Besoedelde water word gepomp en snel voort na die damme wat vir drinkwater gebruik word. Is hierdie besoedeling aspris, dat daar geen onderhoude gedoen word, dat grond makliker bekombaar word vir minerale? Raw sewage and other kinds of pollutions were pumped into our rivers and dams for decades. Is this on purpose to get their… Continue reading Water pollution South Africa – Vaal, etc.
Kategorie: Sewage
Raw sewage into the Vaaldam
Die Vaalrivier behoort nie aan iemand spesifiek nie, maar miljoen kry water hiervandaan terwyl ander dit gebruik as 'n ontspanning soos bootry of visvang. Watter vis kan mens nog eet wat so gekontamineer is? 80% van die rioolnetwerke funksioneer nie behoorlik nie. Wat maak munisipaliteite met inkomstes wat genereer word uit belastings? Hoeveel informele sektore… Continue reading Raw sewage into the Vaaldam
Pollution Vaaldam and rivers
Dis eintlik skandalig dat daar nie onderhoud gedoen word op rioolnetwerke nie. Munisipaliteite verdien heelwat eiendomsbelasting en dit sluit rioolverwydering hierby in. Stadsbeplanningskemas en ingenieurs maak juis voorsiening vir rioolverwyderings, en daar is 'n wanbegrip dat daar nie betaal word voor nie. Dit word op state voorsien wanneer daar erfbelastings betaal word. Dit raak ons… Continue reading Pollution Vaaldam and rivers
Pollution Vaalriver – raw sewage
Sewage has been running into the Vaal River for years, but the problem grew worse this year after the cash-strapped local municipality was unable to perform maintenance and infrastructure upgrades. Why do they not employ responsible officials to do the work? Unbelievable and a risk of lives. National Defence is helping - see their shocking… Continue reading Pollution Vaalriver – raw sewage
Sewage and other pollution: Vaaldam
To pump raw sewage into a river and any dam is illegal, not because of bylaws only but also by national legislation. It is not only municipality officials that are responsible, but also ministers. They are not doing their own jobs. Why are there tax to remove sewage - not to dump into drinking water.… Continue reading Sewage and other pollution: Vaaldam
Vaalriver / dam pollution / besoedeling
Rou riool word al vir 'n geruime tyd in die riviere wat die Vaaldam voed, gepomp. Daar was vroeer berigte sowel foto's geneem waar rou riool direk in die riviere ingepomp word wat die dam voed en miljoene mense van water voorsien. Intussen vang mense te lekker vis en daar is geen manier as hierdie… Continue reading Vaalriver / dam pollution / besoedeling
Vaaldam besoedeling/pollution
Rou riool en ander chemiese afstowwe word in die riviere ingestort, terwyl dit die Vaaldam voed. Vaaldam en riviere word ook deur inwoners gebruik om vis te vang vir 'n lewe, soms is dit hul enigste inkomste en voedsel. 'n Groot risiko om sulke besmette vis te vang of selfs te eet is onaanvaarbaar vir… Continue reading Vaaldam besoedeling/pollution
Water – Besoedeling/Pollution
Natuurlik is ons water nie 100% veilig om te gebruik as waargeneem word wat in riviere afspoel, op pad na die groter damme wat uiteindelik in die krane beland nadat dit "gesuiwer" is en die res op pad na die oseaan. Nie almal het die gerief van 'n kraan nie en nog minder die… Continue reading Water – Besoedeling/Pollution