 100% blootgestel word aan terreurdade, geweld en besighede vernietig. Daar word tot 10-15 vloot bloulig voertuie gebruik om een minister te vergesel..
FEITE 22 – Indien dit so veilig was, was dit eerstens mos nie nodig dat daar 4-5 meter hoë veiligheidsheinings op te rig of 15-30 veiligheidswagte aan te stel vir beveiliging nie en wat alles deur belastingbetalers gedra word.
FEITE 23 – Selfs sommige burgemeesters en raadslede word heelwat deur veiligheidswagte omring en elke gebou word omring met veiligheidswagte. Hoekom vrees diegene in beheer dan die situasie wat deur julle geskep is?
FEITE 24 – Hierdie misdadigers op alle vlakke van regering en samelewing, wat so belastingbetalers se geld inpalm en steel, behoort elke sent wat gesteel is, met 25% rentes terug te plaas en ook hul belastings daarop betaal, want dis ekstra inkomstes verkry. Hulle moet vervolg word, maar die regsbank doen dit nie.
FEITE 25 – Lande, regerings, organisasies en indiwidue, wat so mildelik hiertoe bygedra het om wapens in te smokkel, behoort al die burgers van Suid-Afrika te vergoed vir al hul wandade en terreurdade gepleeg, die hartseer wat hul veroorsaak het. Al diegene wat ekstra uitgawes moes aangaan moet aan hul vergoed word.
*
BACKGROUND
Ramaphosa voorlegging: Commission
REVOLUTION SINCE 1955 AND EVEN BEFORE
ANC “Freedom charter 1955”
Radical revolution is their lifestyle.
Red Revolution – EFF – ANC – DA and others
*
[…] Klerk and cabinet: 2 Februarie 1990FW de Klerk en geregtigheidFW de Klerk 1990-2021*Mandela – terreur- terrorismMandela’s military trainingGoldman Sachs – Mandela1995 – […]
LikeLike